Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hertzogprys

Hertzogprys Drama
2003 - Pieter Fourie (totale drama-oeuvre)
2000 - André P. Brink (Die Jogger)
1991 - Chris Barnard (totale oeuvre)
1985 - Uys Krige (al sy werke)
1978 - Bartho Smit (Putsonderwater, Moeder Hanna, Christine en Die verminktes)
1969 - D.J. Opperman (Voëlvry)
1960 - N.P. van Wyk Louw (Germanicus)
1956 - D.J. Opperman (Periandros van Korinthe)
1952 - W.A. de Klerk (Die jaar van die vuur-os, Drie vroue, Drie dramas en Vlamme oor La Roche)
1952 - Gerhard J. Beukes (Langs die steiltes, Salome dans, As ons twee eers getroud is en agt eenbedrywe)
1944 - C.L. Leipoldt (Die heks en Die laaste aand)
1935 - H.A. Fagan (Die ouderling en ander toneelstukke)
1926 - J.F.W. Grosskopf (As die tuig skawe en Drie eenbedrywe)

Hertzogprys Poësie
2005 - Petra Müller (Die aandag van jou oë)
2002 - Henning Pieterse (Die burg van hertog Bloubaard)
1996 - Ina Rousseau ('n Onbekende jaartal)
1993 - T.T. Cloete (Met die aarde praat)
1990 - Antjie Krog (Lady Anne)
1987 - T.T. Cloete (Idiolek en Allotroop - sy ander werke, Jukstaposisie en Angelliera, is eervol vermeld)
1983 - Sheila Cussons (al haar digbundels)
1980 - D.J. Opperman (Komas uit 'n bamboesstok)
1977 - Wilma Stockenström (Van vergetelheid en van glans)
1974 - Uys Krige (Uys Krige: 'n keur uit sy gedigte)
1971 - Elisabeth Eybers (Onderdak)
1968 - Boerneef (postuum) (al sy digbundels)
1965 - N.P. van Wyk Louw (Tristia)
1947 - D.J. Opperman (Heilige beeste)
1943 - Elisabeth Eybers (Die stil avontuur en Belydenis in die skemering)
1940 - N.P. van Wyk Louw (Die halwe kring)
1939 - D.F. Malherbe (Saul die worstelheld en Die Profeet)
1937 - I.D. du Plessis (Vreemde liefde en Ballades); N.P. van Wyk Louw (Alleenspraak)
1934 - Totius (Passieblomme); C.L. Leipoldt (Skoonheidstroos); W.E.G. Louw (Die ryke dwaas)
1930 - D.F. Malherbe (Hans-die-Skipper); GC en SB Hobson (Kees van die Kalahari)
1928 - A.G. Visser (Rose van herinnering); C.M. van den Heever (Die nuwe boord)
1926 - A.G. Visser (Gedigte)
1916 - Totius (Trekkersweë)

Hertzogprys Prosa
2004 - Ingrid Winterbach (Niggie)
2001 - André P. Brink (Donkermaan)
1998 - Elsa Joubert (Die reise van Isobelle)
1995 - Karel Schoeman (Hierdie lewe)
1992 - Wilma Stockenström (Abjater wat so lag)
1989 - Etienne van Heerden (Toorberg)
1986 - Karel Schoeman ('n Ander land)
1982 - Hennie Aucamp (al sy prosawerk)
1976 - Anna M. Louw (Kroniek van Perdepoort)
1973 - Chris Barnard (Mahala en Duiwel-in-die-bos)
1970 - Karel Schoeman (By fakkellig, 'n Lug vol helder wolke en Spiraal)
1961 - F.A. Venter (Swart pelgrim en Geknelde land)
1958 - N.P. van Wyk Louw (vir kritiese prosa en essay: Die mens agter die boek, Maskers van die erns, Lojale verset en Berigte te velde)
1953 - M.E.R. (al haar prosawerk)
1945 - Sangiro (al sy prosawerk)
1942 - C.M. van den Heever (Laat vrugte)
1936 - Mikro (Toiings en Pelgrims)
1933 - Jochem van Bruggen (Die Springkaanbeampte van Sluis)
1927 - Sangiro (Diamantkoors en Twee fortuinsoekers)
1926 - D.F. Malherbe (Die Meulenaar)
1925/1927 - Jochem van Bruggen (Ampie: die meisiekind)
1917 - Jochem van Bruggen (Teleurgestel)

vetseun
Vyfling (Bundel) . 1963/1966/1969/1973 NASIONALE BOEKHANDEL/1970 TAFELBERG
- 'n Bundel Eenbedrywe van Hertzogpryswenners, saamgestel, T.T. Cloete
met C Louis Leipoldt; J.F.W. Grosskopf; H.A. Fagan; GJ Beukes; WA de Klerk

1965 - Die Hertzogprys: Vyftig Jaar, 'n Feesbundel - P.J. Nienaber (NASIONALE PERS)
1960 - Die Hertzogprys 50 Jaar - P.J. Nienaber (NASIONALE BOEKHANDEL)
1914 - Hertzogprys vir Afrikaanse letterkunde. Die Akademie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )