Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
John C. Maxwell (Maxwell, John C.)
vetseun
Die 15 Wette Van Voortdurende Groei . 2012 STRUIK
ISBN: 9781415314289

Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, 'n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wereld, se die antwoord is 'ja'. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die eerste keer al sy kennis van die afgelope vyf dekades oor die pad wat gestap moet word om jou volle potensiaal te bereik. Sy kundigheid sal die leser help om persoonlike sukses na die volgende vlak te neem. Op sy kenmerkende manier bespreek Maxwell: Die wet van die spieel: Ag jouself na waarde en voeg waarde tot jouself; Die wet van bewustheid: Leer jouself ken om persoonlike te kan groei; Die wet van rolmodelle: Dit is moeilik om te verbeter as jy niemand anders as jouself het om te volg nie; Die wet van die rubberband: Groei stagneer as jy die spanning verloor tussen wie jy is en wie jy kan wees; Die wet van bydrae: Om jouself te ontwikkel kan ontwikkeling in ander bewerkstellig.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)