


















Loek Lategan (Lategan, Loek)

Hoofstuk 13 - Nag van die Marionet (Roman) . 2008
Die skeidslyn tussen feit en verdigsel is soms ragfyn.
Vir 'n skrywer en 'n geheime agent is dit dikwels baie moeilik en lewensgevaarlik wanneer daar nie tussen werklikheid en fiksie onderskei kan word nie.
In hierdie pakkende roman word die skrywer betrek by die gevaarlike sending van sy fiktiewe hoofkarakter ... of is dit juis andersom?
Lategan weef 'n uitsonderlike web van intrige en spanning wat die leser van meet af vasgryp tot aan die opwindende einde. - graffitibooks.co.za
skakels :