


















Jaco Thom (Thom, Jaco)

Soos 'n Engel Van Die Lig: 'n Eindtydroman: . 2006 CARPE DIEM MEDIA
Soos 'n engel van die lig is 'n eindtydroman oor 'n man wat alles verloor wat vir hom kosbaar is - sy geloof, sy huwelik, sy loopbaan en wat beleef hoe skrikwekkend dit is as die Bose vanuit die lig vir jou glimlag.
Soos 'n engel van die lig is 'n eindtydroman oor 'n man wat alles verloor wat vir hom kosbaar is - sy geloof, sy huwelik, sy loopbaan en wat beleef hoe skrikwekkend dit is as die Bose vanuit die lig vir jou glimlag. In Stellenbosch, Suid-Afrika, is daar professor Jan Liebenberg, hoogleraar in Nuwe-Testamentiese studies aan die Kweekskool, wêreldkenner op die gebied van die Johannese geskrifte en die gnostiek - die siniese student van die Godsleer. In Boedapest, Hongarye, is daar Miklos Kiraly Balazs, invloedryke sakeman, met uitgebreide belange in die nuus- en inligtingsbedryf, 'n man met 'n besondere gawe - en 'n gevaarlike droom. Jan en Miklos se wee kruis by 'n internasionale kongres wat ten doel het om 'n nuwe verstaan van die Bybel vir die mensdom te bring. Vir Jan met sy vasgeloopte teologie klink dit na die ideale uitkoms. Maar wat is die betekenis van die dramatiese onthulling wat by die kongres gemaak word? En wat is Miklos se plan met die vlugtelingteoloog van Stellenbosch?

Hartklop .................................... CARPE DIEM MEDIA

Lea ............................................ CARPE DIEM MEDIA
skakels :