Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Louise John (John, Louise)
vetseun
Die Blou Bril ....................... 2011 LAPA UITGEWERS
Vertaling: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799352559

Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien jaar lank onderwysers opgelei in leesontwikkeling. Sy werk dikwels saam met laerskoolonderwysers en uitgewers om geletterdheid te bevorder en kinders te leer lees. ""Kom," se Pa. "Ons gaan vir jou 'n nuwe bril kry." "Ja," se Tessa. "'n Nuwe bril vir my."

vetseun
Pa Se Nuwe Klere ............ 2011 LAPA UITGEWERS
Vertaling: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799352542

Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin lees-reeks, het tien jaar lank onderwysers opgelei in leesontwikkeling. Sy werk dikwels saam met laerskoolonderwysers en uitgewers om geletterdheid te bevorder en kinders te leer lees.

vetseun
Tessa Se Teddie .............. 2011 LAPA UITGEWERS
Vertaling: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799352566

Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien jaar lank onderwysers opgelei in leesontwikkeling. Sy werk dikwels saam met laerskoolonderwysers en uitgewers om geletterdheid te bevorder en kinders te leer lees. "Ma en Pa doen inkopies vir die tuin, maar Teddie is weg. "Ek soek vir Teddie," se Tessa. "Waar is jy, Teddie?"

vetseun
Verjaardagkoek! ............... 2011 LAPA UITGEWERS
Vertaling: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799352573

Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien jaar lank onderwysers opgelei in leesontwikkeling. Sy werk dikwels saam met laerskoolonderwysers en uitgewers om geletterdheid te bevorder en kinders te leer lees. "Ma en Tessa gaan winkel toe. Tessa kry meel, suiker, eiers, botter en konfyt. "Nou kan ons koek bak", se Ma."


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)