Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Henk Rall (1938-) (Rall, Henk)
vetseun
Geskrifte Van 'n Vermiste Digter (Digbundel) . 2008 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869191870

Die titel van die bundel sinspeel op Rall se "verdwyning" sedert die publikasie van sy vorige bundel, Proefskrif, 25 jaar gelede. Dit is 'n bundel oor terugkeer (na Suid-Afrika én na die poësie) en is in vyf afdelings verdeel. Die karige Noord-Kaapse landskap waar hy grootgeword het, is veral in die eerste afdeling prominent, maar is 'n deurlopende tema.
Dié landskap vorm die basis vir die gesprek met N.P. van Wyk Louw wat dwarsdeur die bundel gevoer word. In die afdeling "Skep" kom skrywers, skilders en komponiste aan die bod, terwyl Rall se liefdesgedigte met metafore uit die sterrekunde verryk word. In die afdeling "Uitsê" word kommentaar op eietydse sosiale verskynsels gelewer, maar die kritiek word deur deernis en humor versag. Die laaste afdeling, "Besin", wil "kyk/op 'n leeftyd en die doderyk" en na geloof teen die agtergrond van wetenskaplike kennis. Rall se verse getuig van gestrooptheid en eenvoud en is baie toeganklik vir enige leser. Ná soveel jare van swye bied die bundel 'n welkome herbesinning en herwaardering van die digter se verbondenheid aan die land. - graffitibooks.co.za

vetseun
In Die Tyd Van Die Uile .


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)