Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
George Louw (1939-) (Louw, George)
vetseun
Kraai (Digbundel) ......... 2006 HUMAN & ROUSSEAU

George Louw se vierde digbundel bekoor, vermaak en ontroer. Die satirikus is hier aan die woord, sinies, soms verrassend speels, maar intens bewus van die mens se ydelheid en droefheid. Dit bied 'n blik op wat die mens van God en sy skepping maak en dit satiriseer tegelykertyd die mens wat sy eie reëls maak, die mens wat wil koning kraai. Die kraai, onheilsboodskapper, doodsvoël, ongeluksvoël, maak vroeg in die bundel reeds sy verskyning. - graffitibooks.co.za

vetseun
Die Generaal (Digbundel) . 1972 TAFELBERG
ISBN: 9780624001980

vetseun
'n Skip Is Ons Beloof ...

1965 - (Koggelstok) Eugène Maraisprys


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )