Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
LYN VAN DIE DAG - Video van die Dag - Te Koop van die dag - Gesoek - Album van die Week - Lied van die Dag

2021/01/23 - " .. Kom ons wees nou eerlik, In hierdie oomblik, Jy moet weet, 'n Mens sou sweer, Ek's nooit by die huis nie ... " - Die Heuwels Fantasties - LED Liefde
2021/01/22 - " ..Die plaat's verby, En ons soek 'n koue bier, Kom drink met my, Daar is so veel om oor to praat, Kom saam met my, Ons wil dit alles beter maak ... " - Seether - Interlude/Outro (Kom Saam Met My) (genius.com)
2021/01/21 - " .. Ek is inbeheer soos n Minister, vandag moet julle weet want my lirieke is beterder as gister, Hulle noem my Mister, ek kom ooral voor soos n klinker, ooral staan ek yt soos n blinker, meer ryme opi brein as n dinker ... " - Rapder - No Chaks (AfrikaansRapLyrics)
2021/01/20 - " .. Was it verkeerd van my om te voel eks ñ nobody, Niemand sien my raakii bru seka somebody, Praat maar met myself is me myself and i, Homie ek try ook marnet om te survive ... " - Lino - Keanon Se Storie (AfrikaansRapLyrics)
2021/01/19 - " .. Kom ons dans vir nou, Ek weet ek kan nie dans nie maar ek sal dans met jou, Baba solank ons die aand onthou, Ek weet ek kan nie dans nie maar ek sal dans-dans-dans ... " - V.I.T.O. - Dans (AfrikaansRapLyrics)
2021/01/18 - " .. in die vlakte verte waar die vlerke gesprei is soos 'n visarend laag oor die graveldam ingeswiep met 'n baber, maar ag wat vandag gaan ons dorp toe, hieride wereld is ons s'n ... " - The Buckfever Underground - My Geheim Aan Jou
2021/01/17 - " .. Skud die bewysstukke, tyd vir radikale rukke verlaat jou in 'n vibe, stukkende huise! Hoe lyk hulle!!?? ... " - Jitsvinger - Skiroemba met Youngsta & Monox
2021/01/16 - " .. Die reën val neer op Voortrekkerhoogte, Die reën val neer op doringdraad, Die reën val op berge, Die reën val op valleie, Die reën word strome, Die reën word riviere, Die reën word 'n see ... " - Johannes Kerkorrel - Donker Donker Land (genius.com)
2021/01/15 - " .. stembande lyk soos 'n black mamba gecross met 'n rattle want ek spit venom ... " - Dookoom - You Don't Exist
2021/01/14 - " .. Ek is nie van hier af nie, ek kom van die Kaap, en as jy baie mooi vra, dan vat ek jou saam, sit maar weg daai Netflix ... " - Jan Bloukaas - kykNET & Chill (Unieke Lirieke)
2021/01/13 - " ... geld in die hand, buitenkant, ek is dalk nie 'n sent werd nie, maar ek voel soos R300 ... " - Van Coke Kartel - Buitenkant II
2021/01/12 - " ... Is dit net ek, of is als tos? Is dit net ek? Is-is dit net ek? Jis jis, ek soek n fancy goose, maar my sak's plat soos barbie se plastic ... " - Die Antwoord - Wat Kyk Jy? (azlyrics.com)
2021/01/11 - " ...Aaaa aaaaa Dis hier waar ek verlang, Aaaa aaaaa Hou vas aan alles wat jy kan, Aaaa aaaaa Jy weet dis hier waar ek wil wees, Dis in die warmte van jou hart, Tussen die kleure van jou siel Amsterdam ... " - Dewald Wasserfall - Amsterdam
2021/01/10 - " ... verskoon my meneer, maar jy oorreageer, jy raak so kwaad jy verloor jou humeur, jy moet versigtig wees waarvoor jy begeer, want jy worry oor dinge voor dit even gebeur ... " - Benjiman Voete - Brood Oppie Water (Moenie Worry Nie)
2021/01/09 - " ... Wat het gebeur by Aliwal-Noord? Is daar dan niks meer fout, ek vra, met pyn en haat en moord? Is dit as gevolg van die verlede? Wat gaan word van ons volk se hede? ... " - Albert de Wet - Wat Het Gebeur By Aliwal-Noord?
2021/01/08 - " ... dis eienaardig my kind, die werk is waardig gevind, ons is almal saam in die ding, almal saam in 'n kring, as die eksamen begin, so wats die meditasie met die gravitasie, hiers wyn en hiers brood, maar hiers nie kaas nie, wat 'n sabotasie! ... " - S7IEWE - Die Meddie
2021/01/07 - " ... My voorvaders het hulle man gestaan teen die koloniale Engelsman, hulle het gefight vir taal en selfrespek, hulle het geweier om die koningin se gat te lek ... " - Koos Kombuis - Waar Is Mandela? (litnet.co.za)
2021/01/06 - " ... Ek en my buurman, ek sien sy muur en hoor sy hond, Elektriese heinings, kameras, want ek ruik heeltyd lont. Panic buttons, toeslaan-hek en ’n 9 mm op die rak, Hoe banger, hoe meer dollars in ’n groot company se sak. ... " - Ddisselblom - Jobangensburg (litnet.co.za)
2021/01/05 - " ... Met my rug teen die grond, Bewonder ek die lewe deur die oogpunt van 'n droomstrik, Alles beweeg in skemas, En mens kan sien hoe almal die bitterpil sluk ... " - Nico Shevron - Droomstrik met Dale Mchardy & Dubblé Amount
2021/01/04 - " ... Meneer kom cure my seer, asseblief, Jy sal nie sien as jy nie om jou begin kyk nie, Meneer, sê my ek is meer as net naïef. . ... " - Glaskas - Meneer (litnet.co.za)
2021/01/03 - " ... ek het getry om it te stop, maar ek het toe besef dat ek mors my tyd, baby jy maak my so befok as ek net so sit en na jou kyk, jy sal maak dat my breins ontplof, net vir die way wat jy kan lyk . ... " - Kro-Barz - Mal
2021/01/02 - " ... Hongersnood, vigsdood, dakloos, werkloos, moedeloos, broos. Presidentia in absentia, wanbestuur, vagevuur, ondier-plesier. ... " - K.O.B.U.S. - N.J.S.A. (litnet.co.za)
2021/01/01 - " ... maak jou stil op 'n beat terwyl ek wikkel, doen dit beter elke keer terwyl jy sukkel, ek het dan die bou, wat se jy dan nou ... " - Nemo - Flow Change
2020/12/31 - " ... Oogklappe bring die skoon gewete, Dis my plig, dis nie my keuse, Hier sit ek, ek sit en vrek, Dis nie my skuld, maar ek hou my bek ... " - Bernoldus Niemand - Hou My Vas Korporaal
2020/12/30 - " ... Boesmanhand, vat my land, en hijack my aan die Rand se kant, as jy vir my kan sê waar my hubcaps lê, bose hand vat my land ... " - DieVersion - Boesmanhand (litnet.co.za)
2020/12/29 - " ... Want ek's 'n cybersurferraver met techno op die brein, Cybersurferraver wat 'n shame, shame, shame ... " - Dennis Brothers - Cybersurferraver (flashlyrics.com)
2020/12/28 - " ... Kyk hier, kyk hier, kykie fok you, kom gee die tik, ons maak 'n pypie, ek is (eks)lus ... " - MaxNormal.TV - Tik Tik Tik (flashlyrics.com)
2020/12/27 - " ... My pen leen gedagtes, En uitveër los wat reg is, En als tussen-in maak my kwaad ... " - Die Melktert Kommissie - Wegraak (flashlyrics.com)
2020/12/26 - " ... nou kyk daar is geen verskoning, vir alles wat ons doen, doen ons maar net ... " - Piet Botha - Donkermaan (flashlyrics.com)
2020/12/25 - " ... sit jou voet op die verkeerde plek, dan meeet jy met jou maker ... " - Endee - Brand Om
2020/12/24 - " ... ek is hard gebak, my gedagte is gestoom bo oor 'n warm plaat, ek stig 'n veld brand as ek my bek oop maak ... " - Kaecee - Boesman Barbie
2020/12/23 - " ... ek se nie dat jy nie ken doen wat ek doen nie, maar my gedagtes op die grond, sal nie pas in 'n skoen nie ... " - KToG - Say It
2020/12/22 - " ... Met 'n koue hart tot die môre-uur, Drink ek teen die vuur in my kop, En ek voel die koue, Ek voel die vuur, Vreet my stuk-stuk op ... " - Battery 9 - Kouevuur (allthelyrics.com)
2020/12/21 - " ... Hou die prente weg, ons kan dit skets met woordeskat, werk jou intellek, jou cerebellum word oorgevat! ... " - Jitsvinger - Breinsuiker met Claire Phillips
2020/12/20 - " ... jy wat sê dat Sparta is sag, ek stiek uit soos 'n dief in die nag ... " - JCB Sparta - Rastaman Skollie
2020/12/19 - " ... tienduisend midae ver verby, toe was dit nog net ek en jy, my beker van geluk het toe nog oorgeloop ... " - Marcell Britz - Al My Gelukkigheid Is Weg
2020/12/18 - " ... met die holtes van my hande wat jou liggaam namaak ... " - Chris Chameleon - Ek Herhaal Jou
2020/12/17 - " ... Woorde lat jou goed voel soos inspirasie, 'n boodskap wat kom van die meditasie ... " - Donkawolk - Woorde Van Gedigte
2020/12/16 - " ... dit het g'n kleur nie, en dit hardloop, dit giggel uit hysbakke, dit loer deur brilglase ... " - Die Naaimasjiene - Mamma
2020/12/15 - " ... En jy's nie 'n ware leier nie, Maar steeds probeer jy mense mislei, Valse herder verlei met sprokies, Om die tou om die skape se nekke te kry ... " - Kontras - Die Mislukte Rewolusie
2020/12/14 - " ... ons smile is soos die sunsrise wat ek elke oggend meet, gee my energy om elke dag my demons te defeat ... " - JD-J - Lam met Blok7646
2020/12/13 - " ... Ek glo nog in jou, Waar jy vergeet en vergewe, Sal ek onthou, Toe nou ... " - Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou
2020/12/12 - " ... dis finaal en onsamehangend, dis finaal en baie verwarrend ... " - Raaskopleef - Breinskade
2020/12/11 - " ... blameer jou Ma, blameer jou Pa, vir eiebelang wat jy saam met jou ronddra ... " - Kobus! - Tienerangs
2020/12/10 - " ... trippe trappe trone, die volk is in die kak ... " - The Buckfever Underground - Die Volk (Is In Die Kak)
2020/12/09 - " ... Manlief koop vir my 'n multi-functional hairdryer, maar dit konfoes my ... " - Die Naaimasjiene - Manlief
2020/12/08 - " ... Hardloop weg saam met my, Hardloop saam my weg, Hardloop weg saam met my, Is jy reg? Is jy rêrig? ... " - Die Heuwels Fantasties - Hardloop Weg
2020/12/07 - " ... En jy het my gebliksem met jou donnerse lag, en ek wil jou vergeef ... " - Almero - Donnerse Lag
2020/12/06 - " ... Hak like a fish hook, klap soos 'n bitch moet, Kinders hanging on my fokken lips, cause I speak goed ... " - Jack Parow - Afrikaans Is Dood
2020/12/05 - " ... my duiwels voel bly, hulle maak hulle tuis hier binne my, die vure wat brand in my oë ... " - Lucinda - Engele Kom
2020/12/04 - " ... kykie nou doen ek nie moeite nie, so girl ek se ma girl ekke soek dit nie, ek kry ook nie yskoue voete nie ... " - Super-G - Versagting
2020/12/03 - " ... hier wat ons elke dag moet deal klompie kak, as dit nie gang related is nie, is dit die drugs ... " - Yaggie - X Kon met Juic3
2020/12/02 - " ... Tot die bitter end, Tot die son uitbrand, Tot die see opdroog, Anderkant die verste anderkant ... " - Radio Kalahari Orkes - Staan My By met Chris Chameleon
2020/12/01 - " ... ek dink dis tyd vir nuwe dinge, nuwe eindes en beginne ... " - Dogters Van Man - Die Gras Is Altyd Groener
2020/11/30 - " ... ons is "aai ras, wat jou beat gan crush! ... " - Isaac Mutant - 'aai Ras met G-Boy, Doogie
2020/11/29 - " .. Kan ons maak of ons vir ewig kan leef sal ons ons geheime boodskappe vergeet. ... " - Fokofpolisiekar - Tevrede?
2020/11/28 - " ... jy kan hardloop maar ek sal jou vang, jy kan wegkruip maar wie de fok is bang? ... " - Lat Patrollie - Wies Bang
2020/11/27 - " .. . Ek kan jou dagvaar vir pyn en vir leiding, maar ware liefde soek ek vernuut ... " - Valiant Swart - Ware Liefde
2020/11/26 - " .. elke liewe ding wat ek wou koop was uitverkoop, ek het my Pa geniet maar die naaier het uitgeloop . ... " - Mr. illest - Is Wie Ons Is met King B & Gametime
2020/11/25 - " ... dis die Ou Trasvaaaaal!!! ... " - Stinkhout - Ou Transvaal
2020/11/24 - " ... op die Cape Falts sonder blyplek, so as jy slaap, moet jy wake up, Suid-Afrikaners die moet wys raak ... " - Cream Machine - Level3
2020/11/23 - " ... Ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk, Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk ... " - Jack Parow - Sannie Sê (beelyrics.net)
2020/11/22 - " ... Dis mooi man, Jan van Riebeek rap nou saam die Khoisa, Toyi-Toyi van Kaapstad allie fokken pad tot Nederland ... " - Jack Parow - Kattenkwaad met De Kraaien (beelyrics.net)
2020/11/21 - " ... Nul personality, life enhancing drugs, So klap jou fokken hanne vir die moffies met die guns ... " - Jack Parow - Eksie Ou (beelyrics.net)
2020/11/20 - " ... Yo vanoggend voel ek weer asof iemand heeltyd op my case is, Probeer gister aand onthou maar daar's te veel blank spaces ... " - Jack Parow - Bang Babbelas (beelyrics.net)
2020/11/19 - " ... Top van die turnbuckle, Rap met'n duk hakkel, Rym lat die stoom styg, Brand soos 'n boom vakkel ... " - Jack Parow - Afrikaans Is Dood (beelyrics.net)
2020/11/18 - " ... Dus gooi die vloer maar in de brand en ga maar lekker springen, En zet die kletterpet maar op want we gaan beginnen! ... " - De Kraaien & Jack Parow - Laat Je Kop Ontplof (beelyrics.net)
2020/11/17 - " ... Ek's vuil bek tot die dag wat ek vrek is, Try my luck met models maar slaap nog met vettes ... " - Jack Parow - Spring Moederfokker met P.H. Fat (beelyrics.net)
2020/11/16 - " ... Die oes is ryp, Ma man man, kyk net sy eie bord, Want korupsies, mos 'n rykmans sport ... " - Nomad x Klasman x Brizzy x HB x Citto x Dev - Ga Ai Danab
2020/11/15 - " ... verder aan toe kap ons aan, en ons verdedig broe, dis net level op 'n level, government sê soo ... " - Barendz - Kaapse COVID
2020/11/14 - " ... Ek staan voor jou deur en my kop klop ... " - Fokofpolisiekar - Ek Skyn (Heilig)
2020/11/13 - " ... agterbly, maar nie jy nie, nee want orals val die dice, jy kry jou kans en ry, komaan gooi die dice ... " - Johannes Kerkorrel - Ry
2020/11/12 - " ... Papegaai-bont eggo, Kierang kierang my, Totdat ek bedroë, Weer die koggel kry ... " - Laurika Rauch - Bitterbessie Dagbreek (laurikarauch.com)
2020/11/11 - " ... daar's 'n man met 'n besem wat die herfs opvee en die aarde draai en draai verward ... " - Bacchus Nel - Herfsman
2020/11/10 - " ... almal kan sop te maak, jy hoef nie jou foon te vra hoe om sop te maak nie ... " - Buckfever Underground - Sit Dit Af
2020/11/09 - " ... ek 'n mentoor, ek slat agteroor, met altyd iets voor, die twaalf tribes sal my hoor... " - Niko10Long - Militant met EngelStof
2020/11/08 - " ... maar sonder om te twyfel het ek aanhou net probeer, die aanhouer sal wen het my Oupa my geleer ... " - Red Sheep - Suiderkruis
2020/11/07 - " ... kyk na my hart en kyk na my siel, want dit is jy wat my so verniel ... " - Rooksein - Kyk Na My Hart
2020/11/06 - " ... maar jou woorde, spreek lewe, in die hierdie donker tyd ... " - Bianca Blanc - Praat Met My
2020/11/05 - " ... Pers reën in die strate, Slaan my, slaan my, Met jou ystervuis ... " - Johannes Kerkorrel - Persreën
2020/11/04 - " ... vanaand raak ons lekker fucked up, spuit chanpange teen die dak, kap lyne op die boekrak, ja, vanaand raak ons lekker fucked up ... " - Synth Peter - Lekke Fucked Up met What The Faf
2020/11/03 - " ... want eks 'n roughneck, sy gevriet is ouma boude met 'n pap bek ... " - Tony G - Kop Skoot (Diss Track)
2020/11/02 - " ... ek's 'n Boer in beton, soos Oom Paul op ou Kerkplein, niemand weet van my pyn, want ek is goed vermom ... " - André le Toit - Boer In Beton
2020/11/01 - " ... sê dit weer en weer, tuimel agteroor, jy het my verloor, jy het my verloor ... " - Somerfaan - Jy Het My Verloor
2020/10/31 - " ... Die is my goete die, ek en die Hage represent, Die is my goete die, dunit tot die land upstand, Die is my goete die, ek kom vir myne en ek gaan wen ... " - Jay Kay The Rapper & Headboy97 - Die Is My Goete Die
2020/10/30 - " ... Lieg hy met 'n dapper voet, Kyk hoe vry is sy gemoed, Om die brawade voor te hou, Dat hy cope sonder jou ... " - Verantwoordelik (afrikaansemusieklirieke.blogspot.com)
2020/10/29 - " ... as ek nie 'n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad, dis 'n old-school meisie met 'n tweedehandse hart ... " - Tasché - Tweedehandse Hart
2020/10/28 - " ... en sou jy dink dat jy die see kon drink, en sou jy voel als wat Goed bedoel, en jy beland speeksel in die sand ... " - Riku & Jackie Lätti - Medisyne Mens
2020/10/27 - " ... .bedags dwaal hy rond en swaai 'n wilgeloot, en hy sien oral ondergronds strome water water loop, strome water loop ... " - Johannes Kerkorrel - Wanhoop In Die Vrystaat
2020/10/26 - " ... as ek brand, dan brand ek sonskyn, jy sal nie van my hou, kyk hoe hang tonge op die grond, is daai nie dalk jou ou? ... " - Splash - Sexy Boude
2020/10/25 - " ... die pyn klink nog kraakvars, maar hier ons hou duimvas, survivors van die lyfstraf wat ons leer om in lyn te trap ... " - Oom Japsnoet - Elders
2020/10/24 - " ... met die speakers, nou kan jy sien wies die monster, blaas meer roek as 'n Bob Marley poster ... " - Pen Broes x Deej x Ystertong - SllangKorp Venom
2020/10/23 - " ... Nou praat my ou maat maar min hierdie dae, Hy staar net so in sy glas ... " - Piet Botha - Jacob Klipkop
2020/10/22 - " ... hou nou, represent the 7580, daais my postal code, as jy nie geweet het nie, dan weet jy nou, so step next in Cape Feats jy sal meet met cats wat rymklets unlike die fake cats, change net jou mindset ... " - Brandon-Lee Jantjies - Hoekom Will Jy Beef Met My
2020/10/21 - " ... Hoe weet jy nie ek het seer, hoe weet jy nie ek sal leer nie, hoe weet jy nie ek hou vas aan alles wat my afbreek... " - Clarence The Poet - Hoe Weet Jy met Gas
2020/10/20 - " ... as jy ini game is, my boetie moet jy altyd op 'n lyn is, ek weet van ouens wat op my gechange het ... " - Mr. Illest - Ini Game Is met Swares
2020/10/19 - " ... wys my waaraan ek vas kan hou, wie wil ek wees sal jy my help om te onthou... " - Deon Meiring - Lyntjies T-Hemp
2020/10/18 - " ... Ek sienit deuri blurred lines, Jy sê jy's quite fine, But ini spiel isit 'n ander vibe, N white lie wat jy saai gaan jy maai... " - Zion - Wie Is Hy? met Psyycho
2020/10/17 - " ... Maar'k hoop om haar weer te sien, Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin ... " - JMF - My Sarie Marais
2020/10/16 - " ... Ek slaap op my boeke, En trek my toe met hulle vloeke, Dies meer as net raps is roeping, Eks in dit vir die heuning en versoeking, Die oorlog en versoening ... " - Oom Japsnoet
2020/10/15 - " ... En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil, Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee .. " - Johannes Kerkorrel - Halala Afrika
2020/10/14 - " ... Êrens tussen Laingsburg en die Kaap se see, het jou verloor, die nag het jou kom haal ... " - Stephan Visagie - Êrens (Unieke Lirieke)
2020/10/13 - " ... ons bring die feite, want x-ray vision sien ons deur die fakes, naai met alle respek broe fok die haters, julle haat op my ouens omdat dit ons tyd is ... " - King D - Kak Maak
2020/10/12 - " ... Mammie het gese vir Mammie gaat wil Mammie sien ekke reach die top, so wat gaan ek maak, reach virrie top en niemand gaan my stop ... " - CardyCPT - Mammie't Gese
2020/10/11 - " ... ek verdwyn, ek verdwyn, ek verdwyn, ek verdwyn, ek verdwyn, ek verdwyn, ek verdwyn ... " - Die Ek - FOKIJUK
2020/10/10 - " ... waar jy was, sien jou as ek wegkyk, altyd op 'n ander plek, altyd as ek terugkyk, ek verlang ... " - Almero - Mis
2020/10/09 - " ... ek bring gewig as ek sien my mense word geskaal, the talk of the town, want ek praat my mense se taal, ... " - Ash Die Don x Plofstof - Lewe Innie Ghetto
2020/10/08 - " ... Kom staan nader staan nader en kyk my in my oë, sê my of jy wil of gaan ek hierdie een verloor, ... " - Mondré Aucamp - Ek Wil Hier Vanaand Bly
2020/10/07 - " ... Toe ñ lem skitter en blink in die maanlig, het ek gegroet met ñ lae-gemoed, hartseer stem, ñ lem?. ... " - Neville Pedro - ñ Ware Gebeurtenis
2020/10/06 - " ... Op n tyd het ek Heavy gehesitate altyd myself underestimate maar deesdae wil ek net Elevate excellerate levitate cellebrate . ... " - Da V.G - Die Waarheid
2020/10/05 - " ... Uit die blou van Kayalitsha en die pyn van Mitchell's Plain Tot die room van Waterkloof word noodkrete uitgedoof ... " - Wian Anders & Lianie Jaye - Die Vlaglied
2020/10/04 - " ... Ek sien my seun, kyk na sy pa, En in sy oë dieselfde, vrae ... " - Bobby van Jaarsveld - Kan Ek Met Jou Praat
2020/10/03 - ... " ... ek kap dominoes saam met die elders, as hulle goed en wel is, hulle vertel my al die stories van die merke wat op hulle vel is ... " - Oom Japsnoet - Elders
2020/10/02 - ... " ... nul verskoning, dis self toegedien as jy smeek daarvoor... " - Fokofpolisiekar - STFU
2020/10/01 - ... " ... ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie... " - Fokofpolisiekar - Raak Siek Raak Gesond
2020/09/30 - ... " ... haat nie, nog nooit gewens my Pa het ... " - Fokofpolisiekar - Ons Is Die Virus
2020/09/29 - ... " ... dis teen die wet om te ... dis teen die wet om te ... ons kan ... toe gaan as ons ... " - Fokofpolisiekar - Teen Die Wet
2020/09/28 - " ... Ja daai kon my Ma laat lag, daai was weer iets in my mag ... " - HB - Aanvaar My
2020/09/27 - " ... kyk hoe lyk jy nou, kyk hoe lyk jy nou, ek wens ek kon jou help met die bietjie wat ek het... " - Ryno Velvet - Kyk Hoe Lyk Jy Nou
2020/09/26 - " ... life gekry vir iemand hang, die res sal jou foon en jou tekkies afvat net vir fun, ons doen hit en runs en baita met 'n gun en 'n plan ... " - K-Nine Die Hond - Gengste met Jah Logo
2020/09/25 - " ... jy sal skrik as jy moet uitvind wat die meditation is, ... " - Jah Uzzi - Enimies
2020/09/24 - ... " ... wat ek nou praat sal jou herinner tot jy oud raak, voor jy 'n fout maak, familie was nog nooit nie, familie is nie meer nie... " - Niko10Long - Nie Weer Nie
2020/09/23 - ... " ... kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water, want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens ... " - Loufi - Wit Skoene met Jayms (DJ Roelofste)
2020/09/22 - ... " ... don't choose the melody over the rhyme want hierdie is heavenly devine, design van die masses om te overstand, want enige tyd le jy below the sand om te understand ... " - Terror MC - Dai Hip Hop met Raymon Spitfire
2020/09/21 - ... " ... ja die kinners word kleiner want die Ma bly roek, die kinners bly kleiner want die Ma bly vloek, die Pa maak hom sat skiet homself in die voet ... " - HB - Roekeloos
2020/09/20 - " ... hou jou bek, jy 'n vis ek's die visserman so hang aan die net ... " - Juic3 - Jy Moetit Glo
2020/09/19 - ... " ... die music druk, doef daf, die movement laat dit goed gaan, my broese hier, en ons koel af, Is festive en ek is met salutas... " - Yung Esh - Fees Maal
2020/09/18 - ... " ... ons is deurmekaar, die hele wêereld is, mis die skrif teen die muur, nutteloos en clueless, ons ervaring beteken niks... " - Van Pletzen & Francois van Coke - Kakmal
2020/09/17 - " ... hulle intensie is kla official, intelligensie is art official, hul abuse ons culture codes, jy word geprogram in news episodes ... " - Imie Vanie Delf - Kop Les
2020/09/16 - ... " ... Jaa, die dag en die uur, bring siek en suur, en ek wag vir 'n kuur, want al is jy voor op die wa, ek bly agter die stuur ... " - Hemelbesem - Tyd Mantra met Stuwi W
2020/09/15 - ... " ... Die Waterkloof Vier, 'n reis plesier, en kos raak by die trollie onbekostigbaar duur... " - Francois Louw - Klaar Gekla (Remix)
2020/09/14 - ... " ... nou wat as jy nou by my moet wees, dan sal ek nie kan staan nie, want jy maak my bene lam, jy maak my bene lam... " - Its Aisha Babez - My Baby met RJay (DJ Wonie & DJ Waan)
2020/09/13 - ... " ... geen fam wat wag, en 'n kussing hou my geselsskap in die donker nag, die donker nag waar die stemme wag ... " - Kwadraat - Wag 'n Bietjie
2020/09/12 - ... " ... kom julle manne voel die radius, ek slaan ore oop, voel hoe praat die gees, my skaduwee... " - Locurl - War Zone
2020/09/11 - ... " ... flow wat ek hou in die pyplyn soos 'n loodgieter, maar more real, 'n doodskieter ... " - Terror MC - Soul Survivor
2020/09/10 - ... " ... kom ons raak vuil soos wit skoene in modderige water, want vanaand gaan ons dans tot die son op kom in ons hartens... " - Loufi - Wit Skoene (Roelofste)
2020/09/09 - ... " ... die view hou my aan 'n lyn, wat is die meaning, is dit myself, is dit geld, of dit die kinnes met feelings... " - MC Cole - Doenit Gek met DJ Codax (Prod. deur Denver Heart & Michael Viret)
2020/09/08 - ... " ... Hier speel ons vir jou Dominoes, hier skiet ons sommer spek, Hierso kan ons planne maak, hier drink ons somer sterk... " - BreTo - Namakwalander - facebook
2020/09/08 - ... " ... net die tyd sal leer of ons die toets van tyd deurstaan, maar ons het 'n kar en 'n oop strandhuis, so ek dink ons moet gaan... " - Atlantiseers - Desember My Nou met Bouwer Bosch
2020/09/07 - ... " ... waar die stadsligte brand teen die merke van my hand wat vashou aan nog 'n slapelose nag... " - Gerduan Kemp - Slapelose Nag
2020/09/06 - ... " ... my reputasie bring sonde op monde, maar dit laat my soms ook net wonder, Wat le hier diep diep onder ... " - Stiefsuster - Inspirasie
2020/09/05 - ... " ... as jy hier kom gaan jou oe oop, as jy weer gaan, gaan dit weer toe, alles sien ek in my rearview ... " - Die Don Ash - Clout Kidd
2020/09/04 - ... " ... het jy regtig gewag vir my, om vir jou te wys dat ek myself kies... " - Straatligkinders - Verdwyn met One Revolution Brass Band & The Conserve Collective
2020/09/03 - ... " ... alle grappe op 'n stokkie, een wat op 'n ander level is, sit jou op 'n tokkie, vasgevange soos daai hoender in sy hokkie, ek soek jou op die dansbaan Rooirokbokkie ... " - Greezy x Madkiller - Vanie Weskaap (Prod. deur Studio936)
2020/09/02 - " ... sweet tap van Fanie af, soos hy stof op die vloere trap, hy ruk en skud en trap 'n ding raak, soos die meisies oopmond staar ... " - Jan Bloukaas - Disco Fanie
2020/09/01 - " ... in die hart van die flets staan 'n man op die blok met 'n paar nuwe tekkies aan, twee maande verdwyn hy sy kanse, hy kom terug na sy huis in die platteland ... " - Laksmanluke
2020/08/31 - " ... ja, sien jy, die situasies en die oyne wat ons deurgemaak het, was dit my trane, of was dit jy wat my hart gekraak het... " - Stone & Mjay "Music - Ken Pyn met Ello-Jay
2020/08/30 - " ... my lines sit jou high op 'n skyline tip, ek rhyme rhymes en jou spine listen, daais private... " - Cream - Stamina
2020/08/29 - " ... ingewikkel, hoe respek ons jou Cyril maar jy's daai vrou in die middel, vir ons is jy 'n riddle, die mense wat by jou bou sukkel, is mense wat sukkel ... " - Jahlogo x Alie De Jong x Donnie Who x Kay Kinetic x BreiMasjien x Klipklong - Kwaad Trilogy3 (Prod. deur RB)
2020/08/28 - " ... en ek bly konstant met jou skaduwee dans, en ek sukkel om te laat gaan... " - Kinders Vannie Suburbs - Korttermyn Liefde
2020/08/27 - " ... soek 'n kind wat my laat lag, op 'n kakdag, laat my hart blaf soos skote van 'n ag ag, mense moet sien sy is pragtag, ... " - Gabie G - Coloured Girl met Marvelous G
2020/08/26 - " ... sy't gese sy's lief vir my, ek het niks gese nie, alles wat ek nou kan kry wil ek nie he nie , ... " - Epidemi - Verander
2020/08/25 - " ... seriously ek worry maar lewe nie oor wat happen nie, maar ek bereid vir ontmoet as jy my nie geken het nie ... " - Nigel B - Erken My met Noemwoord
2020/08/24 - " ... generate a klomp commercial, met jou underground rehearsal, kom kyk in my plek, kom slat in 'n wap, die is universal ... " - Deemo x Gabie G - Almal Soek Nou Nog Vi Ons
2020/08/23 - " ... cool calm and collected, ek wag hier op my journey, ek's angstig en bekommerd want die pressure is concerning ... " - RapCity - Rum Meditation Part 2
2020/08/22 - " ... ek hettie woorde nie, ek is nie worth om oor te praat nie, ek het nie drome nie, ek het nie drome om oor te slaap nie ... " - Boezy - Haat Jou Haat
2020/08/21 - " ... dis daai kak wat man mos kwaad maak, nee man horie jy gaan jou laat maak, si die hulle 'n saak maak ... " - Juic3 - Beduiweld
2020/08/20 - " ... jou way is noggie gepave nie as jy nie weet wat om te skryf nie as die inspiration jou nie dryf nie, chase nie, trek 'n skyfie, en hou dit vas ... " - Niko10Long - Ganja
2020/08/19 - " ... die nag is koud... die lee strate huil ambulanse... die nagmense se oe is dood en donker ... " - Die Naaimasjiene - Die Reën Is Hier
2020/08/18 - " ... dies life ou bra, om musiek te maak, worry my min, ek het daai fout gemaak ... " - DJ Lonji - Late Night Whine Riddim - Mixtape
2020/08/17 - " ...in plaas van reg uit te vind, hoe jy te werke gaan met die, want julle kry nie die punt ... " - Sound Geek - MMBS (Moenie Mettie Beat Spelie) met Lil-B, Viper & Eathan Smith
2020/08/16 - " ...spoeg nog van die hart, en ek se dit soos dit is,jyt jou mos gechange, so lewe met jou shit, my kom vra what kine... " - Boere van Kallitz & MC Cole - Waar Is Jy
2020/08/15 - " ... soos 'n cannabis, se my hoe kan 'n I se brein so pynvol is, se my hoe kan jy so insane wil is... " - Jah Uzzi - Beter Dae met Bliksemstraal
2020/08/14 - " ... het vir jou gese ek is 'n woord woordenaar 'n woord moordenaar 'n moord woordenaar ... " - Skeptick-ill - Kaap Storie
2020/08/13 - " ... even ons kinders by die skole, ons werk hulle system sterk, en hulle vat ons vir nole... " - Broederbond - Propaganda
2020/08/12 - " ... ek is omkring en tog alleen, bekend en nogtans vreemd, ek dink ek het die bus gemis, soos 'n paspoortlose toeris... " - Emile Minnie - Vasbyt
2020/08/11 - " ... Cape Town, Boombap daais die testament, Afrikaans worldwide daais die testament, van Mcees soos ons represent ... " - Terror MC - Yes Yes Y'all
2020/08/10 - " ... so tsaais my anne dinge, in die lewe vol veranderinge, wat jou laat slice saam met bra's met anne vrinne ... " - Terror MC - Karma
2020/08/09 - " ... dat ek die beat met respek en maniere dra op my skouers al raak my spiere klaar ... " - Terror MC - Special Delivery
2020/08/07 - " ... soos ek geserit, wat jy gehoorit, wat ek geserit, wil jy net he het,dit wat jy gehoorit ... " - Terror MC - Soes Ek Geserit
2020/08/06 - " ... kinners word heen en weer gemanipuleer, onder jou neus gesit, wat dit gebeur in jou gemeenskap - Terror MC - Kinders (Acapella)
2020/08/05 - " ... ouens word uitgeskud, deur beatwagte, en jy wat ken, jy is agter, kry jou 'n beter gedagte ... " - Terror MC - Kaapse Vlakte
2020/08/04 - " ... Is jy verseker van jou saak, bra? ... " - Terror MC - Uit Die Verte
2020/08/03 - " ... help my, hier kom die verdriete, ek's dronk op die liefde ... " - Van Pletzen - Dronk Op Die Liefde
2020/08/02 - " ... ploeg die grond in rye, 'k sit my voet neer plant het niks tyd vir beduie ... " - Vlaktes - Sterker met Jazzy
2020/08/01 - " ... jou boom kan ma hoe groot is, ek's 'n klein byl, sop al die bushies julle weet ek doen dit styl-styl ... " - Sound Geek - MMBS (Moenie Mettie Beat Spelie) met Lil-B, Viper & Eathan Smith
2020/07/31 - " ... toe lok 'n blits my na 'n steeg waar die wêreld baljaar, en water vlamme brand ... " - Valiant Swart - Soos 'n Vis
2020/07/30 - " ... soms gee ek net nie om, oor die stories wat geskinder kom ... " - MYMYMY - In Hierdie Dorp
SUPER2020/07/29 - " ... sanity, jy loop al rond met 'n anner personality, want in die silence raak jou fake jou reality ... " - Gakes - Verloor met D.O.E.P x Mr. DIY x SIEP
2020/07/29 - "... van dwaasmanne, nah brother, die rhyme is so nxa wat 'n rapper laat huil soos traangasse ... " - Broederbond - Kliphard
SUPER2020/07/28 - "Kan jy my skroewe vir my vasdraai?" - Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland --- Koos Kombuis
2020/07/28 - "... hier's ek nou, ek staan hier voor jou deur verdrink in atmosfeer , ... " - Sesling - Atmosfeer
2020/07/27 - "... oneindig maar weinig het jy raad, jy's suinig, die reënboog kry kleur en jy kyk dit met een oog ..." - Rosey - Donker Lig met Ma'am
2020/07/26 - "... giftigste difftigste dikste ding, wat verses bring tot kind jou begin te veel drink, koffie ... " - Loufi - Boude
2020/07/25 - "... kyk hoe skeur ek it, terroreer ek it, manipuleer ek it, sertifiseer ek it, penetreer ek it verrinneweer ek it ... " - Folin Key - Lyrical Raadslid
2020/07/24 - "... jou kop ontplof, het jy gesuig aan jou skyf, ek is moeg van jou stories en jou gekyf ... " - Battery 9 - Vatso Booswig
2020/07/23 - "... Keer op elke keer want dit word net meer soet, En nader aan die uur waar die duiwel woed..." - TERMINATRYX - Suiker
2020/07/22 - "... Apartheid is nog sterk, dis ons wat julle ryk werk..." - Afrikaaps - Wild Op Skuld (Emile YX?/Jitsvinger/Bliksemstraal/Blaq Pearl/Monox)
2020/07/21 - "... die talk van die town, want ek praat my mense se taal ... " - Ash Die Don x Plofstof - Lewe Innie Ghetto (Prod. deur RB)
2020/07/20 - "... jou smile is die grimering wat jy oor jou hartseer smeer ... " - Gabriel - Binne Toe met Boeta NopeZ & Jonta The Flame
2020/07/19 - "... wie se dat ek met die siekte is, ek het net gewys dat ek besig ... " - Juno B - Wie Het Gese
2020/07/18 - "... woordeboek geboor het, maar eks humble agter almal asof ek verloor het ... " - SlagYsta - Hardcore met TCD
2020/07/17 - "... before it's too late, wany as jy met 'n hond fok, gaan die hond jou byt ... " - Krapie Die Don - Siek En Sat
2020/07/16 - "... die stemme in my kop maak geraas, ek kan jou begrawe met 'n paragraaf..." - Garlic Brown - Wat Jy Saai
2020/07/15 - "... tel die visie op jou televisie wel wiesie pel ... " - Locurl - Visueel (Prod. deur Terror MC)
2020/07/14 - "... Desember my nou, ek is reg vir jou ... " - Atlantiseers - Desember My Nou met Bouwer Bosch

Aangaanhaal


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )