Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Karel Schoeman (1939-) (Schoeman, Karel)
vetseun
Deelstad: 'n Boek oor Berlyn / (eBoek) . 2013 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869199494
ISBN: 9781869199500

Afgesien van inligting oor die nuwe, herboude en verenigde Berlyn ná die val van die Muur in 1989, verskaf die boek ook waardevolle kennis oor die geskiedenis van Berlyn. Dié geskiedenis loop baie nou saam met die ontwikkeling van die staat Pruise, die Eerste Wêreldoorlog, die opkoms van Nazisme, die konsentrasiekampe naby die stad en die gruwels van die Tweede Wêreldoorlog. Daar word ook uitgewei oor die bloeityd van die kabaret en film in die tyd tussen die oorloë en na die verdeling van die stad in Oos- en Wes-Berlyn ná die Tweede Wêreldoorlog.

vetseun
Titaan (Biografie) .......... 2009 HUMAN & ROUSSEAU
- 'n Roman Oor Die Lewe Van Michelangelo Buonarotti
(M-Net Literêre Toekennings, 2010 Nominasie)

vetseun
Lang Pad Na Vryheid ....... 2007 MACMILLAN
ISBN: 9781869251239

vetseunvetseun
Na die geliefde land: Klassiek reeks . 2007 HUMAN & ROUSSEAU

"'n Jong man wat Suid-Afrika as kind verlaat het, keer terug om die plaas te besoek wat hy van sy moeder geërf het. Hy word egter gekonfronteer met 'n werklikheid wat onherkenbaar verander het en nouliks nog verband toon met die verlede wat in sy herinnering voortleef. Schoeman se briljante visionêre roman, wat oorspronklik in 1972 verskyn het, is in 2002 onder die titel Promised Land verfilm." - suid-afrika.de

vetseun
Early slavery at the Cape of Good Hope, 1652-1717 . 2007 PROTEA BOEKEHUIS

vetseun
Kinders van die Kompanjie . 2006 PROTEA BOEKEHUIS
Kaapse Lewens uit die Sewentiende Eeu

2005 - The Griqua mission at Philippolis, 1822-1837 (PROTEA BOEKEHUIS)
2005 - The early mission in South Africa/ Die vroeë sending in Suid-Afrika (PROTEA BOEKEHUIS)

vetseun
This Life ....................... 2005 NASIONALE BOEKHANDEL/HUMAN & ROUSSEAU
Vertaling: Elsa Silke
ISBN: 9780798145527

This life is a beautifully written, evocative account of the life of a woman who lived in the Roggeveld in the latter part of the nineteenth century. On her deathbed she recalls a life of isolation and loneliness, her role that of a witness. Witness to the events in her family - the effect of her mother's increasingly overbearing behaviour; the relationship between her two brothers and the young woman they both loved. The woman's hesitant, faltering reminiscing is an attempt to understand the various injustices suffered and to unravel the secrets behind the events which led to the death of one of her brothers. The novel is a delicate and subtle web of emotions, a narrative of almost hypnotic power which draws the reader into "this life".

vetseunKOOP/BUY
'n Duitser aan die Kaap, 1724-1765 (Biografie) . 2004 PROTEA BOEKEHUIS/SUN E-SHOP
- Die lewe en loopbaan van Hendrik Schoeman
ISBN: 9781869190484

"Aan die hand van eietydse dokumentasie het Karel Schoeman in hierdie boek die lewe herkonstrueer van sy Suid-Afrikaanse stamvader, die Duitser Hendrik Schoeman uit Sleeswyk-Holstein, wat in 1724 as matroos in diens van die VOC die Kaap bereik het, 'n prekêre bestaan gemaak het as veeboer in die binneland van Suid-Afrika, en in 1765 in armoede in die huidige Klein-Karoo oorlede is. Hierdie man is, soos Schoeman opmerk, in verskeie opsigte geskik om as "tipiese" stamvader uit die Kompanjiestyd beskou te word. 'n Duitser aan die Kaap sluit die biografiese drieluik af wat begin is met Merksteen: 'n dubbelbiografie (1998) en voortgesit met Die laaste Afrikaanse boek: outobiografiese aantekeninge (2002)." - SUN E-SHOP

vetseun KOOP/BUY
Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863 (Biografie) . 2003 PROTEA BOEKEHUIS/SUN E-SHOP
ISBN: 9781869190569

"Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Die kreet teen die Britse oorname van Natal wat verewig geraak het in die vorm van "Liewer barrevoets oor die Drakensberge ..." word aan haar toegeskryf. Susanna Smit was ook die skrywer van 'n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse vaslê.

Outeur en historikus Karel Schoeman beskryf nie net die lewe van hierdie uitsonderlike vrou nie, maar ook die agtergrond waarteen haar lewe afgespeel het: die onrustige tyd aan die Oosgrens, Susanna se verbintenis met Bethelsdorp en die vroeë werksaamhede van die Londense Sendinggenootskap, die Groot Trek, en die opkoms en ondergang van die Republiek Natalia." - SUN E-SHOP

vetseun
Sluiswagter by die dam van stemme (Biografie) . 2002 PROTEA BOEKEHUIS
- Beskouings oor die werk van Karel Schoeman
Redakteurs, Willie Burger; Helize van Vuuren
ISBN: 9781919825939

vetseunKOOP/BUY
Die Suidhoek van Afrika . 2002 PROTEA BOEKEHUIS/SUN E-SHOP
- Geskrifte oor Suid-Afrika uit die Nederlandse tyd, 1652-1806
saamgestel

"Schoeman bied hiermee 'n beeld van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika aan die hand van eietydse Nederlandse tekste in 'n Afrikaanse vertaling. Die tekste wat hier byeengebring is, is 'n persoonlike keuse van Schoeman wat in die loop van sy navorsing onder sy aandag gekom het en na sy mening insiggewend, interessant of vermaaklik is. Daar is sover moontlik van plaaslike inwoners en boorlinge se geskrifte gebruik gemaak eerder as dié van blote deurreisendes en besoekers, en vanuit hierdie oogpunt verteenwoordig die bloemlesing die vroegste geskrewe letterkunde van Suid-Afrika in die vorm van briewe, dagboeke, reisjoernale en preke." - SUN E-SHOP

vetseunvetseun
Promised Land ............. 2002 JOHNATHAN BALL PUBLISHERSvetseun

"Having left South Africa as a child, a young man returns to visit the farm he has inherited from his mother, in an attempt to achieve a better understanding of his heritage. The Promised Land has become totally strange to him, but his arrival sets in motion a chain of events which ends in tragedy.
Originally published in Afrikaans under the title Na die Geliefde land, Promised Land was hailed as 'a brilliant piece of work' and 'A masterpiece of low-key writing, understatement, allegory and subtle innuendo.' It has been made into a film which has been selected for the prestigious 2003 Toronto film Festival." - loot.co.za

2002 - The Griqua Captaincy of Philippolis, 1826-1861 (PROTEA BOEKEHUIS)

vetseun
Die Laaste Afrikaanse Boek (Outobiografie) . 2002 HUMAN & ROUSSEAU

Uit outobiografiese aantekeninge wat Karel Schoeman begin maak het nadat hy met sy aftrede kom woon het op die dorp waar hy gebore is, en sporadiese dagboekaantekeninge uit dieselfde tyd, het 'n uitsonderlike geskrif ontstaan wat op beeldende en omvattende wyse gestalte gee aan sy lewe, sy werk en sy tyd, en wat volgens hom na alle waarskynlikheid sy laaste boek sal wees.

2001 - Early white travellers in the Transgariep, 1819-1840 (PROTEA BOEKEHUIS) )

vetseun
Armosyn Van Die Kaap: Voorspel tot vestiging, 1415-1651 . 1999

vetseun
Merksteen: 'n dubbelbiografie . 1998

vetseun
Verliefsfontein ............ 1998 HUMAN & ROUSSEAU

1998 - Witnesses to War, Personal Documents of the Anglo-Boer War (1899-1902) (HUMAN & ROUSSEAU)
1996 - The face of the Country. A South African family album 1860 -1910

vetseun
Verkenning ................. 1996

1995 - (Hierdie lewe) Hertzogprys Prosa
1995 - Die uur van die engel

vetseunvetseun
Hierdie Lewe (Klassiek Reeks) . 1993/2003 HUMAN & ROUSSEAU

1991 - The Wesleyan Mission in the O.F.S., 1833-1854 (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
Afskeid en Vertrek ...... 1990 HUMAN & ROUSSEAU

1990 - Op die grens - SAUK-prys vir Televisiedramas
1989 - Olive Schreiner: 'n lewe in Suid-Afrika, 1855-1881
1989 - Veldslag: 'n draaiboek

vetseun
In liefde en trou: die lewe van pres en mev M.T. Steyn .

1988 - In die Geliefde Land
1986 - Friedrich Schiller, Maria Stuart (uit Duits bewerk)
1986 - ('n Ander land) Hertzogprys Prosa

vetseunvetseunvetseun
'n Ander land (Klassiek reeks) . 1984/2006 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Vrystaatse Erfenis: Bouwerk en geboue in die 19de Eeu . 1982

1982 - Die dood van 'n Engelsman: die Cox-moorde van 1856 en die vroeë jare van die Oranje-Vrystaat

vetseun
Waar ek gelukkig was . 1981 HUMAN & ROUSSEAU

"'n Jong vrou besoek weer 'n stad wat sy as kind geken het, en gedurende haar kortstondige verblyf kom sy tot 'n beter begrip van die verlede en van haar eie situasie. Karel Schoeman se fyn waarnemingsvermoë en veral sy talent om aan 'n bepaalde tyden plek gestalte te gee, maak Waar ek gelukkis was 'n treffende en onderhoudende uitbeelding van 'n stuk Suid-Afrikaanse werklikheid." - stofomslag

1980 - Berig uit die Vreemde (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
Die Hemeltuin . 1979/1982/1992 HUMAN & ROUSSEAU

1977 - Koninkryk in die Noorde. 'n Boek oor Skotland
1975 - Die Noorderlig

vetseun
Maria Stuart (vertaal, Friedrich Schiller, Duits) . 1973

"Hierdie Afrikaanse uitgawe van die klassieke Duitse toneelstuk is 'n vry vertaling wat gedoen is vir die opvoering deur TRUK onder regie van Truida Louw in die toneelseisoen 1971-1972." - suid-afrika.de

vetseun
Eroica ........................... 1973 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Lig in die donker ......... 1972 HUMAN & ROUSSEAU

1972 - Na die geliefde land

vetseun
Op 'n eiland ................ 1971

1970 - (By fakkellig, 'n Lug vol helder wolke en Spiraal) Hertzogprys Prosa

vetseun
Die Reisiger .......... 1969/1980 HUMAN & ROUSSEAU

"In die winter van 1908-09 het die pas gekwalifiseerde mediese dokter C.L. Leipoldt 'n paar maande op die privaatjag van die Amerikaanse koerantmagnaat Joseph Pulitzer deurgebring. Hierdie roman is 'n denkbeeldige herskepping van dié kort periode in die lewe van die man wat later bekendheid sou verwerf as Afrikaanse digter en skrywer." - suid-afrika.de

1968 - Spiraal
1967/1968 - Van 'n Verre Eiland. 'n Tweede Ierse Dagboek (HUMAN & ROUSSEAU)
1966 - Berig uit die vreemde: 'n Ierse dagboek (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
By Fakkellig ................ 1966 HUMAN & ROUSSEAU

"Ierland aan die einde van die 18e eeu: David, jonger broer van 'n Engelse landheer, maak onverwags kennis met die Ierse volk en 'n keuse word aan hom opgedwing, teen sy sin. Die Ierse landskap, die rustige leefwyse van die adel en die verbitterde bestaan van die boerevolk word meesterlik uitgebeeld." - suid-afrika.de

vetseun
'n Lug vol helder wolke . 1965/1967/1975 HUMAN & ROUSSEAU

"In 'n Lug vol helder wolke openbaar Karel Schoeman hom weer eens as die uitmuntende skepper van atmosfeer. Nog selde het 'n Afrikaner skrywer dit reggekry om só die tekstuur van 'n tydperk weer te gee.
Die verhaal van hierdie novelle is geensins ingewikkeld nie. 'n Jong man, Kobus, keer terug na die familieplaas waarin hy nie belang stel nie en wat hy na die dood van sy vader erf. 'n Verhouding ontstaan tussen hom en sy niggie Alida, en dit het 'n tragiese afloop, waarna Kobus finaal van die plaaswêreld en sy familie afskeid neem.
Dit is 'n ontroerend-eenvoudige vertelling, sonderopsmuksel, maar 'n periode in die Afrikaanse geskiedenis word sonder enige opvallende dramatiek vir ons uitgebeeld. die plaaswêreld word 'n integrerende deel van die gebeure, en Schoeman slaag daarin om met sy rustige verteltrant 'n besondere balans tussen vorm en inhoud te bewerkstellig." - omslag

1965 - Veldslag
1965/1966/1968 - Die Hart van die Son (HUMAN & ROUSSEAU)

plus vele meer


skakels : ned.univie.ac.at/li... : wiki












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )