

















Joey Ernst (Ernst, Joey)

Anton van Wouw: 'n Biografie deur J. Ernst (Biografie) . 2005/2007 CORALS
Anton van Wouw se nalatenskap in brons kan beskryf word as gestolde tyd. Die geskiedenis en leefstyl van die Suid-Afrikaner is vanaf 1890 tot 1945 deur hom verbeeld deur sy beelde van gewone mense, besig met hul alledaagse take, baanbrekers en leiers. Sy grootste erflating was egter die Kruger-monument en die beelde van die Vrouemonument: onlosmaaklik deel van die vergestalting van ons volksverlede.
skakels :