Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kobie van Niekerk
vetseunKOOP/BUY
As jy kan hoop op môre . LAPA UITGEWERS

"Wat sal vir Rudolf, die beroemde pianis, die swaarste weeg: die belofte van hernude roem en die glanslewe wat daarmee saamgaan, of Robyn se liefde en die vrede van Emmasbaai, die klein vissersdorpie waar hy liefde gevind het?" - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Ankers teen die stormwind . LAPA UITGEWERS

"Dokter Tess Joubert moet die spoke van die verlede trotseer toe haar oorlede sus se dogtertjie, Ariël, by haar kom bly. Lukaskop het nog nie die tragiese gebeure rondom die skandaal vergeet óf vergewe nie, en voor in die koor is die aantreklike Gerhard Steenberg..." - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Skanse teen die liefde .... LAPA UITGEWERS

"Toe Karien Meyer agterkom dat haar suster haar aan die skrywer Paul Brinck wil voorstel, steek sy viervoet vas. Haar eerste stormagtige ontmoeting met Paul help ook nie om haar van plan te laat verander nie!" - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Liefde vir Reza .................. LAPA UITGEWERS

"Seth Carlan loop lig vir vroue - want hulle lees te maklik vir ewig en ewig, amen, in sy optrede. Dan ontmoet hy die beeldskone en enigmatiese Reza Mettler wat sy prioriteite heeltemal deurmekaarskommel ..." - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Draer van die Liefde ........ LAPA UITGEWERS

"Die vonke het gespat toe Erin en Markus vroeër koppe gestamp het in die hof. Nou moet hulle saam aan 'n saak werk om reg en geregtigheid te laat geskied. En tussen die werk deur is daar Cupido se aanslae waarteen hulle ook nog moet veg." - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Minnaar uit Parys ............. LAPA UITGEWERS

"Lucien de Saugure bied Christi 'n pos in Parys aan. Maar van sy beloftes kom nie veel nie, van sy aanvanklike toegeneentheid nog minder. Dit was 'n fout, 'n dure. Sy't hom lief, maar seerkry is haar voorland." - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Roos van Riekertsdal ...... LAPA UITGEWERS

"Ingrid verbreek haar verlowing met Dittmar en gaan Riekertsdal toe om haar oupa in sy apteek te gaan help. In 'n dreigende skeuring tussen die inwoners op haar geboortedorp oor 'n beplande opgaardam, skaar sy haar by Josh, die sondebok in die vetel..." - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Die Tweede Droom ...... LAPA UITGEWERS

"Karen Conran se droom om 'n eie prokureurspraktyk te vestig, lê aan skerwe. Sy besluit 'n man is nie te vertrou nie. Maar dan kom Mischa oor haar pad - 'n Rus met 'n verlede ..." - LAPA UITGEWERS

Ballade vir Karli
Heildronk op die lewe
'n Hart vol Winter
Die liefde behoort aan môre
Kronkelpad na die son
2001 - Die hemel in jou hande (DIE KEURBIBLIOTEEK)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )