Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
J. von Moltke (Von Moltke, J.)
vetseun
Veldsmanne ............. 2005 PROTEA BOEKHUIS/BIENEDELL
- Generaal J.C.G. Kemp en die Epiese Veldsmanne

Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die "beloofde land" bereik het. In Angola was hulle enigste bronne van bestaan, behalwe boerdery, jag en transportry - en af en toe 'n kansie om as vrywilligers op een of ander ekspedisie teen opstandige swart stamme krygsdiens te doen.
In Veldsmanne vertel die ou Boerepioniers op hulle eie, ongekunstelde manier hoe hulle in Angola geleef het en die land help tem het en van hulle jagvernuf en krygsvernuf. Willie Meester vertel van die kaalvoetjagter Larssen, die jagkonings van die Shimborro, die kwaai olifant van Catengue, petaljes met seekoeie, leeujag en slawerny in Angola. Oom Willem Grobler, 'n afstammeling van die Voortrekkers, vertel van oom Paul C. Venter en sy viool en die veldtogte teen Maranga, Ndoendoema en Huambo. Oom Peet van die Merwe vertel weer van die Vlug- en Wenekspedisie {1906-1907}. - graffitibooks.co.za

vetseunvetseun
Jagkonings ................... 2003 PROTEA BOEKHUIS/BIENEDELL
- Die jagavonture van die Dorslandtrekkers (Jagavonture 1830-1910)

Die twee jagters het besluit om hulle in of naby die jagveld te vestig.
Vir mens en dier was Ghanzi 'n baie gesonde plek, maar dit het een groot nadeel gehad: om van daar by die groot Tebraveld te kom, moes hulle etlike dae lank deur 'n moeilike stuk dorsland sukkel. In die somer was daar in die Tebraveld gewoonlik honderde panne vol reënwater, maar dan was die jagseisoen reeds verby - koors, perdesiekte en die tsetsevlieg het dan daardie groot wild­paradys bewaak.Von Moltke skets met hierdie geliefde jagherinneringe die wêreld van die Afrikaanse beroepsjagter. Die baasvertellers Jan Labuschagne en Ou Daan Robbertse verwoord die geesdrif waarmee hierdie jagters die onbekende ingevaar het. - graffitibooks.co.za

vetseun
Rowerjagterstrilogie #3 - Die Skat Van Lushai . 1970 VOORTREKKERPERS

vetseun
Rowerjagterstrilogie #2 - Die vrou van Lushai . 1970 VOORTREKKERPERS

vetseun
Rowerjagterstrilogie #1 - Rowerjagters van Niemandsland . 1970 VOORTREKKERPERS


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )