Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ons Klyntji (HIER)
2020 11 28 - "jaargang 124" LAUNCH, Tuin Van Digters
vetseun
november 2020 .......... jaargang 124
- Willem Samuel, Okkert Brits, Albert Retief, Elzahn Nel, Colijn Strydom, Givan Lötz, Regardt Visser, Adéle Changuion, Florence de Vries, Carl van der Linde, Anouk Cronjé, Dorit Hockman, Bianca Oosthuizen, Stéfan Burger, Marianne Stewart, Pieter Lübbe, Lindley Pretorius (Superperd), Roxanne Bayman, Willem van den Heever, Strauss Louw, Lezanne Fieuw, Magda Eloff, Amayetta, Laen Sanches, Daniël Prins, Charles Tait, Simon Winter, Alisa Farr, Bernard Brand, Willow Ruby, Zadie Prince, Marguerite Cellarius, Sariné Potgieter, Willem Mulder, Anton Barnard, Marenet Jordaan, Bill Dodd, Kobus Burger, Kanya Viljoen, Karl Kemp, Nessy Shimwafeni, Louis Roux, Fred Cicada, Susan Samuel, Liny Kruger, Sjaka Septembir, Charika Swanepoel, Daniel Kemp, Louw Venter, Jennifer Mngadi, Pravasan Pillay, Naazneen Laher, Merle Grace, Deon Meiring, Alet Janse van Rensburg, Elodi Troskie, Marcell Britz, Hugo van der Merwe, Michelle Oelofse, Hanru Niemand, Ian Bell, Mick Raubenheimer, Rudolph Willemse, Andrew van der Vlies, Jemima Meyer, Tom Dreyer, Joe Botha, Marna van den Berg, Willem de Lange, Gérard Rudolf, Carl van der Linde, Alice Inggs, Desiré Gird, Robyn Perros, Etienne van Heerden, Erica Lombard, Andries van Pretoria, De Waal Venter, Beaton Galafa, Trudy Songo, Sarah Uheida, Maria Stallmann, Leila Bloch, Saaleha Idrees Bamjee, Kleinboer, Zian Viviers, Danie Marais, Suzy Bell, Curtley Jones, Johann van der Walt, Fred de Vries, Toast Coetzer, Mechiel Boshoff, Jaco van Schalkwyk, Janie de Vries, Francois van Zyl, André van der Hoven, Clinton V. du Plessis, Francois Lion-Cachet, Jaco du Plooy, Sello Huma, Bester Meyer, Olga Leonard, Marguerite Wolfaardt, Stanley Cierenberg, Theodora Dame Adjin-Tettey, Abigail George.

vetseun
augustus 2015 ........... jaargang 119

vetseun
augustus 2014 ........... jaargang 118
- Odyssey
- Redakteure: Erns Grundling en Toast Coetzer. Joe Botha, Marissa Baard, Rebecca Kahn, Donnay Torr, Hein Coetzer, Bienne Huisman, Arno Kruger.
4. Oppikoppi Band Interviews
22. Ek was daar... - Angola Badprop
24. Gekaapte stad - Clinton M. du Plessis
27. Decline of the American Empire - Andries Bezuidenhout; God praat met Bloedneus praat met God - Danie Marais
31. My Sister Sonia - Anton Krueger
32. 'n Kak gedig - Bernat Kruger
33. A thought - Biénne Huisman; This - Bill Dodd
34. Lacquer - Tomai Salamun; Die keps - Murray La Wta
35. A found poem - Helen Sullivan
37. Rape fields - Nick Mulgrew; Layers of delayers - Maruping Phepheng
39. Drawing Summervvood - Charla Chait; Status update - Brixton Barnard
40. A Coat of Paint - Dara Kell
42. Drie gedigte - Donnay Torr
44. Twee gedigte - Gisela Ullyatt
46. Vaal foto's - Meme Mase
47. Kroon vol drome - Melanie van As
48. May 7th 2014 - Robert Szabo
50. From the beginning - Tony Ullyatt
51. Smile - Adél Fourie; Some Facebook updates - Kevin Winder
52. Helde - Kleinboer
53. Wat dikwels gebeur op vlugte - Hanru Niemand
54. My giraffe - Henali Kuit
55. die laaste woord - Jac Kritzinger
58. Rooi Bloemfontein - Jana du Plessis
59. Akkedis - Willim Welsyn; Happy Valentine's Day - Walkie Talkie
61. steeks - Theo Kleynhans
62. Status update - Albertus van Wyk; Status update - Peter Retief; Uittreksel - Jaco van Schalkwyk; Uittreksel - Elsibe Loubser
63. Furie - Andries van Pretoria; Seeman - Anna-Bet Bester
64. Josephs - Mavis Vermaak
65. Two poems - Mangaliso Buzani
66. Flou grappie - Barnie Louw; Two poems - Saaleha ldrees Bamjee
67. Glaspaleis - Sanri van Wyk
68. Dinosaur Days - Koos Kombuis
69. Ek probeer my bes - Marenet Jordaan
70. Facebook updates - Diane Awerbuck
71. International Dating - Gilad Hockman; The Walker - Kobus Moolman
72. Status update - Alexandra Dodd
73. Loose change - Alice lnggs
75. 13 Februarie - Toast Coetzer; The Liberation - Patrick Cairns
81. She's like - Kayla Reinhardt; Die wanneer dood - Clive E. Smith
82. 'n Haiku - Karel Kopbeen; Drome - Sophia van Taak
84. Die Van Wyk~dieét - Albertus van Wyk
85. Twee gedigte - Le Roux Schoeman
86. Robotman - Len Els; Dra - Sam Oosthuizen; Vry in die bondel - Frans de Villiers
87. breek liggies - Sjaka S. Septembir; broodnodig - Jaco van der Meme; Spikkels - Joan-Mari Barendse
88. Shitty Poem - Chris Wait
89. Boemelaarsliefde - Braam Smit; Hollywood starlet - Biénne Huisman
92. Uittreksel - Theunis Engelbrecht
93. Kort uittreksel - Henry Jack Cloete; Bushveld Beatniks - Karel Kopbeen
95. Kyk noord - Martin de Lange
99. Jan-Jan and the Fever Soapes - Mick Raubenheimer
105. An Obituary For Conversation - Ian McNaught Davis
107. Soms - Anne-Marie Taylor; Am I weird, or just a hipster'? - Peter Retief; U ittreksel - Tinus Horn
109. Uittreksel - Sarel van Zyl; Shack - Adél Fourie; Ongetiteld - Baas de Beer
110. Ophe|ia's hunger - Adriaan Doman
111. Verbeeldingsreise - Paul Joubert
112. The Kenyan Mademoiselle - Abigail George
117. Rainy Day Farang - Gray Kotze
120. Maandag - Johan Smith
121. Marrow - Liam Kruger
124. Lavatory Levell - Nadia Kamies
126. JHB - Johan Duvenage
127. Wit gebou - Henning Janse van Vuuren
132. Safari - Lynné Schoeman
133. Sissies - Christel Coetzer
136. Untitled - A.R. Daamen
138. Cylinder X - Mark Venter
141. In die studio - Willem Samuel

vetseun
augustus 2013 ........... jaargang 116-117
- Bewilderbeast
- Redakteure: Erns Grundling en Toast Coetzer.
5. Welcome to Bewilderbeast!
6. Bands: Shotgun Tori, Bouwer Bosch, Ryno Velvet, Andra, Bittereinder, Volkspeler, Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, Beatenberg, The Narrow en Jeremy Loops.
21. Sondes van my vaders - Abjater Ronkedoor
21. Name Time Artist - Loftus Marais
22. Verliefhê - Aletta Lintvelt
22. Platonic Philosophy - Allan Kolski Horwitz
24. An island of strangers - André Naffis-Sahely
25. Two poems - Andrew Miller
26. Jason and the Demon of Boredom - Anton Krueger
29. The Challenge - Aryan Kaganof
31. FB update - Roné McFarlane
33. To Form Trees - Jaco van der Merwe & Gerhard van Wyk
33. When the house - Bernat Kruger
35. 6 lnstagram-gedigte - Bibi Slippers
37. A calm evening - Bill Dodd
37. I die - Carla Chait
37. Nie 'n wintermens - Chris Wait
39. Twee gedigte - Clinton V. du Plessis
42. Zombe-troue - Clive E. Smith
44. Oom Koos en Tant San - Kerneels
48. Die Drankie - CP Vermaak
49. Drie Frankenstein-verse - Danie Marais
52. Bathing Women - Dara Kell
53. Sy het - Elna van der Merwe
56. At the courthouse - Jason Bronkhorst
60. Swart Hanswors - Sjaka S. Septembir & Hannalie Taute
60. Kwatryn - Erns Grundling
61. Willie Vermaak en die Duiwel - Francois B. Blom
62. The First Time - Elme Vivier
63. Koes-koes - Isaac Mutant
64. Twee gedigte - Jolyn Phillips
66. Kollekte - Kleinboer
68. Four poems - Kobus Moolman
70. Completely Clean - Mangaliso W. Buzanl
70.,Untit|ed - Monique Pelser
70. r3gst3r - Joe Botha
72. Tuareg Blues - Lloyd Gedye
78. Shining Girls, Ch. 2 - Lauren Beukes
80. Orwellington - Louis Duvenage
82. Mense = Kak - Maritz van den Berg
84. Two pieces - Mishka Hoosen
87. Gelykenis - Nathan Trantraal
88. Thirst - Nicki Wilson
89. Thwok - Robert Berold
90. I cannot eat dates - Saaleha ldrees Bamjee
90. Kerstafel - Sandra Kruger
94. Love letter - Sibongisiwe Sibeko
94. Dinge - Sophia van Taak
96. To Zapriana - Tehan Scheffer
96. Concubine - Thobile Ramano
98. The Sea Point Contact - Timothy S. Gabb
100. Jonah - Tomai Salamun
102. Vagabond - Lynné Schoeman
103. Uittreksel uit Gedeeltelik Bewolk - Ruan Kemp
104. Splinters en Converse - Ronelda S. Kamfer
106. White (Eczema) - Robert Szabo
112. Wag vir morelig - Rozanne Gewaar
113. Koos Kombuis interview
118. MyCiTi-vignette - Sophia van Taak
120. My First Mixtape - Rosemary Lombard
126. Be cool, motherfucker - Hein Coetzer
128. Kagiso - Jane Dowd
128. Evolution - Henali Kuit
130. Almost my Iaaste - Karel Kopbeen
132. Dusty - Jason Donald
134. Some things overheard - Diane Awerbuck
136. Caretaking - Liam Kruger
139. Sangoma - Le Roux Schoeman
139. The Door - Marike Beyers
140. 'n Huisie by die See - Merwe van der Merwe
142. Walk Fast, Whistle - Toast Coetzer

vetseunvetseunvetseun
november 2007 ........... jaargang 111
ons kerk se mense kompilasie . ONEF 1015 2007 ONE F MUSIC
1. The Heaviest Red - Esmé Eva Kwaad
2. Niemand By Die Huis - Piet Planter
3. Derrick - Insek
4. Krismiswurm - Slow
5. Smeuldroom: Die Plaas - Piet Pompies en Esmé Eva Kwaad
6. KokaineKopKosie - NuL
7. Die Ballade Van Die Vrou Wat Te Lank Alleen Gebly Het - Bacchus Nel
8. Ek Sien Jou In My Drome - Bittervrug
9. Psalms & Gesange - Buckfever Underground
10. Dit Was Immers 1 Januarie - Paul Riekert
11. Die Kaalkop Waarheid - Stean en die Crankshafts
12. Sunnyside Hotel - Kabous Verwoed
13. Smeuldroom II: Die Motorhawe - Piet Pompies en die Bullebak blaasorkes
14. Barbara Ray - Brixton Barnard
16. Elope - Ronel Nel
17. Terug Van Die Dood - Insek
18. Ballas - Moord Greeff
19. Monster Soek Sy Meester - Willem Welsyn en die Sunrise Toffies
20. Smeuldroom III: Die Inryteater - Piet Pompies en die Bullebak blaasorkes
21. I Want To Die On A Tuesday Afternoon - The Buckfever Underground
22. Poskaart Na Mars - Tannie Marie en die Biscuits

As ekstra byvoeging tot die kult tydskrif Ons Klynti is die CD moercool voor mens dit luister. Dan is dit nog gemaak deur Drikus Barnard van Brixton Moord en Roof, Trike, Plank en nog meer, gemeester deur niemand anders as Paul Riekert ... so jy's gefxk as jy nie weet nie ...
Na 'n inleidingspoem deur Esmé van Plank en Trike faam, ook gesien saam met Gert Vlok Nel en Paul Riekert, is dit Piet Planter wat 'n mesmerizing nommer oor kitaar dig. 'n Lui een, maar vertellend, reguit, dokter toe met jou dude. Miskien kan die een mens voorberei,
.................... " ... ligte is aan, niemand by die huis ... " ... maar ek twyfel.
Piet Planter se nuwe CD My Seun is beskikbaar by Soundissue. Insek is volgende aan die beurt, die former Groinchrun members is deesdae 'n bloederige klomp ouens met derms en binnegoed orals, dit alles met doodsvokale wat enigeiemand rival. Hier is hul nostalgiese instrumentale nommer Derrick. Slow is 'n nuwe toevoeging, 'n lekker
.................... " ... duusman pretensious, ek's net 'n doos ... " ... snit wat die vetseunvoorstadse paranoia harmoniseer. Krismiswurm, kyk uit vir meer van die stewige rockoutfit met snyende lirieke. Die eerste Smeuldroom bring weer die (swart)engelstem van Mej Kwaad en 'n supergediggie deur Mnr. Pompies. Dis nou voor die elektroniese ritmes van NuL jou kop binnedring en jy jou .. " ... twee lyne voor die braai, voor die braai ... " doen en inspring indien jy nog nie het nie. Kry alles NuL by hul website, Kokainekop Kosie sit al hul skills op display, 'n mal mengsel van EBM beats en boeremusiek samples. 'n Super geproduseerde Bacchus maak 'n verskynsel, soos net hy kan met 'n meersupersnit, Die ballade van die vrou wat te lank alleen gebly het ...
................................... " ... Sy is 'n wedergebôre ... "
Hierdie is miskien op die nuwe Bacchus CD, maar is tot dusver, soos Niemand by die huis (Piet Planter) nog nie uitgegee nie. Bacchus se growwe stem is oor Herfsman dralende kitaar note, en 'n klomp wegvoerende filharmoniese snare, befok. Nog 'n nuwer CD is Bittervrug se Bloed vir ontbyt, ook op One F. Hier in akoestiese gewaad, met 'n (1/2)emosionele klaaglied, Ek sien jou in ... " ... vertel ... "
Met 'n elektriese kitaarnoot oor akoestiese strumming, kort ma intens.
Toast aan die woord in Psalms en Gesange, van die nuwe CD, fkn mal, soos gewoonlik, nie iets wat jy na so relationship wil hoor ine, maar tog 'n WNNR!! Buckfever represent soos net hulle kan met elektroniese squeaks en buitekonteks geluidtjies orals, oor Tim se dromme, Toast se geleesde woordtorings, saam hemelse "RED"-ing. ... "... Prys die ... "
Battery 9 voorman Paul Riekert maak 'n vocoder draai, 'n reguit gedig oor sulke laidback blueserige kitaar wat twang en dryf met gemak. Vertellend van 'n ou vriend, kyk uit vir Paul saam met verskeies en nuwe B9 binnekort. Nie 'n goeie vriend nie. ...................................... " ... drol ... "
Nog 'n laat negentigs koning maak 'n bydra, Stean van Diff-Olie speel 'n onheilspellende stuk, met die stem wat mens net kan herinner aan rondspring, maar hier baie ernstig en stadiger snyend. . " ... wyer oor ... "
Jy kan teen die einde daai pop hoor, maar dis net 'n stukkie, voorbereidend op nog(?) hoop almal hier. Om die kring van digters te voltooi (indien moontlik) is Kabous Verwoed se Sunnyside Hotel vanaf sy Beenkamers en Gange hier, 'n moerreguit stukkie Afrikaans, oor elektriese kitaar, dankie. Smeuldroom is Piet Pompies oor beats, 'n paragraaf, ...... " ... voor ek nog verhaal kom ... " ..... geen prentensie, ook met Sonja Herholdt. Brixton Barnard se snit is 'n rymende woordspelende gediggie wat die draak steek met ...
.................................... " ... dink en ander goed .. "
Jy mag ook so lyn of 2 verwysend na Barbara Ray en ... " ... lei ... " kry.
Met nog tergende elektroniese agtergrondklanke is Ronel Nel se woorde 'n tussenpouse, voor dit in 'n beat uitbreek en amper hip-hop word voor dit in stilte fade. Insek se meer reguit Terug van die dood is volgende, en hier word hulle heeltemal blootgestel as een van die mees intense Afrikaanse bands daarbuite. ......... " ... aaaaaahhh!! ... "
'n Mede Brixton lid, saam met Brixton, Moord Greeff is op die mikrofoon. 'n Uitdagende rym oor diskorige ritmes, 'n goeie mengsel. Check nog Moord snitte op Terug in skubbe. Daar is geen twyfel meer oor nie.
Lees gerus hoe ons uitgefreak het oor Buikspraak, Willim Welsyn se CD, hierdie is 'n nuwe snit (wat live rock), .. " ... vir 'n Kaapstad bergie ... "
kry die CD by Rhythm, en kyk uit vir die nuwe een wat opgeneem word, daar is 'n Burger blog êrens. Piet gee ons die derde en laaste blik na die Smeuldroom, mal, oor herhalende note. Ter afsluiting het ons Buckfever se Tuesday afternoon, die punk weergawe. ... " .. die ... "
en 'n grappig donker nommer van Tannie Marie en die Biscuits wat mens aan Frokkipong of Makierie Pas!!! dink.
Kry die boek en CD by die Klyntji manne.

bydraes deur Drikus Barnard (CD compiler). Jason Bronkhorst, Willem Anker, Gérard Rudolf, Linda Neethling, Samantha Reinders, Koos Kombuis, Åmi Kapilevich, NP van Lyk Skou, Reverend Horton Todd, Kleinboer, Robert Denton, Gaelen Pinnock, Jac Kritzinger, Anneke Botha, Brother John, Andrew McFall, Carla Chait, Aryan Kaganof, Christiaan Frauenstein, Nicolene Louw, Allan Kolski Horwitz, iamsignal.com's Francis Burger and Ryan van Huyssteen, Robin Auld, Kabous Verwoed, Salomé Silberstein, Nicolene Louw, Robin Kelly, Deborah Steinmair, Diane Awerbuck, Dawn Garisch, Sean Hunter Christie, Tania van Schalkwyk, Helene Dancer, Duncan Souchon, Leon Jacobs, Robert Szabo, David Chislett, Lauriane Woollat, Sjaka S. Septembir, Willim Welsyn, Mila V, Jacques de Wet, Kai Losgott, Graeme Brimmer, Haidee Kruger, Danie Marais, Terri Dunbar-Curran, Theo Kleynhans, Annette Klinger, Gary Cummiskey, Rebecca Kahn, Rebecca Hodes, Glen Tyler, Adolph van Coller, Jayne Bauling, Carina Laubscher, Hermien de Vos, Dara Kell, Margot Saffer, Jan Heese, Riana Wiechers, Rozanne Gewaarwordings, Dot Vermeulen, Ekchardt Cloete, Arno Kruger, Zani Botes, Hunter Kennedy, Elmez Badhorse, Louise Crouse, Sandra Kruger, Willem Mulder, The Weasel, Monique Pelser, Andrew from Khartoum, Ronel Nel, Syd Kitchen, Mariska Ison, Jezebel, Dirk Jordaan and Jacques de Wet,, Cover art by Willem Samuel. Subs: Rebecca Kahn, Liezl Dick, Marissa Baard and Rebecca Hodes. Redakteure: Erns Grundling en Toast Coetzer.

vetseun
Das Kapital . 2007 augustus Oppikoppi

vetseun
2006 november .......... jaargang 110 nr 2

bydraes deur Krisanne Johnson, Merwe Wiese, Nicolene Louw, NP van Lyk Skou, Hermien de Vos, Tania van Schalkwyk, Aryan Kaganof, Jean Meeran, Brenda, Die Wit Rus, Helene Dancer, Stephen Timm, Ruan Kemp, Jaco Jacobs, Drikus Barnard, Henk Esterhuizen, Floyed de Vaal, Shakeel Manzoor, Greg de Villiers, Francois Breytenbach Blom, Kleinboer, Jason Bronkhorst, Jane Dowd, Monique Pelser, Byron Levey, clinton v du plessis, Wiezel Crouse, Isabella Matambanadzo, Riana Wiechers, Harry Kalmer, Yvonne Beyers, Rebecca Hodes, Andries Bezuidenhout, Joe Botha, Graeme Brimmer, Mass Dosage, Patrick Cairns, Len Skead, Craig McKune, Andrew Miller, Willem Mulder, CM Muller, Michelle Wilmers, Alphabet Brett, Sjaka S. Septembir, Ewoudt Cloete, Jan Heese, Kabous Verwoed, Jahn Conroy, Ami Kapilivech, Andrew McFall, caltex omega, Anneke Botha, Danila Bloomberg, Adolph van Coller, Lorimer Wilmot, Dara Kell, Krisjan Fourie, Anton Krueger, Christian Frauenstein, Rebecca Kahn, Liezl Dick, Marissa Baard (sub) en Willem Samuel (cover design). Redakteure: Erns Grundling en Toast Coetzer.

vetseun
2006 maart .......... jaargang 110 nr 1

bydraes deur Kleinboer, Koos Kombuis, Ruan Kemp,Andries Bezuidenhout, Willem Mulder, Samantha Reinders, Johan van Wyk, James C. Hendin, Danila Bloomberg, Jaco Nel, Drikus Barnard, Adolph van Coller, Andrew Miller, Hermien Potgieter, George Cooper, Loftus Marais, Jac Kritzinger, Danie Marais, Chantel Erfort, Johan Nel, Gilad Hockman, Louis Botha, Sjaka S. Septembir, Denene Erasmus, Karin Eloff, Diane Awerbuck, David Levinsohn, Jaco Botha, Anneke Botha, Jason Bronkhorst, Amber Shields & Mark Johnson, Emile Joubert, Bert Boonen, Corli de Kock, Henk Esterhuizen, Zani Botes, Willem Samuel (omslagontwerp), redakteure, Erns Grundling, Toast Coetzer

vetseunLAUNCH : by Vlugskrif flyer
2005 somer ..... jaargang 109 nr 1

bydraes deur Kleinboer, Braam Smit, Riana Wiechers, Clinton v. du plessis, Koos Kombuis, Christel Coetzer, Salome Silberstein en Kolonel Wilma Deering, Ruan Kemp, J. de Wet, Andries Bezuidenhout, Bacchus Nel, Willem Mulder, Kabous Verwoerd, Jaco Jacobs, Paneelk Loppers, Deborah Steinmair, Hermien de Vos, Paul Riekert, Pete Reinders, Eugène Goddard, Kytie Koekblik, Willemien Brummer, Vetseun, Nicolene Louw, Neef Piet, redakteure, Erns Grundling, Toast Coetzer

notas :
2005!!! 2005!!! 2005!!!2005!!! 2005!!! 2005!!! 2005!!! 2005!!!
ons klyntji needs you, nou!!!! (voor 20 Feb)
stuur bydrae na toast@bastardmedia.co.za / erns@litnet.co.za

vetseun
...................................... kersfees 2000

vetseun
....................................... vroegherfs 2000

vetseunbk << kliek groot
1999 somer ..... jaargang 103 deel 1

bydraes deur Toast Coetzer, oom elektriese lokomotief, ruhan van vuuren, kuberklaas, die hus, piet c. pompies, cyril baden-powel-jones-smith-van der bijlt, fanie de villiers, leerling (vryburg)

notas :
dis my ehh ek bedoel ons klyntji die tweede in my reeks van twee. cool artikels oor oa wildebeest, verskeie rugbyspelers, en staatsmanne. als in ligte tog luie luim.

vetseunbk<< kliek groot
#101 . G.A.A.P (genootskap vir apatiese afrikaners ,pty. ltd)
bestel by posbus 1629, mountainside, 7140 kos - R15/1 of R60/4

vetseun
................................... laat herfs 1998

vorige :
1896 Ons Klyntji - Die Enigste Afrikaanse Tydskrif vir oud en jong

gesk :
1896 maandschrift, Ons Klyntji (Gemeenskap van Regte Afrikaners)
1875 tydskrif met Di Patriot weekblad, Ds. S.J. du Toit, tot verdediging van Afrikaans; met J.L. Cachet


skakels : HIER : Onse Angeltjie met Erns Grundling ooo : digitalebiblioteekvannederlandseletterkunde .org met maandschrift . sahistory met MH Nesser : die burger - vriende vir afrikaans















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )