Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
J.R. Larson (Larson, Jean Russel)
vetseun
Sywewers van die Suidland .

Die yslike groen monster. Mieng Poe; 'n sluwe towenaar en die klein koelie van Woe - met hulle almal maak Lie Po kennis toe hy gaan soek na die geheimsinnige Sywewers.
Omdat die Sywewers die enigste mense is wat nog sy kan weef en daar niks meer sy vir nuwe klere in die land is nie, onderneem Lie Po om na hulle te gaan soek.
Eers moet hy die yslike monster oorwin. Daarna moet hy uit die towenaar, Pieng, se kloue ontsnap. By die dorpie Woe raak die mense vir horn vies. Maar voor hulle baie kwaad kan word, maak Lie Po gou 'n vindingryke plan waardeur hy die klein koelie en al die mense van Woe help. Sywewers van die Suidland is 'n keurige kinderboek met 'n besondere en eiesoortige bekoring; 'n bekoring wat deur die spanning en die seldsame gebeurtenisse versterk word.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )