Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Huppelkind (W.O. Kühne) (Kühne, W.O.)

In die middel van die wêreld, in die middel van die vlei,
het 'n vrolike knapie by sy oupa gebly. Sy naam was Huppel,
en sy een groot begeerte was om 'n maatjie te hê.

met Huppel, Oupa, Maraboe (Slim Ou Voël), Fiefman (Visser), Jasper (Fiefman se muis), Tiefman (Lummel), Vlakfloors (Skoenmaker), Wielie & Walie (Vlakfloors se handlangers), Vleifloors (Lummel), Steek (Horlosiemaker), Haak (Lummel)

Eerste Huppelboek 1958, keer op keer herdruk, al die stories...saam. illustrasies Alida Bothma

vetseunvetseun
Huppel En Sy Maats - Deel 2 . CDTGE 17 1998 GALLO
1. Vrolike Huppelkind
2. Huppel By Die Water
3. Huppel Verjaar

vetseunvetseun
Huppel En Sy Maats - Deel 1 .CDTGE 16 1998 GALLO
1. Huppelkind (19:32)
Huppel ontmoet verskillende mannetjies oppad Lekkerland toe om sy maatjies te vind. Hy leer by die slaperige Maraboe dat sy maatjies by die Diep-Kuil-Vol-Soet-Water-Wat-Nooit-Opdroog-Nie meer as ooit sal wees as hy sy ogies en oortjies mooi oophou. Hy leer al die voëls van die veld erken.

2. Huppel Maak 'n Plan (16:26)
Al die voëltjies van die vlei en die diertjies van die veld is Huppel se vriende. Huppel help Flakfloors, Wielie en Walie om water te kry sodat Vleifloors hulle nie kan kry nie. Maar Vleifloors wag vir hulle, en die vier moet hul bes probeer om weg te kom.

3. Wip Huppel Wip

vetseunvetseunvetseun
Huppel en sy maats (Versameling) . 1982/1988/1995/2007 TAFELBERG
* Huppelkind
* Huppel maak 'n plan
* Wip-Huppel-Wip
* Vrolike Huppelkind
* Huppel by die water
* Huppel verjaar

vetseun
Vrolike Huppelkind (Versameling) . 1976

vetseunvetseun
Huppel Verjaar (#6) ..... 1960/1976 TAFELBERG

vetseun
Huppel by die water (#5) . 1960 TAFELBERG

vetseun
Vrolike Huppelkind (#4) . 1959 TAFELBERG
Illustrasie: Dorothy Hill Kühne

vetseun
Wip-Huppel-Wip (#3) .... 1971 TAFELBERG

vetseun
Huppel maak 'n plan (#2) . 1958/1976 TAFELBERG
stofomslag Dorothy Hill

vetseun
Die eerste Huppelboekie (#1) . 1958 TAFELBERG
Illustrasie: Dorothy Hill Kühne

"Orie gedorie Storieman, vertel ons 'n storie as jy kan."
"Almal wat ore het, luister! Hier kom die storie van Haak en Steek.
Haak en Steek was tweelingbroers. Steek was 'n dwergie en Haak was 'n reus . . ."

vetseun
Die Waterskeiding ..... 1981 TAFELBERG

"Toe Dirk op Aberdeen aanland - voetseer en moeg - wag daar 'n prokureursbrief op horn: By navraag het ons vasgestel dat u die eerste opdrag van wyle mnr. Maarten van Druten, soos deur ons in ons skrywe van 30 Junie uiteengesit, na wens uitgevoer het.
Dirk se eksentrieke peetoom het 'n testament nagelaat met verskeie eienaardige opdragte. Met sy getroue Corgi-hond, Gwennie, aan sy sy, word Dirk gedwing om deur die land te loop, sy oë en ore oop te hou, te soek, uit te vra ... Wat daarna gaan gebeur, weet hy nie, maar wat in 'n testament staan, moet uitgevoer word.
Dirk se swerftog om sy erflating te verdien, laat hom nie net afgeleë plekke soos Aberdeen en Wolwefontein opsoek nie, maar met gul en gasvrye mense soos die De Beers, die Beyerse en Koos en Nettie Rademan kennis maak. Net één persoon bly aan horn krap: die pragtige koperkopmeisie in die groen denimklere, wat sy pad so knaend bly kruis ... Wat sou sy met oom Maarten se testament te doen hê? Selfs dominee Beyers se energieke dogter kan die meisie se beeld nie uit sy gedagtes weer nie. Nie voor op Knysna nie, waar hy antwoorde op baie van sy vrae kry.
Antwoorde wat hy liefs nie wou hê nie.
Die waterskeiding is 'n besonderse jeugverhaal wat kennis oor ons land en sy groot verskeidenheid mense kombineer met heerlike feite oor die seiljagkuns.
W. O. Kühne is inderdaad 'n meesterverteller!" - stofomslag

vetseunvetseun
Vloedramp .....................

nog W.O. Kühne
1981 - Die wonderbaarlike motor van Barnabas Bombas
1962 - Die Kring van Keerom
1960 - Kassie Krog in die knyp
1958 - Die Indringers
1957 - Die Nagvlieërs
Die verstommende avonture van Pip: Pip in Otterland


skakels : storiewerf.co.za/... : wiki












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )