Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2006
vetseun
Absa KKNK Feesprogram 1-8 April 2006
HEDDA GABLER,, teks, Henrik Ibsen Regie en vertaling: André Stoltz, produksiehuis, Atac Produksies, ontwerp, Chantelle Cairns met Rolanda Marais (Hedda Gabler), James Alexander (George Tesman), Schalk Schoombie (regter Brack), Trix Pienaar (juffrou Tesman) Adel Pieterse en Neil Sandilands 120 min. R80 R69 R60 SANW-ouditorium
BEGEERTE, teks, Eugène O'Neill Vertaling: Nerina Ferreira, regie, Janice Honeyman Kostuum- en stelontwerp: Birrie le Roux Beligtingsontwerp: Mannie Manim met Marius Weyers, Anna-Mart van der Merwe en Jan Ellis 145 min. R80 R69 R60 SANW-ouditorium
BOKS, teks, Richard Zajdlic en Robert Crowe Vertaling en verwerking: Quentin Krog en Geon Nel Beligtingsontwerp: Albert Snyman Verhoogbestuur: Wolfie Britz, produksiehuis, Vleis, Rys & Aartappels, regie, Marthinus Basson met Neels van Jaarsveld en Quentin Krog 120 min. R69 Lekker Naby
DIE WEDEROPSTANDING VAN JAPIE COETZEE, teks, regie, Deon Opperman met Eric Nobbs 65 min. R68 Griesselsaal
DISKREET, teks, Joshua Rous en James Alexander, regie, Joshua Rous Vertaling: Antoinette Louw en Anel Alexander met Anel Alexander en James Alexander 60 min. R60 Griesselsaal
FAAN SE TREIN, teks, Pieter Fourie, regie, Albert Maritz met Paul Eilers, Johan Botha, Johan Malherbe, Sophia Passerini, Ivan Zimmerman, Wilma Schoeman, Hannetjie Smit, Deon Lotz, Viljé Maritz en Martiens Maritz 140 min. (pouse van 20 min.) R 69 Laerskool Wesbanksaal
FAAN SE STASIE, teks, Pieter Fourie, regie, Albert Maritz met Paul Eilers, Chris Fourie, Chris Gxalaba, Deon Lotz, Altan Ungerer, Yolandé Rabé, Francois Potgieter, Vicky Stemmet, Viljé Maritz en Martiens Maritz 130 min. (pouse van 20 min.) R69 Laerskool Wesbanksaal
GOREE, teks, Adam Small Vertaling: Daniel Hugo, regie, Willem Fransman Jr. en Joey Erasmus met Willem Fransman Jr., Joey Erasmus en ander 80 min. R60 Vrouekeur Van Reedesaal
HOTNOTSGOT, Soli Philander 75 min. R65 Die Burger Laerskool Noord KROTOA, teks en, regie, Daréll Lourens met Dawn Mathews 90 min. R60 Vrouekeur Van Reedesaal
KRUISPAD OF DIE LEGENDE VAN DIE GOUE VIS, teks, Jaan Tätte Vertaling: Saartjie Botha, regie, Marthinus Basson, produksiehuis, Vleis, Rys & Aartappels, beligtingsontwerp, Albert Snyman, verhoogbestuur, Wilhelm Conradie, met met Dawid Minnaar, Geon Nel, Lika van den Bergh en Laudo Liebenberg 120 min. R69 Griesselsaal MAN, regie, Jahn Beukes, teks, Leon Ecroignard en Jahn Beukes met bydraes deur Anton Basson en Deon Opperman met Leon Ecroignard 65 min. R60 Laerskool Wesbanksaal
SOME MOTHERS' SONS Geen o.10 (G) en, teks, Mike van Graan, regie, Jerry Mofokeng met Robert Hobbs en Seputla Sebogodi 65 min. R65 Jack Hindon-lokaal
STOUTGATPASSIE, teks, Dario Fo Regie en vertaling: Sandra Temmingh met Oscar Petersen, David Isaacs, Mbulelo Grootboom en Bronwyn van Graan. 90 min. R69 Griesselsaal
TREK, regie, Gaerin Hauptfleisch, produksiehuis, Stercus Produksies met Bongile Mantsai, Stephanie Hough en ander. 70 min. R60 Oppiekoppie
VERKEER, teks, Saartjie Botha, regie, Jaco Bouwer Klankbaan: Braam du Toit Beligtingsontwerp: Albert Snyman Verhoogbestuurder: Wilhelm Conradie, produksiehuis, Vleis, Rys & Aartappels met Grant Swanby, Neels van Jaarsveld, Lorraine Burger en Mdu Kweyama 75 min. R65 Griesselsaal 7Apr.
MOLIÈRE SE IPEKONDERS, teks, Molière Vertaling en verwerking: Nico Luwes, regie, Nico Luwes met Gerben Kamper, Stephanie Brink, Michelle Luwes, Cornel van Zyl, Lulu Botha, J.P. du Plessis, Hanno van Heerden, Gustav Gerdener, Hanna von Wielligh, Leenderd de Jager, Kingdom Moshounyane en Bea van der Vyver 120 min. R80, R69, R60 SANW-ouditorium
LEUENVERKLIKKER: 'n SWART KOMEDIE, teks, Schalk Schoombie, regie, Tobie Cronjé met Craig Morris, André Roothman en Sorina Erasmus Egbert Nimmerman (Craig Morris) 65 min. R67 Vrouekeur Van Reedesaal
ART OF CHARF, teks, Paul Slabolepszy, regie, Bobby Heaney met Elize Cawood en Wilson Dunster 80 min. R67 Vrouekeur Van Reedesaal
BRAAIVLEIS, RUGBY, SUNNY SKIES EN ... SUSSIE!, teks, Hennie van Greunen en Marion Holm, regie, Hennie van Greunen met Marion Holm 60 min. R70 R62 R60 kykNET Hoërskoolsaal
DIE FRANCOIS TOERIEN SHOW 4, teks, Francois Toerien en geselskap Spelleiding: Juanita Swanepoel, verhoogbestuur, Lize Poultney, video, Gustav Malan met Francois Toerien, Esther von Waltsleben, Lorraine Burger, Altan Ungerer, Martelize Kolver, Suzaan Keyter en Stephanie Badenhorst 90 min. R67 Hill & Dale Kollegesaal
DIE TAFEL, teks, Saartjie Botha, Jeanne Goosen, Henriëtta Gryffenberg, Leon Kruger, Malan Steyn en Chris Vorster Konsep, samestelling, regie, Hennie van Greunen met Pedro Kruger, Marion Holm en Schalk van der Merwe 90 min. R70 kykNET Hoërskoolsaal
DRIE DOSYN ROSE, teks, Hans Pienaar, regie, André Stolz met Jacques Blignaut en Hykie Berg 90 min. R65 Laerskool Wesbanksaal
GATIEPIE SIEN VROU-SPOKE, teks, Dramaturg Kevin Ehenreich, vetseunproduksiehuis, K.A.T. Kopdoekie-Afrikaans & Teater, regie, Kevin Ehrenreich met Leonard Petersen en Kevin Ehrenreich
80 min. R65 St. Savioursaal
GROET DIE GROTMAN, teks, Rob Becker Afrikaanse vertaling en verwerking: Koos Kombuis, regie, Sandra Prinsloo Vervaardiger: Frans Swart, ontwerp, Hardus Koekemoer met Hannes Muller 90 min. R120 R100 R90 kykNET Hoërskoolsaal
HARMSE, teks, regie, Tertius Kapp, egie-assistent, Suzaan Keyter, grimering, Petrus du Preez, ontwerp, Lize Poultney en Tertius Kapp, projeksiekuns, Gustav Malan met Neels van Jaarsveld, Erica Wessels, Anneke Senekal, Stian Bam en Hanna Grobler 120 min. R65 vetseunGriesselsaal
MENEER DE BEER, regie, Neels van Jaarsveld, teks, Harry Kalmer met Frank Opperman 80 min. R68 Vrouekeur Van Reedesaal
MONSTERS, teks, Chris Vorster, regie, Pierre van Pletzen met Pierre van Pletzen, Chris Vorster, Sandra Vaughn en Elma Postma 80 min. R80 R69 R60 kykNET Hoërskoolsaal
PLEIBOYZ, regie, Jody Abrahams Vervaardiger: Matadjala Produksies Stel- en beligtingsontwerp: Kosie Smit Uitvoerende vervaardiger: Gerrie Bouwer met Ivan Zimmerman (Egoli), Nico Panagio (7de Laan), Henré Pretorius (Jip), Elton Landrews en Diaan Lawrenson (7de Laan) 60 min. R80 R69 R60 kykNET Hoërskoolsaal
SUURGAT, teks en sketse: Leon Kruger Spelleiding: Marion Holm met Leon Kruger 70 min. R60 Absa Club Al Capone
THE END IS NAAI, teks, regie, Pieter-Dirk Uys met Pieter-Dirk Uys 80 min. R70 R60 R50 Absa Burgersentrum
36 PLUS, teks, Ludolf Parker, regie, Geoffreer Hyland 120 min. R40 Biblioteeksaal
BOETMAN IS BEDÔNIT, teks, Gideon van Eeden, regie, Gaerin Hauptfleisch 120 min. R40 Biblioteeksaal
NAG VAN DIE LANG MESSE, teks, Tom Gouws, regie, Nico Luwes 120 min. R40 Biblioteeksaal
EVERYBODY ELSE IS FUCKING PERFECT, teks, Karen Jeynes, regie, Lara Bye 75 min. R40 Biblioteeksaal
VERWAGTINGS, teks, Deidre Venter, regie, Sandra Prinsloo 120 min. R40 Biblioteeksaal
DATING FOR DUMMIES met Stuart Taylor 60 min. R60 Jack Hindon-lokaal
DOWWE DOLLA: BOEPENS!, teks, regie, Hennie van Greunen Musiek, regie, Pedro Kruger met Margit Meyer-Rödenbeck 75 min. R62 Absa Club Al Capone
LINDIE STANDER STAAN OP, regie, Gaerin Hauptfleisch Vervaardiger: Stercus Produksies met Lindie Stander 70 min. R55 Absa Club Al Capone
MARK BANKS LIVE, regie, Mark Banks met Mark Banks 75 min. R72 Absa Club Al Capone
MISSING LINKS met Mark Sampson 60 min. R55 Jack Hindon-lokaal
WIE SPEEL SAAM? SPORT, GESKIEDENIS EN IDENTITEIT, met Albert Grundlingh (Universiteit van Stellenbosch), Jakes Gerwel (Nelson Mandela-stigting) en Arthrop Petersen (S.A. Rugby) 120 min. R30 Rembrandtsaal
SONDAARS OF SONDEBOKKE? HOMOSEKSUEEL EN GELOWIG met onder andere Peet Botha (Cedar-onderwyskollege, Potchefstroom) en Laurie Gaum (predikant) 120 min. R30 Rembrandtsaal
EET GOED, ALLES GOED? VIGSBEHANDELING IN DIE SPERVUUR met Dalli Weyers (Treatment Action Campaign),.Anthony Brink (Dr. Rath-stigting) en Phephsile Maseko (Traditional Healer's Association) 120 min. R30 Rembrandtsaal
VINKEL EN KOLJANDER, OF MEKAAR SE ANDER? BRUIN/SWART/WIT EN AFRIKAANS met Christo van der Rheede (Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans), Diana Ferrus (digter en skrywer) en Pieter Duvenage (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit) 120 min. R30 Rembrandtsaal
HOOG GELEER OF LAAG GEDAAL? HOE VAAR ONS UNIVERSITEITE? met Jimmy Ellis (Universiteit van Johannesburg), Theuns Eloff (Noordwes Universiteit), Mvula Yoyo (Universiteit van Fort Hare) en Sipho Seepe (Henley Management College) 120 min. R30 Rembrandtsaal
COWBOYS, KROEKS, KOERANTE - DIE MEDIA GISTER EN VANDAG met Tim du Plessis (Rapport), Martin Welz (Noseweek) en Justice Malala (joernalis) 120 min. R30 Rembrandtsaal
KAN DAAR IETS GOEDS UIT AFRIKA KOM? met onder andere Christi van der Westhuizen (Institute for Global Dialogue) en Liesl Louw (Beeld) 120 min. R30 Rembrandtsaal
KAROOKAFEE
MOZART? VANDAG? IN AFRIKA? 90 min. Toegang gratis Rembrandtsaal
VOLKSTEATER, SNOBTEATER OF GEMEENSKAPSTEATER? met onder andere Pieter Fourie, Saartjie Botha en Willem Fransman Jr. 90 min. Toegang gratis Rembrandtsaal
HOE KOOP 'n MENS KUNS? met Stefan Welz, Johans Borman, Suzette Bell-Roberts, Charl Bezuidenhout, Stefan Hundt, Gordon Froud en Portchie 90 min. Toegang gratis Langenhovenbibsaal en Rembrandtsaal
BOEKEPARADYS Karoo-kunsgalery, C.P. Nel Museum
SEEPKIS met Demos Takulas 120 min. Toegang gratis CP Nel Museum-binnehof
WARM PATAT met Desmond Painter en Ria Olivier 90 min. Toegang gratis Rembrandtsaal 3 en 6 Apr
WARM PATAT MET FOKOFPOLISIEKAR met Pieter Fourie, ds. Jan Marais (NGK Odn Wes), Ds André Boesak (VGK Odn), dr. Mike van Graan (bekende dramaturg en teaterkundige) en Prof. Christina Landman (Navorsingsinstituut van Teologie en Religie, UNISA) 75 min. R30 Volstruissaal
SKRYWERSITKAMER DIE FYN LYN VAN BLOED Pat Stamátelos 90 min. R30 Rembrandtsaal
DIE LYFWAG Deon Meyer praat met Etienne Bloemhof oor sy nuutste roman, Die Lyfwag, Orion, Proteus 90 min. R30 Rembrandtsaal
MET BEHOEDSAME KAMERA-OË AS VERWEER Etienne Bloemhof gesels met Etienne van Heerden 90 min. R30 Rembrandtsaal
OMSINGELDE HART VAN Ingrid Jonker Petrovna Metelerkamp
90 min. R30 Rembrandtsaal
WOORDKUNS
IMBUMBA/SAMESYN, teks, regie, Jaci Smith Musiek, regie, Janine Neethling met Anna-Mart van der Merwe, Gys de Villiers, Ferry Jele, Jolette Odendaal, Jill Middlekop en Relebogile Mabotja Orkes: Janine Neethling, Mauritz Lötz, Godfrey Mgcina en Carlo Mombelli Aangebied deur Gigs Galaxy 85 min. R95 R85 R75 Absa Burgersentrum
ANSELA VAN DE CAAB, regie, Willem Fransman (Jr.), teks, Diana Ferrus met Victor Fredericks en Charles Louw 60 min. R30 St. Savioursaal
DIE BEITELTJIE
Saterdag 1 April
C.J. Langenhoven (Hoorbeeld: 1993) 30 min.
Die dag toe koning George kom kuier het deur Koos Roets (Wenner RSG/Sanlam Radiodramakompetisie: 1998) 55 min.
PJ Philander (Hoorbeeld: 1996) 30 min. Om te bedel is 'n kuns deur Willem Fransman (Wenner RSG/ Sanlamradiodramakompetisie: 1997) 35 min.
Sondag 2 April
Kanna hy kô hystoe deur Adam Small (Radiodrama: 1994) 50 min.
Ingrid Jonker - Toemaar Die Donker Man (Hoorbeeld: 1993) 30 min.
Husse met lang ore deur Kiep Vermeulen (Tweede prys RSG/Sanlam-radiodramakompetisie ope afdeling: 2001) 50 min.
Lig deur George Weideman (Derde prys RSG/Sanlam-radiodramakompetisie ope afdeling: 2000) 50 min.
Maandag il Elisabeth Eybers - Liesbet van die lettere (Hoorbeeld: 1990) 30 min.
Nagwaak deur Helena Hugo (Wenner RSG/Sanlam-radiodramakompetisie ope afdeling: 2000) 60 min.
Jan Rabie - 80 (Hoorbeeld: 2000) 30 min.
Te jonk om pa te wees deur Sheugnet Buys (Wenner RSG/Sanlam-radiodramakompetisie ope afdeling: 2001) 45 min.
Siener in die suburbs deur P.G. du Plessis (Radiodrama: 2005) 60 min.
Dinsdag 4 April
Vrypostige mikrofoon deur Leon Schuster (Humorreeks) 60 min.
Adam Small - Kitaar my kruis (Hoorbeeld: 1996) 30 min.
Nosferato deur Marlise Joubert (Wenner RSG/Sanlam-radiodramakompetisie beginnersafdeling: 2001) 40 min.
Sheila Cussons (Hoorbeeld: 1992) 30 min.
Staal Burger (Komediereeks) 60 min.
Woensdag 5 April S.V. Petersen - 'n Kind van die dal (Hoorbeeld: 1989) 30 min.
Die roeping deur Jac J. Brits (Wenner RSG/Sanlam-radiodramakompetisie ope afdeling: 2002) 45 min.
Uys Krige - Troebadoer van die woord (Hoorbeeld: 1997) 35 min.
Sand deur George Weideman (Wenner RSG/Sanlam-radiodramakompetisie ope afdeling: 2003) 55 min.
Donderdag 6 April
Sê my alles deur Francois Bloemhof (Wenner RSG/Sanlam-radiodramakompetisie beginnersafdeling: 2003) 60 min.
Abraham H. de Vries - Storie oor 'n storieverteller (Hoorbeeld: 1992) 30 min.
'n Kwessie van balans deur Pierre du Plooy (Wenner RSG/Sanlamradiodramakompetisie beginnersafdeling: 2004) 35 min.
Adam Small - Kitaar my kruis (Hoorbeeld: 1996) 30 min.
Kanna hy kô hystoe deur Adam Small (Radiodrama: 1994) 50 min.
Vrydag 7 April
Ingrid Jonker - Toemaar Die Donker Man (Hoorbeeld: 1993) 30 min.
Siener in die suburbs deur P.G. du Plessis (Radiodrama: 2005) 60 min.
Swane deur Helena Hugo (Wenner RSG/Sanlam-radiodramakompetisie ope afdeling: 2004) 60 min.
Die vierde wedren deur Marlise Joubert (Derde prys RSG/Sanlamradiodramakompetisie ope afdeling: 2002) 35 min.
Staal Burger (Komediereeks) 60 min.
Toegang gratis RSG N.A. Smitkamer 1 - 8 April vanaf
DIE KREMETARTEKSPEDISIE, teks, Wilma Stockenström, regie, Juanita Swanepoel met Elizabeth de Villiers en Nicole Holm 65 min. R65 St. Savioursaal
EUGÈNE MARAISHOORBEELD, teks, Carel Trichardt en Petru Wessels, regie, Carel Trichardt met Carel Trichardt, Petru Wessels, Niel van der Watt, Linette van der Merwe (mezzosopraan), Rouel Beukes (bas) en Ferdi Geyer (klavier) 60 min. R70 St. Savioursaal
JAK DE PRIESTER - HEUNING IN DIE MOND Met Jak de Priester (stem en klavier), Cecilia Nel (klavier) en Johann Slabbert (stem en klavier) 80 min. R55 Biblioteeksaal vetseun
MIDDELMAN, teks, Rudolph Willemse, regie, Marcel van Heerden met Marcel van Heerden (Koos, Mud Ensemble) en Nicholas Hauser (tromme en baskitaar) 60 min. R65 St. Savioursaal
OUHOUT, teks, Piet de Jager Regie en, ontwerp, Adriaan Meyer met Bianca le Grange, Niël Rademan, Frieda van den Heever, Schalk Joubert, Adriaan Brand en Tim Rankin 75 min. R70 NGK Wessaal
STOEPSTORIES Met Ollie Viljoen, Jammies Jamneck, Pyp de Villiers, Poem Mooney en gaste 60 min. R50 Absa Club Al Capone
WILHELM KNOBEL DIE ONGEWAPENDE MAN OP 70 VERTOLKINGSPROGRAM Samesteller en verteller: Deon Knobel
Met Emile Minnie kabaretverwerkings van Knobel se ". . . en skielik is dit aand..."Vertaling: Wilhelm Knobel (1961) 60 min. R70 St. Savioursaal
DANSTEATER
VRYPAS Geen o.14 (S), regie, Heike Gehring Choreografie: Prof Gary Gordon, teks, Willem Jansen Met: Francois Toerien and die First Physical Theatre Company [Bailey Snyman, Safiso Majola, Richard Antrobus & Richardo Daniels] 60 min. R69 Hill & Dale Kollegesaal
ALL YOU EVER WANTED TO KNOW ABOUT TANGO BUT WERE TOO AFRAID TO ASK Regie, choreografie en vertelling: Mark Hoeben. met Mark Hoeben, Ina Wichterich, Felix Katsikatsi, Lindi Kopke, (dansers), Stanislav Anguelov, Albert Combrink, Jacek Domagala, Charles Lazar, Gustavo Fasini en Adriana Edwards (orkes) 75 min. R69 Hill & Dale Kollegesaal
FLAMENCO PURO Afr., en Spaans Kunsdirekteur: Carolyn Holden. met Aljandra Fernandes, Lisa Vargas, Zara Mati, Carolina Rosa, Can'taor José Salinas, Bienyameen (kitaar), Roberto San Juan (perkussie) en Nicole Holm (stem) 60 min. R69 Absa Club Al Capone
LE REGARDE SUR LA VIE Met John Jacobs 60 min. R60 Hill & Dale Kollegesaal
WHERE HAVE ALL THE CHILDREN GONE? Vervaardiger: Petrus Steyn Choreografi e: Ignatius van Heerden. met Karabo Matufi, Jaco van Rensburg, Wendy-Lee Michaels, Louisa Talbot en Mishkaah Medell
60 min. R60 Hill & Dale Kollegesaal
MUSIEKTEATER
ALTYD JONKER Geen o.14, teks, Saartjie Botha Regie en, ontwerp, Jaco Bouwer, musiek, Janine Neethling Choreografi e: Ina Wichterich Beligtingsontwerp: Albert Snyman Kostuums: Bridget Baker Projekbestuur: Bondina Osterhoff Verhoogbestuur: Wolfie Britz met Nicola Hanekom, Neels Coetzee, Grant Swanby, Nicole Holm, Neels van Jaarsveld, Stian Bam, Mdu Kweyama, Owen Manamela, Zamar en ander 90 min. R90 R75 R70 Absa Burgersentrum
André Schwartz - THE MUSICALS, regie, André Schwartz 70 min. R70 R60 R50 SABC2 Gimsaal
ASSIE KLUITE KLOP INNIE KIS, regie, Sandra Prinsloo Musiek, regie, Christa Steyn, teks, Sorina Erasmus met Sorina Erasmus en Mariëtte Galjaard 60 min. R60 NGK Wessaal
BLOU KAFEE Geen o.14 (V) KABARET Musiek, regie, Laurika Rauch met Illse Roos (solis) en André Kempen (pianis) 60 min. R69 Die Burger Laerskool Noordsaal
DAAR'S VIS IN DIE PUNCH Geen o.12 (ST), regie, Gerben Kamper Verwerking en lirieke: Michelle Luwes Komposisies: Gavin Haswell met Michelle Luwes 75 min. R57 Die Burger Laerskool Noordsaal
DAGBREEK Regie, teks en lirieke: Emile Minnie met Emile Minnie (stem en klavier), Nicky Jansen (baskitaar en saksofoon) en Doctor J (tromme)
60 min. R52 NGK Wessaal
DIK-STRIK 7 Geen o.16 (DST), teks, regie, Alastair van Huyssteen met Al' (leen) (Al' sonder sy Pêlle) 60 min. R55 Langenhoven Gimklubhuis
MY LEWE AAN 'n WASGOEDDRAAD Geen o.16 (SV), regie, Hein van Zyl, teks, Judith Venter met Izaan Venter as Sara Ellis (Mandy) en Riaan Norval as die skrywer/skilder 55 min. R60 Jack Hindon-lokaal
PLANET NOBLE en Afr., teks, regie, Irit Noble 60 min. R60 Jack Hindon-lokaal
THE CHEAP SHOW Geen o.14 (DTV), teks, Greg Viljoen, regisseur, Emma Peirson Musiek gekomponeer, verwerk en geregisseer deur: Saranti Reeders met Saranti Reeders, Anthony Coleman, Vanessa Frost, José Domingos en Greg Viljoen 80 min. R50 Absa Club Al Capone
MUSIEK: KLASSIEK
PETRONEL MALAN Met Petronel Malan (klavier) 80 min. R69 Drilsaal 60 min. R69 Drilsaal
ANGELA GILBERT Met Angela Gilbert (sopraan) begelei deur Christopher Duigan 60 min. R69 Drilsaal
BLOEMFONTEIN-KINDERKOOR - THE MESSAGE OF MUSIC Afr. en Eng Amateur Koorleier en dirigent: Huibrie Verster 60 min. R55 Drilsaal
CANTATE-KAMERKOOR Dirigent: Loretté du Toit Begeleier: Deon Pienaar
60 min. R50 Drilsaal
CH2 - STRINGS ATTACHED Met Corneille Hutten-Burger en Christiaan Hattingh 60 min. R60 Baron's Palace
COLLAGE - MUSIEK VAN HENDRIK HOFMEYR Met Marianne Serfontein (sopraan), Marietjie Pauw (dwarsfluit),Anmari van der Westhuizen (tjello) en Benjamin van Eeden (klavier) 60 min. R69 Drilsaal
DEEL ONS VREUGDE met Potchefstroomse Mannekoor onder leiding van Babs Brouwer 60 min. R53 Drilsaal
GENOVA & DIMITROV KLAVIERDUO Met die Bulgaars gebôre klavierduo Aglika 90 min. R69 Drilsaal
JAN ELSENAAR OP DIE ORREL Met Jan Elsenaar 60 min. R60 NGK Park
KAAPSE MALEIERKOORRAAD VERTOONKOOR IN KONSERT Afr., Ned. en Amateur 90 min. R55 Drilsaal
KWELA TEBZA EN UNIVERSITEIT VAN PRETORIA SIMFONIEORKES Met Kwela Tebza (Tebogo, Mpho en Tshepo Lerole) en die Universiteit van Pretoria-simfonieorkes onder leiding van prof. Eric Rycroft 70 min. R65 Drilsaal
MAGIESE MOZART Bestuurder: Philippa Kotzé met Universiteit van Pretoria-simfonieorkes onder leiding van Eric Rycroft 70 min. R65 Drilsaal
MAL OOR MOZART Met John Theodore (klavier) en Universiteit van Pretoria-simfonieorkes onder leiding van Eric Rycroft 75 min. R65 Drilsaal
OPERA BEL CANTO Met Anina Wassermann (sopraan), André Howard (bariton), Arthur Swan (tenoor), Minette du Toit (mezzosopraan), begelei deur Victor Tichart 115 min. R69 Drilsaal
PAS DE DEUX CLASSIQUE - FLUIT EN KLAVIER
Met die Suid-Afrikaanse fluitspeler, Liesl Stoltz, en die Spaanse pianis, Jorgé Garcia Herranz 90 min. R60 Drilsaal
THE HUNCHBACK OF NOTRE DAME Geen o.12 (GV) met Zorada Temmingh (orrel) 80 min. R60 NGK Park
WALS OP DIE KROVLAK Geen o.14 Afr., Duits en Frans met Carina Mossolow (sopraan), begelei deur Benjamin van Eeden (klavier)
75 min. R69 Drilsaal
WOOD NIGHT VIBES Met Magda de Vries (marimba) en Frank Mallows (vibrafoon) 60 min. R60 Baron's Palace
MUSIEK: KONTEMPORêR
30 JAAR OPPI KASSIE, regie, Pieter Smith met DNA Strings met Pieter Smith, DNA Strings en Navi Redd 90 min. R100 R80 R70 SABC2 Gimsaal
4WERKE Uitvoerende regisseur, Didi Kriel regisseur: Lizz Meiring Musiekverwerking: Deveraux van der Hoven met Jannie Moolman, Karla du Plessis, Hugo en Sunette Bridges, begelei deur Deveraux van der Hoven (klavier), Juan de Villiers (kitaar), David Klassen (tromme en perkussie), Annake de Villiers (viool), Jaconell Wei (klawerbord) en Llewellyn John (baskitaar) 80 min. R100 R80 R70 SABC2 Gimsaal
AFRICAN BAROQUE, regie, Wessel van Rensburg met Wessel van Rensburg (klavier), Oliviera Nicolic (blokfluit), Kelly Petlane (penniefluit), Russell Stirling (klassieke kitaar), Denise Sutton (viool), Hanli Stapela (sopraan), Susan Mouton (tjello), Rob Watson (tromme), Denny Laouette (bas) en Zoli Bacela (elektriese kitaar)
WENNER SAMA BESTE INSTRUMENTALE ALBUM 2005 Wessel van Rensburg 60 min. R80 R69 R60 Absa Burgersentrum
Amanda Strydom - ROBYNE Multi, regie, Amanda Strydom Musiek, regie, Janine Neethling Beligtingsontwerp: Kosie Smit met Amanda Strydom (sang), Janine Neethling (klavier en akkordeon) en Floors Oosthuizen (kitare) 70 min. R100 R85 R80 SABC2 Gimsaal
ANDRÉ SWIEGERS EN MONICA, regie, André Swiegers met André Swiegers en Monica 60 min. R65 Langenhoven Gimklubhuis
CELSIUS - WÊRELD OM JOU Komposisies: André Serfontein en Etienne Louw met André Serfontein (stem en akoestiese kitaar), Anne Havemann-Serfontein (stem), Etienne Louw (klassieke, akoestiese en baskitaar), Gerhard Niemand (klavier) en Altus Venter (perkussie) 70 min. R50 Langenhoven Gimklubhuis
CHRIS CHAMELEON SING Ingrid Jonker, regie, Chris Chameleon
60 min. R80 R70 R60 SABC2 Gimsaal
DAGSÊ MEDEPELGRIM, teks, regie, Stef Kruger met Dozi (stem en kitaar), Stef Kruger (stem en kitaar), Ricus Nel (klawerbord en klavier), Theo Klassen (baskitaar) en Heath Fouché (kitaar) 60 min. R82 NGK Wessaal
DIE Klipwerf Orkes - DANSE SANW Offisiere Klub, Militêre Basis, Parkweg
DIE MELKTERT KOMMISSIE, regie, Melktert Kommissie met Beti van Zyl (akoestiese kitaar en agtergrondstem), Jean-Marié Vlok (elektriese kitaar), Lucinda Strydom (stem), Jan-Adriaan Korff (tromme) en Tim van der Westhuizen (baskitaar) 60 min. R60 Baron's Palace
DRAADKAR OOR DIE SEE, regie, Nina Swart met Lize Beekman (stem), Juan Oosthuizen (kitaar), David Klassen (perkussie en stem) en Anneke Visagie (klawerbord en stem) 65 min. R68 Die Burger Laerskool Noordsaal
DROOGLAND Afr. en Eng., regie, Sallas de Jager met Jan Blohm, Sallas de Jager en Neil Sandilands R60 Die Burger Laerkool Noord Saal
ELZAHN RINQUEST Afr. en Eng. Elzahn Rinquest 60 min. R50 Baron's Palace
GERT BEKKER - DIS DIE GIRL Afr., Eng., Frans en Vlaams., regie, Gert Bekker met Gert Bekker (kitaar en stem), George Oosthuisen (akoestiese en elektriese kitaar en stem) en Corné Dannhauser (baskitaar, kontrabas en stem) 80 min. R40 Langenhoven Gimklubhuis
HARTSTUKKE, regie, Karin Hougaard Komposisies: Karin Hougaard en Herman van Veen Verwerkings: Edith Leerkes met Karin Hougaard (stem), Lulu van der Walt (klawers) en Jonathan Crossley (kitaar) 70 min R80 R69 R60 SABC2 Gimsaal
Helenè Bester EN MATHYS ROETS - TWEE-DIMENSIONEEL Musiek, regie, Matthys Maree met Mathys Roets (stem), Helenè Bester (stem) en Matthys Maree (klavier) 75 min. R90 R75 R70 SABC2 Gimsaal
HI-5 - SÊ DIT WEER, regie, Hi-5 met Niel Schoombee, Shaun van Staden, Nicolaas Swart, Leon Gropp en Dihan Slabbert 95 min. R65 NGK Wessaal
HOW MUCH LONGER? regisseur: Charles Louw met die Mamela band en Diana Ferrus 90 min R55 R25 Langenhoven Gimklubhuis
JAK DE PRIESTER - BROOKLYN POET Regie, teks en musiek: Jak de Priester 80 min. R55 Biblioteeksaal En 80 min. R55 St. Savioursaal
Jolette Afr., met Jolette Odendaal (stem) 60 min. R65 Langenhoven Gimklubhuis
KULTURASIE regisseur en orkesleier: Wessel van Rensburg met Wessel van Rensburg (klavier en elektriese klavier), McCoy Mrubata (saksofone en fluit), Rob Watson (tromme), Denny Lalouette (baskitaar) en Jennifer Ferguson (stem) 60 min. R80 R69 R60 Absa Burgersentrum
LAURINDA HOFMEYR - DRIE, regie, Laurinda Hofmeyr met Laurinda Hofmeyr (stem en klavier), Schalk Joubert (kitaar) en David Klassen (tromme) 75 min. R68 Die Burger Laerskool Noordsaal
NIANELL - LIFE'S GIFT Nianell 90 min. R100 R85 R80 SABC2 Gimsaal
RUMANIA! RUMANIA! Eng., Jiddisj en Hebreeus, regie, Matthew Reid met Ivor Joffe (stem), Matthew Reid (klarinet en saksofoon), Kerryn Torrance (viool), William Haubrich (tromboon), Kathleen Quallinan (trekklavier, klavier), Michael Hill (kontrabas) en Mark Augustin (slagwerk) 60 min. R55 Baron's Palace
SKALLABRAK SkallaBrak 60 min. R50 Baron's Palace
TANGO DE LA BUENA ESPARANZA (TANGO OF GOOD HOPE) Afr., en Spaans, regie, Cape Town Tango Ensemble met Stanislav Anguelov (akkordeon en bandoneón), Jacek Domagala (viool), Albert Combrink (klavier), en Charles Lazar (baskitaar) 70 min. R55 Baron's Palace
VARKDOP, regie, Cindy Swanepoel Orkeste: Die Jakkie Louw Band en Beeskraal met Cindy Swanepoel, Jana Nortier en Jacques Bessenger
90 min. R60 Langenhoven Gimklubhuis
MUSIEK: SAB FEESKASTEEL
DNA STRINGS - NOMAD Met Adriaan de Beer (flamenco-kitaar), Danie Kotze (viool), Flip du Plessis (perkussie), Iwan Kemp (tromme) en Jacques Steyn (baskitaar en akoestiese kitaar) 80 min. R60
FOKOFPOLISIEKAR - DIE ILLUSIE VAN VEILIGHEID Jeug, regie, Fokofpolisiekar en Rhythm Productions met Francois van Coke (stem), Wynand Myburgh (baskitaar), Snakehead Venter (tromme), Hunter Kennedy (elektriese kitaar) en Johnny de Ridder (elektriese kitaar) 75 min. R50
KLOPJAG - SOOS DAAI KEER IN DIE KAROO Jeug met Salmon de Jager, John-Henry Opperman, Dawie de Jager, Marie-Louise Pretorius, Werner Griesel, Michelle Ohlhoff, Sean Liebenberg en Liesl de Jager 60 min. R50
NAVI REDD Afr. en Eng, regie, Navi Redd 75 min. R65 2 Apr
RADIO KALAHARI-ORKES - VLOEK VAN DIE STRANDJUTWOLF Geen o.16 (T) . Afr. en Eng Regie en, teks, Harry Kalmer, musiek, Rian Malan en Ian Roberts met Ian Roberts, Norman Anstey, Jody Abrahams en die Radio Kalahari-orkes. 90 min. R65
THEUNS JORDAAN - SEISOEN Met Theuns Jordaan (stem en kitaar) en Anton l'Amour (kitaar) 90 min. R70
VALIANT SWART BAND - HORISONTAAL Met Valiant Swart (stem en kitaar), Vernon Swart (tromme), Schalk Joubert (baskitaar) en Simon Orange (klawerbord) 75 min. R60 7 Apr .
MUSIEK: KAKTUS
MK89 KAKTUS OPPI VLAKTES Jeug (TV) met Fokofpolisiekar, Prime Circle, Chris Chameleon, The Narrow, The Parlotones, Malaika, Sipho "Hotstix" Mabuse, Rian Malan, Tidal Waves en nog meer
vetseun
720 min. R80 R65 (studente en leerders) Huisgenoot Musiekplaas
MUSIEK: DIE PAVILJOEN
AFSKOP - Kurt Darren EN VRIENDE met Kurt Darren, Robbie Wessels, Irene, Pieter Koen, Karen Ferreira, Gian Groen, Jan Blohm, Chereé en Arno Jordaan 120 min. R95 R85 R80
A KA PÊLLE 'n STEMFONIE Samesteller: Cutt Glas met Navi Redd, Hi-5, Afrika Mamas en Cutt Glas 85 min. R95 R85 R75
Drie Van Die Bestes Met Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo
120 min. R95 R85 R80
IDOLS Met Heinz Winckler (Idols-wenner 2002), Anke Pietrangeli (Idols-wenner 2003), Karin Kortjé (Idols-wenner 2005), Gift Gwe (naaswenner 2005) en Martelize van Niekerk (Top 10 2005) 120 min. R85 R75 R65
KLEIN KAROO GOSPELKONSERT met Leon Ferreira, Freddie Wessels, Donovan Isaacs, Anneli van Rooyen, Prophet en Ronélle Erasmus
120 min. R70 R60 R50
MANGO GROOVE 120 min. R100 R85 R80
THEUNS EN JUANITA Theuns Jordaan, Juanita du Plessis 120 min. R100 R85 R80
MUSIEKPLAAS R60 vir die hele dag
HUISGENOOT-VERHOOG SATERDAG 1 APRIL Glaskas Chereé Rudi Jeffrey de Bruyn Broers Alta Joubert Nicholis Louw Robbie Wessels Abel Kraamsaal Shine 4 Karlien Husselman Gerrie Pretorius Ghapi Just Jack Dozi 23:00 Skud skud
SONDAG 2 APRIL Kerkdiens Fredi Nest 10:30 Ray Dillon David Fourie Pieter Naudé Eclips Chereé Arno Jordaan Robbie Wessels Gian Groen Bobby van Jaarsveld Nicholis Louw Zamar Helenè Bester Hugo Theuns Jordaan
MAANDAG IL Irene van Wyk Arno Jordaan Bobby van Jaarsveld Shine 4 Wicus van der Merwe Jakkie Louw Robbie Wessels Jan Blohm Alta Joubert Ghapi Nicholis Louw Kurt Darren DNA Strings
DINSDAG 4 APRIL Glaskas Chereé Sindy Claassens Rudi Ronéll Erasmus Zamar Die Campbells Jan Blohm Shine 4 Abel Kraamsaal Pieter Smith Nicholis Louw Kurt Darren Dozi
WOENSDAG 5 APRIL Waldo Wicus van der Merwe Navi Redd Beeskraal Murgpyp Joggie van der Bergh Gian Groen DNA Strings Wynand Strydom Thys Die Bosveldklong Nicholis Louw Shine 4 Robbie Wessels Theuns Jordaan
DONDERDAG 6 APRIL David Fourie 10:30 Karlien Husselman Martelize van Niekerk Broers Dozi Robbie Wessels Die Campbells Pieter Smith Nicholis Louw Huisgenoot 90
VRYDAG 7 APRIL Albert de Wet Karen Ferreira Zak van Niekerk Arno Jordaan Emile Minnie Shine 4 Just Jack Wicus van der Merwe Bobby van Jaarsveld DNA Strings Robbie Wessels Huisgenoot 90
SATERDAG 8 APRIL
Musiekplaas en MK89 Kaktus oppi Vlaktes Kaartjieprys R85 (vowassenes) en R65 (Studente en Skoliere)
Abel Kraamsaal Robbie Wessels Dozi Shine 4 Kaktus
KLIPDRIFT-VERTOONKAS SATERDAG 1 APRIL Dozi Tobi Jooste Basjan Just Jack Gerrie Pretorius Klopse Plaak Die Snare: Zamar en DNA Strings Ddisselblom Bobby van Jaarsveld Pieter Koen
SONDAG 2 APRIL Freda Francis Klopse Tobi Jooste André die skreeusnaakse hipnotiseur Irene van Wyk Die Snare: Zamar en DNA Strings Wynand Strydom Plaak Klopse Claire Johnston Pieter Koen Dozi
MAANDAG IL Ronéll Erasmus André die skreeusnaakse hipnotiseur Wynand Strydom Pieter Koen Die Snare: DNA en Zamar Just Jack Die Melktert Kommissie Bobby van Jaarsveld Irene van Wyk Claire Johnston Ddisselblom Dozi
DINSDAG 4 APRIL Basjan Elzahn Rinquest André die skreeusnaakse hipnotiseur Wouter van de Venter Die Melktert Kommissie Just Jack Plaak Bobby van Jaarsveld Country Greats Ddisselblom Thys Die Bosveldklong
WOENSDAG 5 APRIL Elzahn Rinquest Die Melktert Kommissie Melanie Lowe André die skreeusnaakse hipnotiseur Irene van Wyk Limpopo Bobby van Jaarsveld Plaak Nico Nel Country Greats Mathys Roets Thys Die Bosveldklong
DONDERDAG 6 APRIL Elizma Theron 10:30 Jaco van Deventer Gift Gwe Jakkie Louw Die Melktert Kommissie 14:00 Wouter van de Venter TV Plus-sepietoer André die skreeusnaakse hipnotiseur 16:30 Melanie Lowe Limpopo Heinz Winckler en Band Mathys Roets Kurt Darren
VRYDAG 7 APRIL Martelize van Niekerk Gift Gwe Jaco van Deventer Juanita du Plessis Jakkie Louw TV Plus-sepietoer Skallabrak Basjan Ollie Viljoen Ddisselblom Kurt Darren
SATERDAG 8 APRIL
Musiekplaas en MK89 Kaktus oppi Vlaktes Kaartjieprys R85 (vowassenes) en R65 (Studente en Skoliere)
TV Plus-sepietoer Skallabrak Basjan Just Jack Kaktus
KINDERTEATER
CLEOPATRA IN EGIPTE Afr. - Regie en, teks, Michelle Luwes met Cornel van Zyl, Wilhelm van der Walt, Mart Kotze, Hilletje Möller en Madré van Straten 50 min. R35 NGK Suidsaal
DIE AVONTURE VAN WILDE WILDEMIENTJIE Afr. -, teks, Riana Scheepers Regie en musiek, regie, Niël Rademan Ontwerper: Jacolene de Haan met Lindi Smit, Deon van Zyl en Burnese Cronjé 55 min. R35 NGK Suidsaal
DIE BROERS GRIMM: HANSIE EN GRIETJIE Afr. - Regie en teksverwerking: J.P. du Plessis Tegnies: Gustav Gerdener en Carel Nel met Wilhelm van der Walt, Marijda Kamper, J.P. du Plessis en Retha Loubser 60 min. R35 NGK Suidsaal
DIE BROERS GRIMM: ROOIKAPPIE EN DIE WOLF Afr. -, regie, Retha Loubser Teksverwerking: J.P. du Plessis Tegnies: Gustav Gerdener en Carel Nel met Wilhelm van der Walt, Marijda Kamper, J.P. du Plessis en Retha Loubser 60 min. R35 NGK Suidsaal
DIE REëNVOËLTJIE WAT MELK KON MAAK Afr. en Xhosa -, regie, Esther von Waltsleben, teks, Tradisionele Xhosa-sprokie, verwerk deur Ella Odendaal, musiek, Johann Kotze Verhoogbestuur: Jan-Hendrik Opperman met Jacques Coetzee, Xolissa Masimnini en leerders van die Hoërskool Kaya Mandi 40 min. R35 NGK Suidsaal
EENDAG OP 'n REëNDAG Afr. en -, regie, Danie Matthee Dansers: Melloney Fourie, Aldridge Makanda, Tarquin Whitebooi, Kareen Breytenbach, Sadé Cowley en.Talana Matthee met Tiaan Bosch, Enrico Venter, Karlien Matthee, Karl Sachse, Johan (Twakkies) du Toit, Sanett Prins en Danie Matthee 70 min. R45 NGK Suidsaal
HAAS DAS SE NUUSKAS Afr. -, teks, regie, Louise Smit, ontwerp, Hansie Visagie Manipuleerders: Hansie Visagie, Althea Visagie, Werner Marx en Charles Shephard Stemme: Riaan Cruywagen, Nic de Jager, Jannie Wolmarans, Louise Smit en vele meer 60 min. R45 AGS Kerk
KONSTERNASIE IN DIE KONINKRYK Afr. -, regie, At Strydom Tegnies: Johan Prozesky en Fanie Holder met Jaco Welters, Leon Naudé, Danie van der Merwe, Pieter Alberts, Anyke Botes, Thea Breytenbach, Amanda Lopez, Alecia Seale, Zelda Thompson, Lerika Oosthuizen, Maryke Wilken, Lene du Preez en Derika Jordaan 60 min. R35 NGK Suidsaal
LIEWE HEKSIE EN DIE VLIEËNDE PIERING Afr. - Verhaal: Verna Vels met Beatrice van Niekerk, Marie Strydom, Vian Brink, André van Vuuren, Stephanie van Vuuren, Rozanne Schnautz en Berné Gruen 60 min. R25 NGK Suidsysaal
LY-LA-LAFFIE Afr. - Ontwerp en, regie, Danette van Rensburg Oorspronklike musiek en toonsettings: Claire Nozaic, teks, Danie en Danette van Rensburg met Jan-Hendrik Opperman, Brenda Julius, Samantha Coyne en Danie van Rensburg 50 min. R37 NGK Suidsaal
ROOI KÊPSIE EN DIE WOLMASJIEN Afr. - met Martelize Kolver, Quentin Krog, Frieda van den Heever, Stephanie Hough en Gaerin Hauptfleisch
50 min. R33 NGK Suidsaal
WAM Afr. -, teks, Janice Honeyman, regie, Margot Wood Tegnies: Laurita Small met Colin le Roux, Andrea Rogotta, Zena Wood, Alexandra Rudman, Shedrick Jacobs, Anton Nortier, Dawie Fourie en Margot Wood 45 min. R35 NGK Wessaal
SPESIALE GELEENTHEDE
EREDIENS 60 min. Toegang gratis Die Paviljoen
FRIENDS OF THE MALTS 90 min. R25 Onderwysgebou
HISTORIESE WANDELTOER Afr. en Eng. Aangebied deur die Vriende van die C.P. Nel Museum 120 min. R20 Vanaf St. Jude's Kerk 3 tot
LÉÉF MET HART EN SIEL Marriana Booyens 90 min. R50 (sluit ligte verversings in)
MOERSE MAGIC, regie, Marinda Engelbrecht Verhoogbestuurder: Sonja Riebe met Wolfgang Riebe en Jacques Volschenk 60 min. R50 Lekker Naby
PARMALAT SE BUITELUGSPEKTAKEL± 120 min. Toegang gratis Parmalat-terrein Daagliks om (gehoordeelname) en (hoofvertoning)
SKATERLAG MET ANDRÉ DIE HIPNOTISEUR André die Hipnotiseur 75 min. R50 Hill & Dale Kollegesaal
SOMMER NET ONS / ABSOLUTELY US, teks, regie, André Lombard, musiek, Johan Nel met Francois Ferreira
135 min. R85 (ete ingesluit) Baron's Palace
STERRE EN PLANETE met Hennie Maas en Louis Barendse
60 min. R60 Kango Volstruisplaas 2, 3 en 4 April vir
WORLD OF WINNERS
30 min. Toegang gratis Venue word aangekondig 3 tot ...


skakels :

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )