Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gerhard Burger (Burger, Gerhard)
vetseun
Blou Bulle: 70 Jaar van Glorie . 2008 PENGUIN
Gerhard Burger; Wim van der Berg

vetseun
Ma vat die fluitjie ............... 2006 LAPA UITGEWERS

Die skeidsregter is 'n swaap, sê sy. 'n Bobbejaan. 'n Skélm bobbejaan. Jy't nog nooit so 'n sot op 'n rugbyveld gesien nie.Was JG onkant of was hy nié onkant nie? vra ek.
Natuurlik was hy nie onkant nie, sê Sandy. Die bal het oop en bloot voor almal daar op die grond gelê.O so, jy kén rugby? En jy kén die reëls? Dit is waarom "die blerrie skeidsregter" die drie woorde is wat jy gedurende en ná wedstryde die meeste gebruik.Hoe dikwels en hoe skerp kritiseer jy skeidsregters?In Ma vat die fluitjie verwater Gerhard Burger die erns waarmee sommige toeskouers rugby bejeën met 'n humoristiese inslag,
terwyl die reëls wat die meeste oortree word op die rugbyveld, vir almal duidelik gemaak word. - graffitibooks.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)