Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johan Volschenk (Volschenk, Johan)
vetseun
Rekordtyd - 1:49.2 ..... 1985 TAFELBERG

Terwyl hy die middag alleen draf, begin Sarel oor al die ure se swoeg en sweet dink. Hy onthou hoe sy bors party dae gebrand het en hoe sy bene van lamheid geswik het onder hom. Hy onthou weer Vrydag se wedloop...
Al die pyn en swaarkry - en dit om 'n meisie te wys dat hy ook 'n SA rekord kan hardloop! Hy en Simon is voorwaar gekke! Hy weet nie van Simon nie, maar hý het nou genoeg gehad.
Maar Sarel het nie rekening gehou met Simon se redes en sy vasberadenheid nie; hy het nooit regtig gewéét hoekom Simon so graag daardie ontwykende tyd in die 800 meter vir seuns onder 17 wil hardloop nie. En toe is dit maar weer oefen en oefen en nogmaals oefen...
Rekordtyd 1:49,2 is die verhaal van twee seuns wat om redes wat baie van mekaar verskil, presies dieselfde ideaal nastreef: hoe hulle swaarkry én uiteindelik slaag.

vetseun
Die Steenkoolster .......


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )