Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gerhard Viviers (Spiekeries) (Viviers, Gerhard)
vetseun
Boys Hier's Ek... Spiekeries . CDDCB(WB) 379 1997 DECIBEL/EMI
1. Kommentaar: Jan Ellis Se Mooiste Drie
2. Vertelling: Uitsaaigogga
3. Kommentaar: Groottes Se Wonder Drie
4. Vertelling: Verandering In Die Springbokrugby
5. Kommentaar: Skitterende Rugby Ambassadeurs
6. Vertelling: Eie Styl...
7. Kommentaar: Franse Oorrompel Suid-Afrika
8. Vertelling: Gunsteling Span
9. Kommentaar: Krieket - Tiger Lance Se Wenlopies
10. Vertelling: Frikkie Het "Gescore", "Gedrop" En "Geplace"
11. Kommentaar: Manjefieke Frik
12. Vertelling: Gertjie Baie Dankie Vir Die Geselskap
13. Kommentaar: Onverdiende Ierse Strafskop
14. Vertelling: Walliese Toets "Off-Sides"
15. Kommentaar: Iets Vir Suid-Afrika
16. Vertelling: Boys Hier's Ek...!
17. Kommentaar: Siddie... Siddie... Siddie

vetseun
Hallo Charles - Spiekeries Gesels (Outobiografie) (Sport) . 1997 JL VAN SCHAIK

Boemarang
vetseunvetseun
film DVD 90min ................. 1972 KAVALIER FILMS/M-NET
meer hier

vetseunvetseun
Rugby Agter Doringdraad (Sport) . 1970 JP van der WALT

Agter die skerms saam met die 1969-70 Springbokke in Engeland. Daar was nog nooit so 'n (betoger) toer soos die van 1969/70 nie!

vetseun

Brian Lochore se All Blacks van 1970 het gekom om in die sogenaamde "Toetsreeks van die Eeu" teen Dawie de Villiers se Springbokke te speel.vetseun
Hulle was 'n baie gewilde span wat provinsiale spanne eenvoudig voor hulle weggevee het en die een rekord na die ander opgestel het.
Vir die eerste toetswedstryd in Pretoria het hulle as besliste gunstelinge op die veld gedraff Die Springbokke het vriend en vyand met hulle vasberade spel verbaas, en binne 12 minute met 9-0 voorgeloop. Suid-Afrika wen 'n pragtige toetswedstryd met 17 punte teenoor 6. Daar was drieé deur De Villiers en Norris, 2 strafdoele en 'n vervyfskop deur McCullum en 'n skepdoel deur Visagie. Vir die All Blacks het Williams 'n drie gedruk en McCormick met 'n strafdoel geslaag.
Kommentaar deur Gerhard Viviers.

'n Onoorwonne Springbok toerspan. Ten spyte van 'n luisterryke rugby verlede moes Suid-Afrika van 1906 tot 1971 wag daarvoor. 'n Australië waarheen die politieke teenstand van Brittanje oorgewaai het, het die Springbokke 'n week voor die eerste toets teen die span van Nieu Suid Wallis in Sydney gewys dat hulle teen enige iets bestand is.
Afgesien van die spelpyl van individuele spelers en die kapteinskap van Hannes Marais is die 1971 Springbokke in Australië op hulle segetog aangehelp deur 'n puik bestuurder, mnr. Flappie Lochner, en 'n onwrikbaar onderbestuurder. Hy het vyftien Suid-Afrikaanse toetspanne afgerug waarvaan net een punt verloor het.
Kommentaar deur Gerhard Viviers.
Aankondigingsz Stoffel Prinsloo.
Toespraak deur mnr. Johan Claasen.
Sang deur die Springbokke.

vetseunvetseun
Die Grootste Rugby Oomblikke LP . MUSIC FOR PLEASURE/SAUK
- The Springboks versus The British Lions - The second test Loftus Versfeld 22nd June 1974

vetseun
Die Grootste Rugby Oomblikke LP . MFP 54561 MUSIC FOR PLEASURE/SAUK
- Die Springbokke teen Australië - Hoogtepunte van die 1971 toer
Kant 1:
Hoogtepunte Uit Die Toetsreeks
Suid-Afrika Teen Australië
Kommentaar Deur Gerhard Viviers
Aankondigings: Stoffel Prinsloo
Kant 2:
1. Toespraak Deur Johan Claasen
(Afskeid van Frik du Preez en Hannes Marais)
2. Sang Deur Die Springbokke

vetseunvetseun
Die Grootste Rugby Oomblikke LP . MFP 54564 MUSIC FOR PLEASURE/SAUK
- Springbokke teen die Britse Barbarians op Twickenham Engeland. 31 Januarie 1970

vetseunvetseun
Die Grootste Rugby Oomblikke LP . MUSIC FOR PLEASURE/SAUK
- Die Springbokke teen Nieu-Seeland - Die eerste toets Pretoria 25 Julie 1970

vetseun
Die Grootste Rugby Oomblikke LP . MUSIC FOR PLEASURE/SAUK
- Springbokke teen die Britse Eilande - Loftus Versfeld 8 Julie 1968

Die Kavaliers
vetseunKOOP/BUY
film 92min ......................... 1966 KAVALIER FILMS/JAMIE UYS FILMS
meer hier


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)