


















Johan Cilliers (Cilliers, Johan)

Kraakvars Kinderstories - Vol. 3 . KRKVRS3 2012
Dit is uiteindelik hier!...Die groot gewag is verby!...Dit is tyd vir Kraakvars Kinderstories!
Die stories is beskikbaar op Audio CD en spog reeds met drie Volumes en beslaan 'n gesamentlike speeltyd van ongeveer 3 ½ ure (± 12 - 14 minute per storie) se pure Afrikaanse luistergenot.
Kraakvars Kinderstories is die skepping van skrywer en veelsydige stemkunstenaar Johan Cilliers.
Die stories handel grootliks oor die versterking van Christelike en morele waardes onder ons jeug...en dan die belangrikste van alles....om kinders aan te moedig om te luister en hulle eie verbeelding te gebruik. Die stories beskik ook oor 'n feitlike aanslag en is propvol humor en feitlike pitkos vir die kleingoed gelaai. Grootendeels maak Johan gebruik van diere karakters aan wie hy self unieke stemme verleen.

Kraakvars Kinderstories - Vol. 2 . KRKVRS2 2012

Kraakvars Kinderstories . KRKVRS1 2012


Binne die kring-dans van die kuns . LAPA UITGEWERS
- Die betekenis van estetika vir die gereformeerde liturgie
God for us?: An Analysis and Assessment of Dutch Reformed Preaching during the Apartheid Years
Die lewende stem van die evangelie: Nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking
The Living Voice of the Gospel: Revisiting the Basic Principles of Preaching
skakels : kraakvarskinderstories.co.za