Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johanna Brandt (Brandt, Johanna)
vetseun
Johanna Brandt en die kritieke jare in die Transvaal 1899-1908 . 2004 PROTEA BOEKHUIS

2002 - Die Konsentrasiekamp van Irene, vertaal, Dr. J.P. Botha (Hollands) (BIENEDELL)

vetseun
Die Kappiekommando, of Boerevroue in geheime diens . 1999 PROTEA BOEKHUIS/BIENEDELL

vetseun
Die verhaal van Johanna Brandt (Biografie) - B.E.P. du Toit . 1999 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9780620244336

Rabbedoe, rebel, vurige patriot, konsentrasiekampverpleegster, spioen, skryfster, feminis, natuurgeneser, mistikus … hier word die verstommende verhaal vertel van Johanna Brandt, wat as jong vrou verskeie sleutelrolle in die Anglo-Boereoorlog gespeel het en in later jare as predikantsvrou dikwels 'n omstrede figuur was weens haar destyds vreemde idees en praktyke.

1994 - Die Visioene van Johanna Brandt - Annelize Morgan (LIBANON UITGEWERS) (VAANDEL UITGEWERS)

vetseun
Die Druiwe Kuur ................ VAANDEL UITGEWERS

"Johanna Brandt het maagkanker gehad. Haar desperate angs spreek uit wat sy oor haar stryd en lyding vertel. Sy het alle bestraling en chirurgie geweier, omdat sy geglo het dat daar 'n natuurlike manier is waarop sy die gevreesde siekte sou kon oorkom.
In die middel van haar stryd het sy per ongeluk op die Druiwekuur afgekom. Sy is uiteindelik genees en sy het ook baie ander mense gehelp om die siekte te oorkom.
Die boek bevat nie net die Druiwekuur nie, maar ook die Yskuur en die Vrugte-dieet wat ook deel uitmaak van die totale behandeling."

vetseun
Die Smeltkroes ................... VAANDEL UITGEWERS

"Die volledige boodskap wat die engel in 1916 aan Johanna Brandt gebring het. Daar is vele waarskuwings vir almal in die land, maar daar is ook 'n boodskap van hoop. Alles is nie verlore vir die opregte blanke Boervolk nie, want daaro kom 'n tyd van voorspoed en vrede vir die volk.
Niemand het negentig jaar gelede na die waarskuwings van Johanna Brandt geluister nie, maar miskien sal dit vandag anders wees.
Die boodskap is destyds as 'n pamflet versprei, maar daar is heelwat huidige feite bygewerk om dit die moeite werd te maak om te lees. Ons is deur baie mense versoek om hierdie boekie te publiseer."


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )