


















Louis Liebenberg (Liebenberg, Louis)


Sasol Eerste Veldgids Tot Spore In Die Veld In Suider-Afrika (Diere) . 2003 STRUIK
ISBN: 9781868728497
Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidings kaarte en foto's . Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes.
skakels :