


















Jan Kromhout (Kromhout, Jan)

Mini English-Afrikaans Dictionary (6de Uitgawe) . 2010 PHAROS
ISBN: 9781868900640
Die Mini-woordeboek: Afrikaans-Engels-Engels-Afrikaans is 'n handige en bekostigbare gids met nuttige frases vir toeriste en sakereisigers. Dit is die ideale woordeboek om vinnig spelling na te gaan of die regte vertaling vir 'n woord te vind en sluit ook afkortings en akronieme in. Dit het pas met 'n nuwe omslag verskyn, is aantreklik ontwerp en sakpas vir oral saamdra. The Mini dictionary - English-Afrikaans-Afrikaans-English is a handy and inexpensive guide to finding the correct spelling or translation and includes useful phrases for tourists and business travellers. It also includes abbreviations and acronyms. With its new cover and attractive design it is an invaluable take-anywhere companion.

Klein Woordeboek / Little Dictionary: Eng/Afr (Woordeboek) . 2007 PHAROS
ISBN: 9781868900633
Die handige klein tweetalige woordeboek is reeds dekades lank 'n wenner. Die herverpakte uitgawe van Klein woordeboek bevat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat in omloop gekom het vanwee die veranderende situasie in Suid-Afrika, asook tegnologiese ontwikkelings. 'n Nuttige bylae bevat die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf ampstale.

Mini Dictionary / Mini Woordeboek: Eng/Afr (Woordeboek) . 2007 PHAROS
Jan Kromhout; M.S.B. Kritzinger

Mini Dictionary: Eng/Afr (Woordeboek) . 2004 PHAROS
Jan Kromhout; M.S.B. Kritzinger

Skoolwoordeboek: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) . 2004/2007 PHAROS
ISBN: 9781868900329
ISBN: 9781868900596
Die Afrikaans/Engels/Engels-Afrikaans Skoolwoordeboek/School Dictionary is een van Pharos se topverkopers. Dié 34ste uitgawe is grondig hersien en die woordelys stewig uitgebrei. Duisende nuwe woorde en vertalings is opgeneem.


Mini-Dictionary: Afr-Eng/Eng-Afr (Woordeboek) . 1999 IBD

Skoolwoordeboek / School Dictionary . 1998 PHAROS
ISBN: 9781868900121
Jy's rekenaarvaardig, maar weet jy wat is 'n "sound card" of 'n "joystick" in Afrikaans? Of dat die @-teken ook 'n "aapstert" genoem word? Ja, die 33ste uitgawe van die byderwetse, hersiene en uitgebreide naslaanbron het onder meer 'n tweetalige lys met rekenaar- en internet terme. Verder is verduidelikings en voorbeelde leerder-vriendelik, en bevat ook jongste afkortings en letterwoorde (akronieme), afkortings, provinsies en ampstale van SA plus openbare vakansiedae.

Klein Woordeboek / Little Dictionary (Woordeboek) . 1997 PHAROS
Jan Kromhout, M.S.B. Kritzinger
ISBN: 9781868900053
Die 13de uitgawe van hierdie nuttige tweetalige woordeboek is ingrypend bygewerk en aangevul met bydertydse woorde en uitdrukkings. Dit bevat ook afkortings en akronieme, wat nog in geen ander woordeboek opgeneem is nie, en nuwe woorde wat maar pas in die laaste jare in omloop gekom het. 'n Nuttige nuwigheid is bylaes met die name van die nege provinsies en die elf ampstale.

Skoolwoordeboek ............ 1997 PHAROS
H.A. Steyn, Jan Kromhout, M.S.B. Kritzinger
ISBN: 9780627020261

Die Nuwe tweetalige Brieweboek/The new bilingual Letterwriter .

Nederlanders in Transvaal, 1850-1950 . 1994 VAN SCHAIK
Jan Ploeger, Jan J. van Schaik, Otto Kraamwinkel, Jan Kromhout

Keur Vir Ons Kinders (Digbundel) (Kinder) . 1988/1997 VAN SCHAIK
- Verse Vir Vier Tot Veertien
ISBN: 9780627015724
Keur vir ons Kinders is 'n omvattende keuse gedigte wat die toets van die tyd deurstaan het. Dit is volgens geskiktheid vir lesers se ouderdomme gerangskik. Dit is pragtig geillustreer deur die bekende Cora Coetzee.
skakels :