Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dr. Jan van Elfen (Van Elfen, Jan)
vetseunvetseun
Wat Seuns Wil Weet . 1994/2010 TAFELBERG

"VOLLEDIG HERSIEN EN BYGEWERK"

Dié volledige gids bevat die jongste inligting oor alles wat 'n seun wil en móét weet oor:
- adolessensie
- liggaamlike verandering
- aknee
- seksualiteit
- liefde
- verhoudings
- homoseksualiteit
- swangerskap
- voorbehoeding
- aborsie
- verkragting
- vigs en ander seksueel oordraagbare siektes
- rook, drank en dwelmmiddels

vetseunvetseun
Wat Meisies Wil Weet . 2010 TAFELBERG

Dié volledige gids bevat die jongste inligting oor alles wat 'n seun wil en móét weet oor:
- adolessensie
- liggaamlike verandering
- aknee
- seksualiteit
- liefde
- verhoudings
- homoseksualiteit
- swangerskap
- voorbehoeding
- aborsie
- verkragting
- vigs en ander seksueel oordraagbare siektes
- rook, drank en dwelmmiddels

vetseunvetseun
Wat Seuns Wil Weet ... 1978 TAFELBERG

"Elke seun het die reg om te weet wat met hom aan die gebeur is wanneer hy merk dat sy huismense hom nie meer mooi verstaan nie, sy liggaam vir hom nuut word en hy skielik met ander oë na meisies kyk.
vetseunIn 'Wat seuns wil weet' gesels Dr. Jan van Elfen padlangs - as medikus, maar ook met die begrip as ouer van twee seuns. En hy wéét wat kwel: die ongekende buierigheid en ongeduld; die stem wat so deurslaan of nie diep wil word nie; die twyfel of die donsies óóit hardebaard sal word; die wolhaarstories oor masturbasie; die hele kwessie van homoseksualiteit; die onsekerheid oor veneriese siektes en hul gevolge; die hardnekkige aknee-las; en natuurlik - die onverklaarbare nuwe aantrekkingskrag wat meisies skielik het.
Baie openhartig bespreek Dr. Van Elfen die probleem van kuisheid. Omdat 80 persent van alle gevalle van eerste voorhuwelikse seksonderrig onverwags en onbeplan gebeur, beklemtoon hy die belangrikheid daarvan dat elke tienerseun vroeg reeds hieroor standpunt inneem, met inagneming van al die feite. Dr. Van Elfen gee verder raad oor uitgaan en vry.
'Wat seuns wil weet' het ook welkome en praktiese wenke: Hoe gaan jy te werk om 'n eerste afspraak met 'n meisie te reël? Hoe tree jy teenoor haar ouers op? Hoe laat jy die geselskap vlot? En hoe gemaak as dit by afsê kom? 'n Hele hoofstuk word gewy aan dié vrae waarop seuns selde 'n antwoord kry omdat hulle ni die vrymoedigheid het om te vra nie. Met sy illustrasies is 'Wat seuns wil weet' 'n myn van inligting vir ouens wat meer wil weet.

vetseun
Die verwagtende moerder . 1983 TAFELBERG

vetseun
Kindersorg .....................

vetseunvetseun
Kleutersorg ........................

vetseunvetseun
Babasorg .................... 1967 TAFELBERG

vetseun
Jou Borste - Alles Wat Jy Moet Weet .


Beroemdegeneeskundiges
Mediese handleiding vir die vrou
Liefde en seks in die huwelik
Wat wil meisies weet


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )