Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ilse van Staden (Van Staden, Ilse)
vetseun
Fluisterklip (Digbundel) . 2008 LAPA UITGEWERS
ISBN: 9780799342635

Oor haar debuutbundel, Watervlerk is geskryf: "Watervlerk is 'n ryk bundel wat plesier sal verskaf aan almal wat woordverslaaf is." Daniel Hugo, Rapport"... onder die ligte en delikate oppervlak van talle van hierdie verse skuil daar dus 'n rykdom aan betekenis." Louise Viljoen, huldigingswoord vir Eugène Marais-prys, 2004
In 2004 wen Ilse van Staden die Eugène Marais-prys Met haar debuutbundel, Watervlerk. In dieselfde jaar is sy ook 'n finalis in die Daimler-Chrysler Poetry Award. In 2005 wen sy die Ingrid Jonker-prys. Fluisterklip is haar tweede langverwagte bundel. - graffitibooks.co.za

2004 - (Watervlerk) Eugène Maraisprys

vetseun
Watervlerk .......................... 2003 TAFELBERG


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )