Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jan Rabie (Rabie, Jan Sebastian)
vetseun
Die groot anders-maak . 2004 BEST BOOKS

Die groot anders-maak (1964) is die tweede deel van Jan Rabie se reeks prosawerke oor die vroeë geskiedenis aan die suidpunt van Afrika, wat onder die algemene titel Bolandia verskyn het.
Die eerste deel was Eiland voor Afrika (1964), die derde deel Waar jý sterwe (1966) en die vierde Ark (1977).
Toe die eerste wit trekboere die berge tussen die Boland en die Karoo oorgesteek het op soek na nuwe weiding vir hul steeds aangroeiende veetroppe, was dit die begin van die einde vir die onafhanklike leefwyse van die Khoi-Khoin wat so lank die heersers oor die uitgestrekte vlaktes was.Aan die hand van die lotgevalle van die Hottentotvrou Keas, wat die witmense se lewenswyse leer ken en aanvaar het, maar dan probeer om na haar volk terug te gaan en ontdek dat hulle reeds tot ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die groot anders-maak die sedelike en fisieke verval van 'n trotse ras en eiesoortige lewensvorm wat nie kon staande bly teen die invloede wat van die nuwe, Europese, intrekkers uitgegaan het nie. - graffitibooks.co.za

vetseun
Hutspot: Reissketse, verhale, essays, praatjies . 2004 PROTEA BOEKHUIS
saamgestel, J.C. Kannemeyer

vetseun
Jan Rabie: 'n Biografie (Biografie) - J.C. Kannemeyer . 2004 TAFELBERG

vetseun
Die Buitestaander (Roman) (vertaal Albert Camus) . 2004 PRAAG
Vertaling: Jan Rabie
ISBN: 9780958463539

Die begrip "buitestaander" het ná Camus se roman deel geword van die internasionale woordeskat in vele tale, ook in Afrikaans. Meursault is iemand wat die wêreld op 'n onbetrokke manier beleef en sonder dat hy werklik enige besluite neem, ingesleep raak by 'n konflik tussen blanke Franse en Arabiere in die dae toe Algerië nog 'n Franse kolonie was. Selfs wanneer hy van moord aangekla word, ervaar hy alles wat met hom gebeur as natuurlik, byna vanselfsprekend.
DIE BUITESTAANDER is sekerlik een van die aangrypendste romans wat daar ooit geskryf is, veral die grootse einde waar Camus se filosofie van "absurde vryheid" verwoord word. Vir die Afrikaanse leser bevat dit die bykomende bekoring dat dit op die Afrikakontinent, weliswaar in die Noorde, afspeel. Ook die amorele manier waarop die rasse- en kultuurkonflik tussen blankes en Arabiere uitgebeeld word, is tydloos. Die briljante wending in die tweede helfte van die boek waar Meursault se hele geskiedenis skielik in 'n nuwe lig geïnterpreteer word, kan selfs as 'n gelykenis van politieke en morele skuld gelees word, wat aansluit by die Afrikaner se eietydse problematiek. Albert Camus het in 1957 die Nobelprys vir letterkunde ontvang. Hy is in 1913 in Algerië gebôre as seun van Franse en Spaanse ouers. Ná sy skoolopleiding gaan ve stig hy hom in Parys waar hy een van die leidende "eksistensialistiese" intellektuele word. Gedurende die Duitse besetting van Frankryk in die 1940s speel hy 'n aktiewe rol in die weerstandsbeweging en word redakteur van die ondergrondse koerant Combat. Ná die oorlog verbreek hy sy vriendskap met Jean-Paul Sartre a.g.v. laasgenoemde se steun vir kommunisme. In 1960 kom hy in 'n motorongeluk om. - graffitibooks.co.za

vetseun
Tydskrif 3 ....................... 2003 LAPA UITGEWERS
- 'n Herontmoeting van Afrikaanse kortverhale uit die veertiger- en vyftigerjare
André P. Brink; Jan Rabie

vetseun
21+ ........................... 2000 HUMAN & ROUSSEAU

Ter herdenking van die 'Sestiger' Jan Rabie se 80ste verjaarsdag word 21 nou heruitgereik in 'n beperkte oplaag onder die naam 21+. Wat van hierdie publikasie 'n ware versamelaarsitem maak, is die feit dat 14 van die oorspronklike Engelse verhale deur André P. Brink opgediep is en vir die eerste keer hier verskyn - saam met die 21 Afrikaanse verhale wat in 1956 gebundel is. - graffitibooks.co.za

1998 - Paryse dagboek (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
Buidel .............................. 1989 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
En Oseaan (Bolandia; 5) . 1985 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Droomberge, Sederberge . 1985 SAAYMAN & WEBER

vetseun
'n Boek vir Onrus ....... 1982 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Swart Ster Oor Die Karoo . 1980 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Versamelverhale . 1980 HUMAN & ROUSSEAU

1977 - Ark (Bolandia; 4) (HUMAN & ROUSSEAU)
1977 - (Seeboek van die sonderkossers) Scheepersprys vir Jeugliteratuur

vetseun
Die Seeboek van die Sonderkossers . 1975 TAFELBERG

vetseun
Die Hemelblom (Toekomsroman) . 1971 TAFELBERG

"Die Hemelblom is gebaseer op 'n vervolgverhaal wat vroeerdeur die SAUK se Afrikaanse diens uitgesaai is."

vetseun
Klipwieg ........................ 1970

vetseun
A Man Apart .................... 1969 MACMILLAN

vetseun
Die Roos Aan Die Pels . 1966

vetseun
Polemika ..................... 1966

vetseun
Waar jý Sterwe ...... 1966/1978 HUMAN & ROUSSEAU

1964 - Die Groot Anders-Maak (Bolandia; 2) (HUMAN & ROUSSEAU)
1964 - Eiland voor Afrika (Bolandia; 1) (HUMAN & ROUSSEAU)
1963 - Mens-alleen (AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL)
1962 - Twee strandlopers (HUMAN & ROUSSEAU)
1961/1963 - Een en Twintig (HUMAN & ROUSSEAU)

vetseun
Die Groen Planeet ............ 1961 A.A. BALKEMA
- 'n Toekomsverhaal oor die eerste kolonie op Mars

vetseun
Ons, die Afgod: roman . 1958 A.A. BALKEMA

vetseun
Dakkamer en Agterplaas . 1957

1957 - Swart Ster oor die Karoo (HUMAN & ROUSSEAU)
1956 - Een-en-Twintig


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )