


















L.L. Pansegrouw (Pansegrouw, Louisa, L)

Super Blokraaiwoordeboek (Blokraai) (Woordeboek) . 2005 PHAROS
ISBN: 9781868900527
Louisa Pansegrouw is geseën met 'n belangstelling in feitlik elke onderwerp onder die son en 'n lewenslange liefde vir die oplos van woord- en ander raaisels. Sy het oor meer as twintig jaar blokkiesraaisels in feitlik elke Afrikaanse tydskrif en koerant gepubliseer.

Makro Blokraaisels Woordeboek (Blokraai) (Woordeboek) . 1998 PEARSON EDUCATION
ISBN: 9780636025189
Die suksesverhaal van L.L. Pansegrouw se blokraaisel-woordeboek word voortgesit met die uitreiking van Makro Blokraaisel-Woordeboek. Die vele unieke eienskappe van die publikasie sluit o.a. in: volledig hersien; sterk uitgebrei; meer as 182 000 inskrywings; volledige lys van motorregistrasienommers, betroubare naslaanbron vir blokraaiselentoesiaste.

Pansegrouw's Crossword Dictionary (Blokraai) . 1994 PEARSON EDUCATION
ISBN: 9780636019577
With over 90 000 entries in alphabetical order, this dictionary is a comprehensive yet easy to use reference with material from a wide range of sources. South African as well as foreign words are included in a format that will inform, interest and entertain not only the serious crossword enthusiast, but the general reader as well.
skakels :