Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Karel Kabouter
vetseun
2 Stories Op Een CD .. LBMD074 2012 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Karel Kabouter En Die Jagter
2. Karel Kabouter En Die Bullebak

Dis reeds sedert die 70s wat RSG luisteraars kennis gemaak het met die fiktiewe karaktertjie Karel Kabouter en sy Olifant-maat Ollie. Menigte kinders, oud en jonk, was klokslag ingeskakel om te luister na die mannewales van Karel Kabouter en Ollie, uit die pen van Flip Loots. Die stories het die verbeelding van duisende kinders vasgegryp en word vandag nog op RSG uitgesaai, maar die slag voorgelees deur Phil Loots, Flip Loots se eie seun. Die stories leef voort en vul steeds die verbeelding van kinders in SA, ten spyte van die jong TV generasie. Elkeen se verbeelding word van voor af aangewakker om te kuier, speel en te dwaal in die Groot Bos saam met Karel Kabouter en Ollie die Olifant. Ons stel met trots die volgende twee stories in die Karel Kabouter beskikbaar en weet die pret en plesier sal volg. Flip & Phil Loots.

vetseun
2 Stories Op Een CD ...... LBMD069 2012 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Karel Kabouter En Die Dinosourus
2. Karel Kabouter En Die Ongehoorsame Olifant.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)