Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hendrik J. Botha (Botha, Hendrik J.)

vetseunLAAI AF
Voorspraak .................. 2019 NALEDI
ISBN: 978-1-928518-07-5

Die eerste afdeling gedigte het as saambindende element die mens se fundamentele eensaamheid regdeur sy lewensreis.
'n Tweede afdeling handel oor verskillende ruimtes wat verken word, met die diversiteit van dinge wat gevier word en die son as saambindende faktor.
Die derde afdeling bevat gedigte teen die agtergrond van die mediese konteks, veral mediese verskynsels as prikkel vir besinnende verse oor metafisiese en ander kwessies soos religie, sosiale ongelykheid ens.
Die vierde afdeling bevat liefdesgedigte, terwyl die vyfde afdeling die tema van die dood en sterflikheid ondersoek.

vetseunLAAI AFhttps://www.amazon.in/Atropos-Afrikaans-Hendrik-J-Botha-ebook/dp/B017UN0UHC
Atropos ........................ 2015 QUEILLERIE
ISBN-13 : 9780795801020

Soos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor die mediese professie tot by die punt waar die draad geknip word - gedigte oor sterflikheid en verlies.
Die wêreld van die geneeskunde word ryklik ontgin met gedigte wat strek van die toediening van narkose tot orgaanoorplantings. By uitnemendheid is die gedigte in Atropos noukeurige waarnemings van die natuurlike en die menslike kondisie.
Hierdie is die gedigte van 'n fyn stilis, gekenmerk deur die vernuftige interaksie tussen betekenis en klank. Daar is geen twyfel oor die hoë standaard van hierdie bundel nie; 'n ware vonds vir die Afrikaanse digkuns." - Henning Snyman


skakels :







2019 10 12 - NALEDI & SASNEV - Voorspraak - Hendrik Botha in gesprek met Joan Hambidge, SASNEV, Sentraalplein 4, Pinelands, Kaapstad, 11:00
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )