


















G.J. Beukes (Beukes, Gerhard Johannes)
1970 - Iewers Langs die Pad (VAN SCHAIK)

Twee Sente vir 'n Pêrel (Toneelreeks) . 1968 VAN SCHAIK
1967 - Woord en Masker. 'n Keur uit die Afrikaanse eenbedrywe byeengebring en van 'n inleiding voorsien
1965 - Skerm en masker: 'n Keur uit die Afrikaanse eenbedrywe byeengebring (VAN SCHAIK)
1964 - Verkiesing sonder politiek! 'n Skertsstuk in drie bedrywe
1963 - Kom ons Speel Toneel (VAN SCHAIK)

Die Vonkel in Haar Oë .... 1962 VAN SCHAIK
1960/1961 - Judas van Keriot: 'n drama in vyf tonele (NG KERK UITGEWERS)
1960 - Viertal (VAN SCHAIK)

Langs Die Steiltes ........... 1959 NASIONALE BOEKHANDEL
- Hoogtepunte uit ons driehonderdjarige volkswording

Ses eenbedrywe .............. 1958 VAN SCHAIK

As ons twee eers getroud is! . 1957 JL VAN SCHAIK
- 'n spel in vier bedrywe
1952 - (Langs die steiltes, Salome dans, As ons twee eers getroud is en agt eenbedrywe) Hertzogprys Drama

Uitgesoekte Eenbedrywe . 1951 JL VAN SCHAIK

Kerse Teen die Wind (Tien Eenbedrywe) . 1950/1964 JL VAN SCHAIK

Laat die Kerse Brand! ..... 1947 JL VAN SCHAIK
Iewers Langs die Pad (VAN SCHAIK)
Vyf nuwe eenbedrywe
Ses eenbedrywe
Jesus Van Nasaret
Kortgesprek
Skrywers en rigtings met F Lategan
skakels :