Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hannes Kloppers (Kloppers, Hannes)
vetseun
Gee My 'n Man! / (eBook) . 2010 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869193522
ISBN: 9781869197056

Veldwagter Joep le Riche en die Kalahari-Gemsbokpark was baie jare lank sinoniem. Kort na hierdie gebied as wildtuin geproklameer is, word dit Joep en die park se eerste bruin veldwagter, Gert Mouton, se taak om die ongenaakbare dog pragtige droe streek te tem. Joep se avonture en nagmerries stel 'n wereld aan die leser bekend waar veldwagters en hul konstabels nog kilometers op die rue van skommelende kamele afle, leeus moet trotseer en astrante wilddiewe behoorlik laat les opse. Die skrywer betrek ook die oorlog van die legendariese Hendrik Witbooi teen Suidwes-Afrika se Duitse bewind en vertel van diegene wat op Gilarmi A. Farini se spoor gaan soek het na die Verlore Stad van die Kalahari. Humor en swaarkry gaan hand aan hand in hierdie boeiende en insiggewende vertelling. Hannes Kloppers was ook 'n veldwagter in die Krugerwildtuin en ook die outeur van Veldwagter!

vetseun
Veldwagter ................. 2009 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869192983

Harry Kirkman was een van die Krugerwildtuin se bekendste "eerste" veldwagters naas Harry Wolhuter. In hierdie heruitgawe van die oorspronklike teks wat in 1967 verskyn het, is dit tyd vir Kirkman om die tuig neer te le, moeilik soos dit vir hom is, en sy lewe as veldwagter vanaf die vroegste dae te hersien. Saam met Kirkman herleef die leser die spektrum van ervarings wat 'n loopbaan in die ongerepte natuur inhou: eensaamheid, ontbering en avontuur, deurspek met ingetoe wysheid en 'n goeie skoot humor.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)