Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kobus Neethling (Neethling, Kobus)
vetseun
Dink soos Jesus (eBook) .
- Riglyne om meer soos Hy te word
ISBN: 9781770312500

Kom saam op ? reis deur die denke en daaropvolgende optrede van Jesus.Kom leer by dié buitengewone mens uit sy merkwaardige optrede teenoor ander mense. Probeer dit selfs naboots om meer en meer soos hy te kan word.Jy kan nader en nader aan Jesus kom deur te bestudeer hoe Jesus op aarde gedink het. DINK SOOS JESUS kyk na die belangrikste denke wat Jesus geopenbaar het. Wat sê dit vir ons van sy gedagtes en watter lesse kan ons daaruit leer?Twintig jaar gelede sou harde werk en hoe intelligensie genoeg gewees het om jou suksesvol te maak. Deesdae is dit nodig om jou brein ten volle in te span en te gebruik om voluit te kan leef en ? verskil te maak in jou werksplek.Kom by die essensie van Jesus se denke uit, sodat jy dit kan begryp en nastreef.

vetseun
Is ek slim of is ek dom? (eBook) . CARPE DIEM
Raché Rutherford; Kobus Neethling
- Die kreatiewe oplos van probleme en skep van geleenthede in die 21ste eeu
ISBN: 9781770312487

vetseun
Voel soos Jesus (eBook) .
- Sewe riglyne van 'n emosioneel gesonde lewe
ISBN: 9781770312517

Voel Soos Jesus probeer by die essensie van Jesus se emosies uitkom sodat die moderne mens van die 21ste eeu dit begryp en kan naboots in sy soeke om meer volgens Jesus se voorbeeld te leef.
In die trefferboek Dink soos Jesus is 'n reis geneem deur die denke en daaropvolgende optrede van Jesus as buitengewone mens. Ons kan so baie by Hom leer, selfs sy optrede probeer naboots as ons dit werklik begryp.Net so kan ons ons emosionele intelligensie ontwikkel deur te bestudeer hoe Jesus emosies hanteer het. VOEL SOOS JESUS kyk na sewe van die belangrikste emosies wat Jesus tydens sy aardse lewe geopenbaar het. Wat sê dit vir ons van sy emosionele belewing en watter lesse kan ons daaruit leer?Twinig jaar gelede sou harde werk en hoë intelligensie genoeg gewees het om jou suksesvol te maak. Die noodsaaklikheid van emosionele intelligensie vir sukses, gelukkige verhoudings, goeie gesondheid en meer energie is deesdae van allergrootste belang. Ons maak foute in die werkplek, ons vernietig verhoudings en ons skiet tekort as ouers omdat ons nie ons eie of ander se emosies verstaan of geldig verklaar nie.VOEL SOOS JESUS probeer by die essensie van Jesus se emosies uitkom sodat die moderne mens van die 21ste eeu dit begryp en kan naboots in sy soeke om meer volgens Jesus se voorbeeld te leef.

vetseun
Vind Geluk in 29 Dae ...... 2010 CARPE DIEM
ISBN: 9781770311862

vetseun
Pierewiet-Leesreeks ........ 2004 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 3)
ISBN: 9780636016958

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

vetseun
Die Geheim Van Liefhê / (eBook) . 2003 CARPE DIEM
ISBN: 9781919912646
ISBN: 9781770312616

Verstaan die rol van jou brein in die skep van seksuele geluk en passie in die 21ste eeu.

vetseun
Hammie Die Hamstertjie . 2002 MASKEW MILLER LONGMAN
- Reader / Storybook (Grade 2)
ISBN: 9780636016897

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Hammie Maak Hom Tuis . 2001 MASKEW MILLER LONGMAN
- Reader / Storybook (Grade 2)
ISBN: 9780636016934

Pierewiet-Leesreeks ....... 1999 MASKEW MILLER LONGMAN
- Onderwyserspakket (Grade 1)
ISBN: 9780636033283

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Pierewiet-Leesreeks ........ 1999 MASKEW MILLER LONGMAN
- Leerlingpakket (Grade 1)
ISBN: 9780636033276

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Pierewiet-Leesreeks ....... 1997 MASKEW MILLER LONGMAN
- Reader / Storybook (Grade 7)
ISBN: 9780636010215

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

vetseun
Die Stoute Tweeling ......... 1996 MASKEW MILLER LONGMAN
- Boek een Reader / Storybook (Grade 1)
ISBN: 9780636004474

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

vetseun
Knipsels ............................. 1996 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 5)
Illustrasie: Pandora Albers
ISBN: 9780636020252

This is part of a reading series for first-language learners of Afrikaans. Reading skills covered include background knowledge, speed reading, phrase reading, column reading, reasoning capacity, perceptive reading, reading aloud, listening skills, reading quickly and vocabulary.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
By Die Huis ........................ 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
ISBN: 9780636022768

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.

Die teks in hierdie reeks is gemoderniseer en vrae is bygevoeg om 'n wye spektrum van interpretasie te dek. volkleurillustrasies sal die leerder prikkel om die teks te lees, en die leerleesprogram is ontwikkel volgens die leerder se ontwikkelingsvlak Die Knipsels Leerdersboek het tydskrifartikels, foto's, advertensie, koerantberigte en oorspronklike tekste oor onderwerpe wat tot leerders van hierdie ouderdom spreek. Die leerder se behoeftes en belangstellingsveld is as uitgangspunt gebruik by die keuse van die leesmateriaal en kontekstuele verband.

vetseun
Die Kat ................................ 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 1)
ISBN: 9780636022638

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige 'n die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Die Kinders Speel ............ 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 1)
ISBN: 9780636022591

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Die Stoute Tweeling ........ 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 1)
ISBN: 9780636022607

Hier En Daar ..................... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 2)
ISBN: 9780636022676

In Die Tuin .......................... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 1)
ISBN: 9780636022614

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks in hierdie reeks is gemoderniseer en vrae is bygevoeg om 'n wye spektrum van interpretasie te dek. volkleurillustrasies sal die leerder prikkel om die teks te lees, en die leerleesprogram is ontwikkel volgens die leerder se ontwikkelingsvlak Die Knipsels Leerdersboek het tydskrifartikels, foto's, advertensie, koerantberigte en oorspronklike tekste oor onderwerpe wat tot leerders van hierdie ouderdom spreek. Die leerder se behoeftes en belangstellingsveld is as uitgangspunt gebruik by die keuse van die leesmateriaal en kontekstuele verband.

vetseun
Lekker Stories ................... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- Reader / Storybook (Grade 3)
ISBN: 9780636022690

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Nog Lekker Stories .......... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Gr 3: Eerste Aanvullende Boek)
ISBN: 9780636022706

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Ons Familie ....................... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- Teacher's Resource Manual / book (Grade 1)
ISBN: 9780636022744

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Ons Woon Saam .............. 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- Teacher's Resource Manual / Book (Grade 2)
ISBN: 9780636022751

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Op Die Plaas ..................... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- Reader / Storybook (Grade 2)
ISBN: 9780636022713

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Pierewiet-Pierewiet .......... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 1)
ISBN: 9780636022621

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks in hierdie reeks is gemoderniseer en vrae is bygevoeg om 'n wye spektrum van interpretasie te dek. volkleurillustrasies sal die leerder prikkel om die teks te lees, en die leerleesprogram is ontwikkel volgens die leerder se ontwikkelingsvlak Die Knipsels Leerdersboek het tydskrifartikels, foto's, advertensie, koerantberigte en oorspronklike tekste oor onderwerpe wat tot leerders van hierdie ouderdom spreek. Die leerder se behoeftes en belangstellingsveld is as uitgangspunt gebruik by die keuse van die leesmateriaal en kontekstuele verband.

vetseun
Pierewiet Se Pretboek ..... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 1)
ISBN: 9780636019409

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development.
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

vetseun
Piet Pampoen En Ander Stories . 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 2)
ISBN: 9780636022683

Pret En Plesier .................. 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 2)
ISBN: 9780636022669

Skool Toe ........................... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 2)
ISBN: 9780636022652

Uit En Tuis ......................... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 2)
ISBN: 9780636022737

Van Alles En Nog Wat ...... 1995 MASKEW MILLER LONGMAN
- (Grade 2)
ISBN: 9780636022720

Hammie Gaan See Toe .. 1994 MASKEW MILLER LONGMAN
- Gr 2: Tweede Aanvullende Boek .
ISBN: 9780636016941

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

vetseun
Pret En Plesier .................. 1994 MASKEW MILLER LONGMAN
- Boek vier (Grade 2)
ISBN: 9780636005273

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

vetseun
Skool Toe ........................... 1994 MASKEW MILLER LONGMAN
- Boek vier (Grade 2)
ISBN: 9780636005228

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

vetseun
Van Alles En Nog Wat ...... 1994 MASKEW MILLER LONGMAN
ISBN: 9780636006331

The aim of this reading series is the speedy acquisition of the reading techniques of the junior primary class so that teachers and students can make better use of the books in the school library.

vetseun
Praat met jou kos .
ISBN: 9781432201128

Daar word deesdae algemeen aanvaar dat om jou gewig in toom te hou, nie net gaan oor wát jy eet nie. Dit begin by die manier hóé jy oor kos dink. Om energiek te voel en goed te lyk, moet jy jou denke oor kos vir altyd verander.

skakels :

bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices

DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)