Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johan Vosloo (Vosloo, Johan)
vetseunvetseun
Kort stories vir lang ure . LAPA UITGEWERS

"Moeg vir aanstelerigheid en lus vir lag? Verstaan jy die liefde en ken jy 'n twakstorie as jy hom hoor?

Dan moet jy hierdie boekie hê.

Johan Vosloo, bekende joernalis en rubriekskrywer maak onthougoed uit die gewoonste dinge. Hy sien die pittige in koerantstories én gewone ervarings raak en hou jou aan die lees oor scoops, vriende, skandes, kunstefeeste, raasmusiek en onvergeetlike oomblikke. Hy laat jou lag, saamstem, nadink en dikwels wonder.

Kort stories vir lang ure bevat dertigtal stories uit die skrywer se Rapport-rubrieke. Dis 'n boek wat jy lees om die genot daarvan, 'n boek wat jou laat met die naklank van warmte, egtheid en pret.

Dis 'n boek vir lees, weer lees, uitleen en terugvra. " - LAPA


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )