


















Kahlil Gibran (Gibran, Kahlil) (Fourie, Louis)

Die Profeet / (eBook) . 1970/2010 JP van der WALT/ADAMASTOR/MEDIA24 BOOKS
Vertaling: Louis Fourie
geautoriseerde Afrikaanse vertaling
ISBN: 9780795703171
ISBN: 9780795703249
Kahlil Gibran word vandag beskou as die mees gelese digter naas Shakespeare en Lao-Tzu. En Die profeet is sowaar sy meesterstuk. Dit word algemeen beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieël word. Sy wysheid eggo dié van die Prediker. Leesstof vir die gees en die verstand.

Sand en Skuim ........ /1992 JL VAN SCHAIK

Tuin van die Profeet . 1989 JL VAN SCHAIK
Swerwer (JL VAN SCHAIK)
skakels :