


















Henriëtte Grové (Grové, Henriëtte)

In die kamer was 'n kas . 1989 TAFELBERG

Hoogtepunte in die Afrikaanse Verhaalkuns . 1985 TAFELBERG
byeengebring, met J.L. Cachet, G.S. Preller, C.L. Leipoldt, Toon van den Heever, Eugène Marais, Jochem van Bruggen, C.M. van den Heever, J van Melle, J.F.W. Grosskopf, Eitemal, M.E.R., N.P. van Wyk Louw, C.G.S. de Villiers, Boerneef, Elise Muller, Jan S Rabie, Ingrid Jonker, Henriëtte Grové, Chris Barnard, Audrey Blignaut, Hennie Aucamp
1984 - Henriëtte Grové (Die kêrel van die Pêrel) Hertzogprys Prosa
1981 - Henriëtte Grové (Ontmoeting by Dwaaldrif en al haar ander dramatiese werk) Hertzogprys Drama
1981 - Ontmoeting By Dwaaldrif - SAUK-prys vir Radiohoorspele (Radio)
Ontmoeting By Dwaaldrif (Radio)
1966 - Henriëtte Grové (al haar dramatiese werk) Eugène Maraisprys

Jaarringe: 12 Kortverhale . 1966/1972 TAFELBERG
1965 - Die Onwillige Weduwee (HUMAN & ROUSSEAU)
1965 - Halte 49 (NASIONALE BOEKHANDEL)
1958 - Die Goeie Jaar (NASIONALE BOEKHANDEL)

Die Glasdeur ........................... KAKKERLAK
skakels :