Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
H.F. Heese (Heese, H.F.)
vetseunvetseun
Groep Sonder Grense . 2005 PROTEA BOEKHUIS
- Die Rol En Status Van Die Gemengde Bevolking Aan Die Kaap, 1652-1795

"Groep sonder grense handel oor die rol wat die persone van gemengde Europese, Oosterse en Afrika-herkoms aan die Kaap van Goeie Hoop gespeel het gedurende die tydperk 1652-1795. In hierdie studie word gekyk na die faktore wat die plek en status van 'n persoon van gemengde afkoms in die samelewing bepaal het. Aspekte wat bespreek word is o.a. slawerny en vryheid, fisiese afkoms, die rol van die kerk en ekonomiese welvaart. Groep sonder grense werp ook lig op die verskillende statusgroepe waarin gekleurdes hulle in die 17de en 18de eeue bevind het - slawe, vryswartes, vrygebôrenes en burgers. Die proses waardeur nakomelinge van ingevoerde slawe en slavinne in die burgerlike bevolking opgeneem is, word uiteengesit." - loot.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )