


















Johannes van Melle (Van Melle, Johannes)



Bart Nel .................... 1974/2004 TAFELBERG
"Die titelkarakter in Bart Nel het oor die jare sedert sy eerste verskyning in 1936 (destyds nog in Nederlands) byna die status en bekendheid van 'n historiese figuur uit die Rebellie van 1914 verwerf. Dit is in geen geringe mate nie te danke aan Van Melle se uitsonderlike waarnemingsvermoë en objektiewe vertelwyse dat sy karakters so geloofwaardig is. 'n Ware klassieke werk." - suid-afrika.de
2004 - Bart Nel(Klassieke Reeks) (TAFELBERG)
1983 - Verspeelde Lente (Wasted Springtime) (TV), regisseur, Manie van Rensburg
.......................EET00967 - Verspeelde Lente Deel 2 R90 drama
.......................EET00966 - Verspeelde Lente Deel 1 R90 drama
1967 - Keur uit die verhale van Van Melle (VAN SCHAIK)
1961/1963/1965 - Verspeelde Lente (NASIONALE BOEKHANDEL)
1960/1972 - Bart Nel: "En ek is nog hy" 'n Roman uit die tyd van die Rebellie van 1914 (VAN SCHAIK)
1947 - Doop
1947 - Duisendjarige Ryk. An interpretation of prophecies in the Bible
1947 - Die Simboliese getalle in die Bybel (Geloof)
1945 - Die Simboliek van die Openbaring van Johannes
1941 - Paaie wat wegraak
1941 - Uit die groot skatkamer
1940 - Mense gaan verby
1938 - Vergesigte
1938 - Oom Gideon ontmoet die Voortrekkers (Monument-reeks. no. 4.)
1936 - Bart Nel, de opstandeling, etc (Amsterdam)
1935 - Die Huwelik van Pop le Roux. Drama in sewe bedrywe
1935 - Oom Freek le Grange se derde vrou, en ander verhale
Mense Wat Maar Eenmaal Lief Het
Dawid Booysen (KAKKERLAK)
skakels :