


















Hendrik die Hoenderhaan


LP .......................... MFP/SRSJ 7067 1974 MUSIC FOR PLEASURE

Kant 1:
1. Hendrik Die Hoenderhaan (Carnaby-Marnitz)
2. Hendrik Die Pronker (Carnaby)
3. Wagter Se Liedjie (Carnaby-Marnitz)
4. Verjaardag (Marnitz)
5. My Kleine Hartedief (Carnaby)
6. Hendrik En Die Plaasdiere (Marnitz)
Kant 2:
1. Ou Kwassie Die Koei (Carnaby-Marnitz)
2. Hendrik Se Straf (Marnitz)
3. Slaap Nou My Kindjie (Carnaby)
4. Die Plaas Verslaap (Marnitz)
5. Hendrik Se Berou (Marnitz)
6. Hendrik Die Hoenderhaan (Carnaby-Marnitz)
met Heinrich Marnitz, Iris Bester, Hennie Smit
Hendrik die Hoenderhaan is 'n spanpoging. Talle luisteraars sal nog SATERDAGAANDE se KNIPOOG VOOR SLAPENSTYD onthou wat in die AFRIKAANSE DIENS uitgesaai is. Iris Bester is by jonger luisteraars bekend as die Tannie van Jongspanateljee. Op die plaat toon sy haar begaafdheid voor die mikrofoon deur dierestemme na te boots. Hennie Smit het 'n slag met kinders. Hy is onderwyser maar neem voortdurend deel aan Radioprogramme. Die teks en die woorde van die liedjies is geskryf deur Heinrich Marnitz. Maar wat van die mooi melodieë op die plaat? Hiervoor het ons 'n bekende musiekoriderwyser van Randburg, Arthur Carnaby genader. Hy het treffende deuntjies geskryf vir 'Wagter' vir 'Kwassie' en vir ou 'Hendrik' self. Die strelende wiegeliedjie en die mooi verjaardagliedjie is nie net sy melodieë nie maar hy het ook gesorg vir die woorde. - omslag
skakels :