Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hestrie Cloete-Els (Cloete-Els, Hestrie)
vetseun
My Pyn, My Glorie (Biografie) (Sport) . 2008 GENUGTIG UITGEWERS
ISBN: 9780980275414

Sy was die langbeen-meisiekind van Coligny wat wêreldrekords in hoogspring gebreek en vir Suid-Afrika Olimpiese medaljes huis toe gebring het. Maar saam met die glorie het Hestrie Cloete-Els ook die seer van die lewe beleef: 'n ouerhuis waar die rusies soms soos 'n nat seil oor alles kom hang het; 'n huwelik waarin sy haar te jonk begewe het; die dood van geliefdes - dikwels kort voor haar grootste atletiekbyeenkomste...
Oor dit alles - die soet én die suur - skryf Hestrie in haar outobiografie.
Sy verwoord ook vir die eerste keer die emosies oor haar miskraam in 2004 toe sy en Andries Cloete nog getroud was. En vertel sy van haar lewe saam met Jurie Els en hul twee kinders in Nieu-Seeland en hoe sy voel oor die sanger Robbie Klay se aantygings dat Jurie hom as kind gemolesteer het. - graffitibooks.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)