


















Johan van Wyk (Van Wyk, Johan)

So Was Dit / (eBook) . 2013 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL
- Stories Van Gister En Vandag
ISBN: 9780624055839
ISBN: 9780624055846
So was dit beskryf 'n plattelandse leefwêreld waar eenvoud en outydse waardes die botoon voer. Die verhale is propvol enigmatiese karakters, vreemde gebeure en stofpaaie na afgeleë plase.
Die versameling aangrypende en humoristiese stories dokumenteer nie net 'n wêreld wat vinnig aan die verdwyn is nie, maar beskryf ook die menslike kondisie. Op die oppervlak gaan dit dalk oor windpompe, skuurdanse, aande deurgebring om Aga-stowe, Boerejode in die Hantam, mooi ou motors en vakansies by die see.
Maar in werklikheid spreek dit universele temas aan soos liefde, armoede, vriendskap, sterflikheid en ouerskap. Die skrywer se breë verwysingsraamwerk en wye ervaringsveld as deurwinterde joernalis voeg unieke insigte en grativas by al die verhale. Met titels soos "'n Mooi en lekker begrafnis", "Die Ondervelders gaan stad toe" en "Vier vryers en 13 pap wiele" is die leser verseker van 'n besonder genotvolle leeservaring.
Sy Slaap met Niel Goedhals - MP3 by tuisblad
2006 - Manbitch (New Edition). Durban
2005 - Gedigte (1976-1996) (CSSALL)
2001 - Manbitch. Durban.
1999 - Gesig van die liefde: Ingrid Jonker (biografie)

Oë in 'n kas (Digbundel) . 1996 HUMAN & ROUSSEAU
- Aantekeninge van 'n onbewuste
ISBN: 9780798135818
1988 - SA in Poësie / SA in Poetry, saamgestel, Pieter Conradie, Nik Constandaras, Johan van Wyk
1981 - Bome gaan dood om jou (Digbundel) (HUMAN & ROUSSEAU)
1978 - Heldedade kom nie dikwels voor nie (Digbundel) (PERSKOR)
1976 - Deur die oog van die luiperd (Digbundel) (HUMAN & ROUSSEAU)
skakels : graham.stewart.tw/johanvanwykweb