Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
C.L. Leipoldt (1880-1947) (Leipoldt, C. Louis)

Driemanskap, Totius, Cilliers en Leipoldt

vetseunvetseun
Stormwrack ............... 2007 CEDERBERG

vetseun vetseun
The Mask .................. 2005 CEDERBERG

vetseun vetseun
Leipoldt's Cellar & Kitchen . 2005 CEDERBERG

"Leipoldt was born on 28 December 1880 and died on 12 April 1947, three weeks after the last article in this book was published in Die Huisgenoot. He was an amazingly versatile man, and it is no exaggeration to call him poet, playwright, paediatrician, botanist, journalist, novelist, cook and connoisseur of food and wine. Probably best remembered as the quintessentially Afrikaans poet, Leipoldt is also famous as the pre-eminent authority on traditional Cape cooking. His lifelong passion for food and wine, and for old recipes, prompted him to write about them extensively, and the articles translated and collected here embody a unique bredie of culinary and literary knowledge and skill. Probably the finest and without doubt the most entertaining fruit of Leipoldt's lifelong interest in food and wine is the series of articles published under the rubric Kelder en Kombuis in Die Huisgenoot between 1942 and 1947, now published as Leipoldt's Cellar and Kitchen. Also included is the article Bredie, which has not until now been available in English." - bluesky.co.za

vetseun vetseun
Leipoldt's Food & Wine . 2004 STONEWALL BOOKS/CEDERBERG

"This trilogy of works by Leipoldt, Cape Cookery, Culinary Treasures and Three Hundred Years of Cape Wine, is a delectable, amusing, insightful record of cultural and social history at the Cape, delightfully observed and nostalgically expressed by the pre-eminent connoisseur of Cape cookery. Leipoldt writes about food and wine expressively as a poet, authoritatively as a medical doctor and botanist, and with the humility of the expert enthusiast. The ingredients of this book spring both literally and metaphorically from the soil of South Africa, articulating and preserving wonderful facets of Afrikaans culture and heritage. This is not only a book for the cook and the connoisseur, but for everyone able to appreciate exquisite prose, for everyone interested in encountering one of South Africa's great poets writing about something that fascinated him throughout his life - the preparation of good food and the enjoyment and value of wine. One of the reviewers of Leipoldt's Food & Wine wrote that visitors to South Africa hosted by him had said that this book gave them an insight into South Africa, and its history, that they were unable to find elsewhere." - bluesky.co.za

vetseunKOOP/BUY vetseun
Polfyntjies vir die Proe .. 1979 TAFELBERG/2004 CEDERBERG

"Kos en taal kan beskou word as belangrike aspekte van enige nasie se kultuur en geskiedenis. Die waarheid van hierdie stelling is duidelik in die geval van C.L. Leipoldt ― nie net was hy 'n digter en kenner van die kookkuns nie, maar ook 'n uitmuntende, traak-my-nie-agtige, anekdotiese, prikkelende kroniekskrywer van die ou-Kaapse kultuur en die destydse Afrikaanse lewensstyl. Die vyf-en-vyftig rubrieke wat Polfyntjies vir die Proe uitmaak, is tussen 1942 en 1947 onder die skuilnaam KAR Bonadie geskryf, en het in Die Huisgenoot onder die opskrif Kelder en Kombuis verskyn. Leipoldt het omtrent drie weke na die verskyning van die laaste rubriek op die ouderdom van ses-en-sestig jaar gesterf. Die formaat van 'n gereelde tydskrifrubriek het moontlik daartoe bygedra dat Leipoldt sy wye kennis van kos en wyn, onder andere, op 'n intieme, nonchalante gesprekstoon met sy lesers gedeel het. Geen wonder dat Fred Le Roux Polfyntjies beskryf het as "van die mooiste prosa wat ons van hom het" nie. Hierdie uitgawe sluit Bredie in, wat in 1933 in Die Huisgenoot onder Leipoldt se eie naam verskyn het." - bluesky.co.za

vetseun vetseun
The Valley: A Trilogy Comprising - "Gallows Gecko", "Stormwrack" and "The Mask" . 2002 STORMBERG/CEDERBERG
redaksie, Paul Murray, T.S. Emslie

vetseunKOOP/BUY vetseun
Stormwrack ............ 1980 DAVID PHILIP PUBLISHERS/2000 HUMAN & ROUSSEAU
The Classic Anglo-Boer War Novel
redaksie, Stephen Gray

2001 - Die Laaste Aand (C.L. Leipoldt) (verhoog) - Hendrik Pienaar Hofmeyr
2000 - Chameleon on the gallows KOOP/BUY
1999 - Leipoldt: 'n Lewensverhaal - J.C. Kannemeyer
1999 - Laurika Rauch - Die Mense Op Die Bus - Die stout kat
1997 - Gordel van Smarag: 'n reis met Leipoldt - Elsa Joubert
1989 - Triptiek: Tekste Vir Die Verhoog, Radio En Televisie (J.P. Smuts, Chris Barnard, C.L. Leipoldt, A.S. van Straten) (TAFELBERG)

vetseun
O'Callaghan se waatlemoen - en ander verhale . 1980 TAFELBERG

1980 - Versamelde Gedigte (TAFELBERG)
1980 - Moederplig: 'n toneelstuk in vier bedrywe (TAFELBERG) vetseun
1978 - Kos vir die kenner: 'n kookboek met meer as duisend goeie resepte (TAFELBERG) KOOP/BUY

vetseun
Vyftig Gedigte Van C.L. Leipoldt . 1976 TAFELBERG
Saamgestel, W.E.G. Louw
ISBN: 9780624007975

Uit die skatkis van die slampamperman 'n keur van gedigte uit vyf van sy gedigte, uitgesoek deur WEG Louw. Dié bundel is die eerste keer in 1946, ter geleentheid van Leipoldt se 66ste verjaardag, in 'n beperkte oplaag deur die uitgewery AA Balkema uitgegee.

1974 - 300 years of Cape wine KOOP/BUY
1961 - 4 slampamperliedjies (C.L. Leipoldt) (viool, klavier) - Hubert Lawrence du Plessis
1961 - Versamelde Gedigte (TAFELBERG)
1961 - Oom Gert vertel, en ander gedigte (by Project Gutenberg) (NASIONALE BOEKHANDEL)
1960 - C.L. Leipoldt (Biografie) - M.P.O. Burgers

vetseunvetseun
Die Laaste Aand . 1960/63/7/80 NASIONALE BOEKHANDEL
- 'n toneelstuk in drie bedrywe

1957/1963 - Oom Gert Vertel (NASIONALE BOEKHANDEL)
1950 - Dingaansdag

vetseun
Die Laaste Aand ........ 1949 NASIONALE BOEKHANDEL
- 'n toneelstuk in drie bedrywe

vetseun
C.L. Leipoldt: Eensame Veelsydige (P.J. Nienaber) . 1948

1948 - Die Moord in die Bosveld
1944 - (Die heks en Die laaste aand) Hertzogprys Drama
1941 - Slampamperliedjie No. 2: Eis van die vonk (C.L. Leipoldt) (vokaal, klavier) - Gideon Fagan vetseun
1941 - Slampamperliedjie No. 1: Wys my die plek (C.L. Leipoldt) (orkes) - Gideon Fagan vetseun
1938 - Slampamperliedjies
1938 - Die Groot Trek
1937 - Die Dwergvroutjie
1933 - Dingaansdag (JL van SCHAIK)
1934 - Totius (Passieblomme); C.L. Leipoldt (Skoonheidstroos); W.E.G. Louw (Die ryke dwaas) Hertzogprys Poësie

vetseun
Die Kwaksalwer ........... 1931 NASIONALE PERS
- 'n Komediespel in drie Bedrywe
- Eerste Uitgawe

1929 - Geen serpentyn of lapis lazuli (C.L. Leipoldt) (vokaal, klavier) - Rosa Nepgen
1929 - Uitgesoekte gedigte vir jong Suid-Afrika
1925 - Dingaansdag

vetseunvetseun
Die Heks: 'n toneelstuk in een bedryf . 1923/1951/1960/1961/1967 NASIONALE BOEKHANDEL

vetseun
Die Heks LP .................................... FA/4 FAKKEL
- 'n Toneelstuk deur C.L. Leipoldt -

vetseun
Skoolgesondheid .......... 1921 JL VAN SCHAIK
C.L. Leipoldt; P. Elias

1915 - Nasionale Pers - Langenhoven, Leipoldt, Cilliers, Totius, skool-, universiteitshandboeke
Jannie du Toit - 'n Liedjie Vir Jou - Boggom En Voertsek, wys my die plek
Daar's nog die lang rooi wapad voor my (C.L. Leipoldt) - H.P. Barton
Die Voortrekker se vaarwel - Voortrekker feessange (vokaal, koor, orkes) - Gerrit Bonn

vetseun
Oom Gert vertel en ander gedigte . 1911 J.H. DE BUSSY

F.A.K. Sangbundel 2001 liedjies:
052 Al Die Veld Is Vrolik, digter
057 Ek Sing Van Die Wind, digter
068 Oktobermaand, digter
321 Op My Ou Ramkietjie, digter
F.A.K. Kunsliedbundel:
Oktobermaand, digter
Wys my die Plek, digter
Eis van die Vonk, digter
Kom Dans met My, digter


skakels : wiki















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )