Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jaap Durand (Durand, Jaap)
vetseun
Evolusie, Wetenskap en Geloof (eBook) . BYBEL MEDIA
ISBN: 9780864877055

In die tweede helfte van die 19de eeu is die evolusieleer met krag en oortuiging as 'n wetenskaplike teorie voorgedra. Met die verloop van jare het meer en meer gelowiges hulle bereid verklaar om evolusie as 'n biologies vasstaande feit te aanvaar. Maar waarom herleef die evolusiedebat nou? Want hierdie keer is die saak ernstiger. Die evolusieleer word nou gekoppel aan die vraag na die oorsprong van die heelal. Evolusie word doelbewus as 'n invalshoek teen die geloof in God as die Skepper van alles gebruik.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)