Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ian Sinclair (Sinclair, Ian)
vetseun
Kitsgids: Voëls van Suider-Afrika (Diere) . 2009 STRUIK
ISBN: 9781770077706

vetseun
Volledige Fotografiese Gids: Voëls van Suider-Afrika (Diere) . 2009 STRUIK
Ian Sinclair; Peter Ryan
ISBN: 9781770075894

Hierdie fotografiese veldgids tot die voëls van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling foto's van die area in een volume. Die 958 voël spesies wat in Suider-Afrika gevind word, word beskryf en geillustreer asook 'n ekstra 17 spesies van die Suidelike Oseaan en geassosieerde eilande en Antarktika. Meer as 2 500 illustrasies wys die ouderdom en geslag variasies, voëls op land en in die lug asook kleure. Teks deur Suid-Afrika se top voël skrywers fokus op identifikasie, roep, habitat en status, broei besonderhede en dieet. Kleur gekoordineerde verspreidingskaarte. Jaarlikse seisoen kolomme wys wanneer spesies daar is en wanneer hulle broei. A-Z gids om groepe op te spoor. Hierdie gids volg die tradisionele spesie volgorde en bring 'n nuwe dimensie na voël identifikasie in Suider-Afrika. Dit sal onvervangbaar wees in die veld.

vetseun
Sasol Suider-Afrikaanse Voëls: 'n Fotografiese Gids (Diere) . 2006 STRUIK
Ian Davidson; Ian Sinclair
ISBN: 9781770073586

vetseun
Sasol Groter Geillustreerde Gids Vir Voëls Van Suider Afrika (Diere) . 2005 STRUIK
Ian Sinclair; Phil Hockey
ISBN: 9781770072602

Die sasol groter geillustreerde gids tot die voëls van Suider Afrika hoort op die rak van elke ernstige voël-entoesias. Die jongste wetenskaplike inligting word oorgedra deur kundiges, en kleurkodes en klein afbeeldings vergemaklik naslaan. Die title bevat groot reproduksies van Sasol-kleurplate en volksname word in Afrikaans en Engels gegee. Dit bevat ook inligting oor vyftien nuwe spesies en die nuutste name. Alhoewel hierdie uitgawe van Sasol voëls ontwerp is om tuis te gebruik, kan dit ook as veldgids dien, en dit bevat nuwe distribusie kaarte wat populasie aandui.

vetseun
Sasol Groter Geillustreerde Voëls Van Suider-Afrika (Diere) . 1996 STRUIK
- Die mees uitvoerig geïllustreerde gids tot die streek se voëls
illustrasie, Peter Arlott, Norman Hayman


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)