Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jenny Halliday (Halliday, Jenny)
vetseun
Maak Geld Met Jou Handwerk (Stokperdjie) . 2005 METZ PRESS
ISBN: 9781919992280

Die handwerkmark loop oor van geleenthede en potensiaal, en hierdie boek leer jou hoe om dit te identifiseer en te ontwikkel. Dis propvol nuttige inligting wat jou sal help geldmaak met jou handwerk.
- Kies die regte soort onderneming en afsetpunte
- Gebruik jou kennis om ander te leer
- Doen behoorlike kosteberekenings vir jou produkte
- Maak seker dat die mark weet van jou en jou produkte
- Hanteer jou onderneming professioneel
- Leer dit en veel meer van regte mense wat reeds geldmaak met hulle handwerk, deur te lees hoe hulle dit gedoen het, en hulle waardevolle raad te volg.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)