

















Irma Vermeulen (Vermeulen, Irma)

Modjadji@Makwena .. 2008
Tinus, Elke, Chris, Deirdré en Annemie sien uit na nog 'n rustige vakansie op oom Martin se Bosveldplaas naby Mapungubwe.
Maar toe hulle daar kom, begin die poppe dans. Eers vind hulle koedoes wat in 'n strik gevang is en dan is daar skielik renosters op die plaas wat nie daar hoort nie.
En wat beteken die blou "vuurpyle" wat elke dan en wan afgeskiet word? Deur die leidrade te ondersoek, kom hulle af op 'n internasionale sindikaat wat nie net met renosterhorings smokkel nie, maar boonop hul oog op De Beers se diamante het. - graffitibooks.co.za


Man en Monument - Die Lewe En Werke Van Gerhard Moerdijk . 1999 VAN SCHAIK
Hy Het My Eva Genoem
skakels :