Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jan Payne (Payne, Jan)
vetseun
Die Wêreld Se Beste Boek . 2011 TAFELBERG
Illustrasie: Mike Phillips
Vertaling: Fanie Viljoen
ISBN: 9780624052951

Vir ouderdomme 8-13 jaar. Miljoene feite wou in hierdie boek wees, maar net die bestes het dit uiteindelik reggekry. Weet jy... watter berg die hoogste is? Dalk. Maar wat van die stinkste blom? Of die diepste grot? Die langste wurm? Hierdie groot, dik boek is volgeprop met die eienaardigste, wildste, snaaksste, slimste, super-ongelooflikste dinge wat jy ooit sal teekom! Van al die boeke in die wereld het jy net die een nodig. Met Suid-Afrikaanse beste feite bygevoeg deur een van ons slimste jeugskrywers, Fanie Viljoen. Onder die SA-feite tel: Die vinnigste mens sonder bene (Oscar Pistorius), Die eerste menslike hartoorplanting, Die glibberigste rot (Annanias Mathe), Grootste landdier (Afrika-olifant) en Die wonderlikste wonderplant (rooibos).


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)