


















Jasper van Zyl
Jasper van Zyl - Geute Wat Maan Toe Wys met Leandra de Kock MP3 >>>
Jasper van Zyl - Onweer MP3 >>>
Jasper van Zyl - Wie Sou Raai MP3 >>>

Die Lewe Tussen Pikkewyne / (eBoek) . 2011 TAFELBERG
ISBN: 9780624046813
ISBN: 9780624053460
Jasper van Zyl se Die lewe tussen pikkewyne is 'n skerpsinnige en eiesinnige verwoording van hoe vreemd die mees vertroude dinge kan wees, hoe onheilspellend dit wat die naaste aan ons is. Sy digterstem is nuut en vars, sy beeldgebruik is tegelyk konkreet en verbluffend surrealisties. In vers na vers neem hy jou op 'n woordavontuur wat jou lig verbyster maar tintelend laat.
skakels :
2005 03 10 - Vlugskrif: Erns Grundling, Zwai Mosei, Jasper van Zyl, Charlton-Lee George, Kiwidore Fillis, Ronel Schaeffer, Ronelda Kamfer, Thérèse Bartman, Kabous Verwoerd, Jean Jordaan, Almuir Botha (Chinees Afrikaans), Trike, Bacchus Nel, Die Naaimasjiene, saamgestel, Johann Kotze, Hidden Cellar, Stellenbosch
