

















Isebell Gauche (Gauche, Isebell)

A Tot Z Van Name / (eBook) . 2005 STRUIK
- Hersiene en uitgebreide uitgawe
- Ontdek die belofte wat jou naam inhou!
ISBN: 9781868239153
ISBN: 9781415316252
Die A tot Z van name (hersiene en uitgebreide uitgawe)is die nuwe, uitgebreide weergawe op die gewilde naslaan boek wat die betekenis van jou naam onthul.Die vorige uitgawe het vir ons die oorsprong en betekenis van meer as 9 000Suid-Afrikaanse mans en vroue se name gegee. Nou, in die uitgebreide uitgawe isdaar vele meer name bygevoeg!Hierdie uitgebreide uitgawe:• Wys hoe sekere name die omstandighede van party mense by geboorte, diedag, geboorterang orde, ouers se reaksie en selfs die voorkoms of gewenstekarakereienskappe reflekteer• Sien ons dat daar deesdae 'n sterk neiging is om vanne as voorname tegebruik• Wys dat 'n naam ook verband verband kan hou met 'n beroep, kleur, dier ofvoël; 'n plant, deug, taak of opdrag• Is name van beroemde persone ingesluit, sowel as die vroulike vorm vanmanlike name• Is daar 'n gedeelte aan die einde van die boek wat die Christelike perspektiefop die belangrikheid van name ondersoek.
skakels :