


















Gilbert Gibson (Gibson, Gilbert)

[VII] / (eBook) ...................... 2013 TAFELBERG/NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780624058847
ISBN: 9780624058854
Seven is the number of holiness, of completion and fulfilment, a perfect circle. Gilbert Gibson's fourth collection of poems confronts the symbolic charge of this number; a verbal struggle against the knowledge that completion means the end, that perfection inevitably implies death.
This is poetry that expresses especially the unbridgeable chasm between word and world, about secrets but a hair's breadth away from the truth. It is poetry in which word and syntax is stretched to breaking point in an effort to grasp the irrecoverable. The poems show concretely that poetry begins where language crumbles; that literature sprouts from the very confusion of sentences.

Oogensiklopedie (Digbundel) / (eBook) . 2009 TAFELBERG/MEDIA24 BOOKS
ISBN: 9780624048312
ISBN: 9780624051381
Gilbert Gibson se jongste bundel is 'n uiters ambisieuse projek, en een wat enorme vondste lewer. Dit is 'n komplekse verwikkeling van Bybelse taal en beeld, literere verwysings en die fisiologie van die oog. Die bundel as geheel kan gesien word as 'n ensiklopedie van die skryfkuns, en dan wel die skryfkuns as die kuns van sig en waarneming. Inhoudelik so wel as deur die komplekse sintaksis en woordgebruik is dit tot 'n groot mate 'n ondersoek na die neurologie van die poesie, oftewel hoe die poetiese impulse van die oog deur die neurale netwerk van taal vertak om as 'n gedig op die blanke vlak van die bladsy geprojekteer te word. Verbluffend en eindeloos intrigerend, soos dit ware poesie betaam.

Kaplyn (Digbundel) .......... 2007 TAFELBERG
ISBN: 9780624045489

Boomplaats (Digbundel) . 2005 TAFELBERG
ISBN: 9780624042624
Boomplaats is Gilbert Gibson se poësiedebuut nadat sy talent die eerste keer in die bloemlesing Nuwe Stemme 2 aan die groot klok gehang is.
Gibsons ontgin in sy werk op 'n tegnies hoogs bedrewe manier en sonder om sy eie stem te verloor wat Antjie Krog "die oersenuwees van Afrikaans" noem, oftewel gedigte, Bybelverse, liedjies en idiome. - graffitibooks.co.za

Tant Malie LP ...................... UNA 1507 UNIKA
skakels :