


















Isak Burger (Burger, Isak)

5 Minute In Die Hemel . 2013
ISBN: 9781432202224
Die gedagte aan die hemel as 'n plek in die lug, erens daarbo, pas natuurlik nie lekker in ons modern wereldbeeld nie.
Ons weet vandag, in teenstelling met die mense van eeue gelede, dat die aarde nie plat is en op pilare staan nie. Vandag weet ons die aarde is rond en dat die hemel nie maar erens ver bokant ons is nie. Bo is tog vir hulle in die teenoorgestelde rigtings as wat bo vir ons is.
skakels :